Salmos 131

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353)

1 'n Bedevaartslied. Van Dawid. o HERE, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie.

2 Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos 'n gespeende kind by sy moeder, soos 'n gespeende kind is my siel in my.

3 Wag op die HERE, o Israel, van nou af tot in ewigheid!

Ler em outra tradução

Comparar lado a lado

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 131, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.