Salmos 132
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA
1 'n Bedevaartslied. o HERE, dink aan Dawid, aan al sy moeite;
1 Lembra-te, Senhor , a favor de Davi, de todas as suas provações;
2 dat hy aan die HERE gesweer het, hierdie gelofte gedoen het aan die Magtige van Jakob:
2 de como jurou ao Senhor e fez votos ao Poderoso de Jacó:
3 Sekerlik sal ek nie ingaan in die tent van my woning of klim op die bed wat vir my gesprei is nie;
3 Não entrarei na tenda em que moro, nem subirei ao leito em que repouso,
4 sekerlik sal ek my oë geen slaap gun, aan my ooglede geen sluimering nie,
4 não darei sono aos meus olhos, nem repouso às minhas pálpebras,
5 totdat ek 'n plek vind vir die HERE, 'n woning vir die Magtige van Jakob!
5 até que eu encontre lugar para o Senhor , morada para o Poderoso de Jacó.
6 Kyk, ons het daarvan gehoor in Âfrata; ons het dit gevind in die velde van Ja„r.
6 Ouvimos dizer que a arca se achava em Efrata e a encontramos no campo de Jaar.
7 Laat ons na sy woning gaan, ons neerbuig voor die voetbank van sy voete.
7 Entremos na sua morada, adoremos ante o estrado de seus pés.
8 Staan op na u rusplek, HERE, U en die ark van u sterkte!
8 Levanta-te, Senhor , entra no lugar do teu repouso, tu e a arca de tua fortaleza.
9 Laat u priesters bekleed wees met geregtigheid, en laat u gunsgenote jubel.
9 Vistam-se de justiça os teus sacerdotes, e exultem os teus fiéis.
10 Wys u gesalfde nie af nie, ter wille van Dawid, u kneg.
10 Por amor de Davi, teu servo, não desprezes o rosto do teu ungido.
11 Die HERE het aan Dawid gesweer in waarheid Hy sal daarvan nie terugkom nie: Van die vrug van jou liggaam sal Ek laat sit op jou troon.
11 O Senhor jurou a Davi com firme juramento e dele não se apartará: Um rebento da tua carne farei subir para o teu trono.
12 As jou seuns my verbond hou en my getuienisse wat Ek hulle leer, dan sal hulle seuns ook vir ewig op jou troon sit.
12 Se os teus filhos guardarem a minha aliança e o testemunho que eu lhes ensinar, também os seus filhos se assentarão para sempre no teu trono.
13 Want die HERE het Sion uitgekies, Hy het dit as woonplek vir Hom begeer en gesê:
13 Pois o Senhor escolheu a Sião, preferiu-a por sua morada:
14 Dit is my rusplek vir ewig; hier wil Ek woon, want Ek het dit begeer.
14 Este é para sempre o lugar do meu repouso; aqui habitarei, pois o preferi.
15 Sy voedsel sal Ek ryklik seën, sy behoeftiges versadig met brood;
15 Abençoarei com abundância o seu mantimento e de pão fartarei os seus pobres.
16 en sy priesters sal Ek met heil beklee, en sy gunsgenote sal vrolik jubel.
16 Vestirei de salvação os seus sacerdotes, e de júbilo exultarão os seus fiéis.
17 Daar sal Ek vir Dawid 'n horing laat uitspruit; Ek het vir my gesalfde 'n lamp toeberei.
17 Ali, farei brotar a força de Davi; preparei uma lâmpada para o meu ungido.
18 Ek sal sy vyande met skaamte beklee, maar op hom sal sy kroon skitter.
18 Cobrirei de vexame os seus inimigos; mas sobre ele florescerá a sua coroa.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 132, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.