Jó 8

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ

Sair da comparação
1 Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:
1 Então respondeu Bildade, o suíta, e disse:
2 Hoe lank sal jy hierdie dinge spreek en die woorde van jou mond 'n geweldige wind wees?
2 Por quanto tempo tu falarás estas coisas; e por quanto tempo serão as palavras da tua boca como um vento forte?
3 Sou God die reg verdraai, of die Almagtige die geregtigheid krenk?
3 Acaso Deus perverte o julgamento? Ou acaso o Todo-Poderoso perverte a justiça?
4 As jou kinders teen Hom gesondig het, het Hy hulle aan hul oortreding oorgegee.
4 Se teus filhos pecaram contra ele, e ele os lançou fora por causa de sua transgressão;
5 As jy na God soek en die Almagtige om genade smeek,
5 se tu buscares a Deus cedo e fizeres a tua súplica ao Todo-Poderoso;
6 as jy rein en opreg is, ja, dan sal Hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid;
6 se tu fores puro e direito; certamente agora ele despertará para ti, e fará a habitação da tua justiça ­próspera.
7 dan sal jou begin gering wees, maar jou einde baie groot.
7 Embora teu início tenha sido pequeno, contudo teu fim aumentará grandemente.
8 Want doen tog navraag by die vorige geslag, en gee ag op wat hulle vaders nagespeur het;
8 Pois indague, eu te rogo, às eras antigas, e prepara-te para a busca de seus pais;
9 — ausente —
9 (porque nada somos a não ser de ontem, e nada sabemos; porque nossos dias sobre a terra são uma sombra).
10 sal hulle jou nie leer, jou dit nie sê en woorde uit hul hart voortbring nie?
10 Não te ensinarão eles, e te contarão, e proferirão palavras do seu coração?
11 Skiet die biesie op waar geen moeras is nie? Groei die riet sonder water?
11 Pode o papiro crescer sem lodo? Pode o junco crescer sem água?
12 Nog is dit in sy volle groei -- sonder dat dit afgepluk word -- dan verdor dit voor al die ander gras.
12 Enquanto ainda está em seu verdor, e não é cortado, ele seca antes de qualquer outra erva.
13 So gaan dit met almal wat God vergeet, en so vergaan die verwagting van die goddelose;
13 Assim são as veredas de todos quantos se esquecem de Deus; e a esperança do hipócrita perecerá;
14 sy hoop is afgesny en die voorwerp van sy vertroue is 'n spinnerak.
14 cuja esperança será cortada fora, e cuja confiança será uma teia de aranha.
15 Hy steun op sy huis, maar dit bly nie staan nie; hy klem hom daaraan vas, maar dit hou geen stand nie.
15 Ele se inclinará sobre sua casa, mas ela não ficará de pé; apegar-se-á a ela, mas não perdurará.
16 Vol sap staan hy in die son, en sy ranke sprei uit oor sy tuin.
16 Ele é verde diante do sol, e seu galho brota em seu jardim.
17 Sy wortels is gevleg oor 'n hoop klippe heen, 'n kliphuis deurboor hy.
17 Suas raízes se entrelaçam em volta do amontoado, e vê o lugar das pedras.
18 As Hy hom vernietig uit sy plek, sal dit hom verloën en sê: Ek het jou nie gesien nie.
18 Se ele o destruir de seu lugar, então este negá-lo-á dizendo: Nunca te vi!
19 Kyk, dit is die vreugde van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit!
19 Eis que esta é a alegria do seu caminho, e da terra outros crescerão.
20 Kyk, God verwerp die vrome nie, en Hy vat die kwaaddoeners nie aan die hand nie.
20 Eis que Deus não lançará fora um homem perfeito, nem ajudará os malfeitores;
21 Terwyl Hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig,
21 até que ele encha a tua boca de riso, e os teus lábios de júbilo.
22 sal jou haters met skaamte beklee word, en die tent van die goddelose -- weg is dit!
22 Os que te odeiam se vestirão de vergonha, e a moradia dos ímpios virá a ser nada.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 8, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.