Jó 17
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARIB
1 My gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag op my.
1 O meu espírito está quebrantado, os meus dias se extinguem, a sepultura me está preparada!
2 Waarlik, bespottinge is my deel, en op hulle getwis moet my oog rus.
2 Deveras estou cercado de zombadores, e os meus olhos contemplam a sua provocação!
3 Gee tog 'n pand, staan borg vir my by U; wie anders sal vir my borgskap verleen?
3 Dá-me, peço-te, um penhor, e sê o meu fiador para contigo; quem mais há que me dê a mão?
4 Want U het hulle hart gesluit vir verstand; daarom sal U hulle nie laat triomfeer nie.
4 Porque aos seus corações encobriste o entendimento, pelo que não os exaltarás.
5 Hy wat vriende aanklaag vir 'n buitaandeel -- die oë van sy kinders sal versmag.
5 Quem entrega os seus amigos como presa, os olhos de seus filhos desfalecerão.
6 Maar Hy het my 'n spreekwoord vir die mense gemaak, en ek moet iemand wees wat hulle in die gesig spuug.
6 Mas a mim me pôs por motejo dos povos; tornei-me como aquele em cujo rosto se cospe.
7 Daarom het my oog dof geword van verdriet, en al my lede is soos 'n skaduwee.
7 De mágoa se escureceram os meus olhos, e todos os meus membros são como a sombra.
8 Die opregtes is daaroor ontsteld, en die onskuldige kom teen die goddelose in opstand.
8 Os retos pasmam disso, e o inocente se levanta contra o ímpio.
9 Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag.
9 Contudo o justo prossegue no seu caminho e o que tem mãos puras vai crescendo em força.
10 Maar, kom maar altyd weer aan, julle almal! 'n Wyse vind ek onder julle tog nie.
10 Mas tornai vós todos, e vinde, e sábio nenhum acharei entre vós.
11 My dae is verby, my planne tot niet, die wense van my hart.
11 Os meus dias passaram, malograram-se os meus propósitos, as aspirações do meu coração.
12 Van die nag maak hulle 'n dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisternis.
12 Trocam a noite em dia; dizem que a luz está perto das trevas.
13 As ek hoop op die doderyk as my huis; in die duisternis my bed uitsprei,
13 Se eu olhar o Seol como a minha casa, se nas trevas estender a minha cama,
14 die grafkuil toeroep: My vader is jy; die wurms: My moeder en my suster,
14 se eu clamar à cova: Tu és meu pai; e aos vermes: Vós sois minha mãe e minha irmã;
15 waar is dan my verwagting? Ja, my verwagting, wie ontdek dit?
15 onde está então a minha esperança? Sim, a minha esperança, quem a poderá ver?
16 Na die grendels van die doderyk sal dit neerdaal, wanneer daar tegelykertyd rus is in die stof.
16 Acaso descerá comigo até os ferrolhos do Seol? Descansaremos juntos no pó?
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 17, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.