Salmos 102

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ACF

Sair da comparação
ACF Almeida Corrigida Fiel
1 'n Gebed van 'n ellendige as hy beswyk en sy klagte uitstort voor die aangesig van die HERE.
1 SENHOR, ouve a minha oração, e chegue a ti o meu clamor.
2 o HERE, hoor my gebed, en laat my hulpgeroep tot by U kom!
2 Não escondas de mim o teu rosto no dia da minha angústia, inclina para mim os teus ouvidos; no dia em que eu clamar, ouve-me depressa.
3 Verberg u aangesig nie vir my op die dag as ek in benoudheid is nie; neig u oor tot my; op die dag as ek roep, verhoor my gou!
3 Porque os meus dias se consomem como a fumaça, e os meus ossos ardem como lenha.
4 Want my dae verdwyn soos rook en my gebeente gloei soos 'n vuurherd.
4 O meu coração está ferido e seco como a erva, por isso me esqueço de comer o meu pão.
5 Platgeslaan soos die plante en verdor is my hart; want ek vergeet om my brood te eet.
5 Por causa da voz do meu gemido os meus ossos se apegam à minha pele.
6 Vanweë my harde gesug kleef my gebeente aan my vlees.
6 Sou semelhante ao pelicano no deserto; sou como um mocho nas solidões.
7 Ek is soos 'n pelikaan van die woestyn, ek het geword soos 'n uil op die puinhope.
7 Vigio, sou como o pardal solitário no telhado.
8 Ek is slapeloos en het geword soos 'n eensame voël op die dak.
8 Os meus inimigos me afrontam todo o dia; os que se enfurecem contra mim têm jurado contra mim.
9 Die hele dag smaad my vyande my; die wat teen my raas, gebruik my naam as 'n vloek.
9 Pois tenho comido cinza como pão, e misturado com lágrimas a minha bebida,
10 Want ek eet as soos brood en meng my drank met trane,
10 Por causa da tua ira e da tua indignação, pois tu me levantaste e me arremessaste.
11 vanweë u grimmigheid en u toorn; want U het my opgehef en my weggewerp.
11 Os meus dias são como a sombra que declina, e como a erva me vou secando.
12 My dae is soos 'n skaduwee wat lank geword het, en ek, soos die plante verdor ek.
12 Mas tu, Senhor, permanecerás para sempre, a tua memória de geração em geração.
13 Maar U, o HERE, U bly tot in ewigheid, en u gedenknaam van geslag tot geslag.
13 Tu te levantarás e terás piedade de Sião; pois o tempo de te compadeceres dela, o tempo determinado, já chegou.
14 U sal opstaan, U oor Sion ontferm; want dit is tyd om hom genadig te wees, want die bestemde tyd het gekom.
14 Porque os teus servos têm prazer nas suas pedras, e se compadecem do seu pó.
15 Want u knegte het sy klippe lief en het medelyde met sy puin.
15 Então os gentios temerão o nome do Senhor, e todos os reis da terra a tua glória.
16 Dan sal die heidene die Naam van die HERE vrees en al die konings van die aarde u heerlikheid;
16 Quando o Senhor edificar a Sião, aparecerá na sua glória.
17 omdat die HERE Sion opgebou het, in sy heerlikheid verskyn het,
17 Ele atenderá à oração do desamparado, e não desprezará a sua oração.
18 Hom gewend het tot die gebed van wie ontbloot is, en hulle gebed nie verag het nie.
18 Isto se escreverá para a geração futura; e o povo que se criar louvará ao Senhor.
19 Dit sal vir die volgende geslag opgeskrywe word, en die volk wat geskape gaan word, sal die HERE loof;
19 Pois olhou desde o alto do seu santuário, desde os céus o Senhor contemplou a terra,
20 omdat Hy van sy heilige hoogte neergesien het, die HERE uit die hemel op die aarde gelet het,
20 Para ouvir o gemido dos presos, para soltar os sentenciados à morte;
21 om die gekerm van die gevangene te hoor, om los te maak die kinders van die dood;
21 Para anunciarem o nome do Senhor em Sião, e o seu louvor em Jerusalém,
22 sodat hulle in Sion die Naam van die HERE kan vermeld en sy lof in Jerusalem,
22 Quando os povos se ajuntarem, e os reinos, para servirem ao Senhor.
23 as die volke almal saam vergader, ook die koninkryke om die HERE te dien.
23 Abateu a minha força no caminho; abreviou os meus dias.
24 Hy het my krag op die weg swak gemaak, my dae verkort.
24 Dizia eu: Meu Deus, não me leves no meio dos meus dias, os teus anos são por todas as gerações.
25 My God, sê ek, neem my nie weg in die helfte van my dae nie -- u jare is van geslag tot geslag!
25 Desde a antiguidade fundaste a terra, e os céus são obra das tuas mãos.
26 In die voortyd het U die aarde gegrondves, en die hemele is die werk van u hande.
26 Eles perecerão, mas tu permanecerás; todos eles se envelhecerão como um vestido; como roupa os mudarás, e ficarão mudados.
27 Hulle sal vergaan, maar U sal bly; ja, hulle almal sal soos 'n kleed verslyt; U verwissel hulle soos 'n kledingstuk, en hulle verdwyn.
27 Porém tu és o mesmo, e os teus anos nunca terão fim.
28 Maar U bly dieselfde, en u jare het geen einde nie. [ (Psalms 102:29) Die kinders van u knegte sal woon, en hulle nageslag sal voor u aangesig bly bestaan. ]
28 Os filhos dos teus servos continuarão, e a sua semente ficará firmada perante ti.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 102, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.