Provérbios 6
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 My seun, as jy vir jou naaste borg gestaan het, vir 'n vreemde jou handslag gegee het,
1 Filho, você é fiador de alguém?
2 verstrik is in die woorde van jou mond, gevang is deur die woorde van jou mond,
2 Deu a sua palavra e ficou preso na promessa que fez?
3 doen dan dit, my seun, om jouself te red -- want jy het in die hand van jou naaste geraak -- gaan, werp jou neer en bestorm jou naaste,
3 Então, meu filho, agora você está nas mãos dessa pessoa. Mas há um jeito de sair disso: vá logo e peça que ela livre você dessa obrigação.
4 gun jou oë geen slaap en jou ooglede geen sluimering nie;
4 Não durma, nem descanse;
5 red jou soos 'n gemsbok uit die hand, en soos 'n voël uit die hand van 'n voëlvanger.
5 saia dessa armadilha, como um passarinho ou uma gazela escapa do caçador.
6 Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys!
6 Preguiçoso, aprenda uma lição com as formigas!
7 Hy wat geen aanvoerder, opsigter of heerser het nie,
7 Elas não têm líder, nem chefe, nem governador,
8 maak sy brood klaar in die somer, bêre sy voedsel weg in die oestyd.
8 mas guardam comida no verão, preparando-se para o inverno.
9 Hoe lank, luiaard, sal jy bly lê, wanneer sal jy opstaan uit jou slaap?
9 Preguiçoso, até quando você vai ficar deitado? Quando vai se levantar?
10 Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie hande-vou om uit te rus!
10 Então o preguiçoso diz: “Eu vou dormir somente um pouquinho, vou cruzar os braços e descansar mais um pouco.”
11 So kom dan jou armoede soos 'n rondloper en jou gebrek soos 'n gewapende man.
11 Mas, enquanto ele dorme, a pobreza o atacará como um ladrão armado.
12 'n Deugniet, 'n kwaaddoener is hy wat met 'n valse mond rondloop,
12 Os homens maus e sem valor vivem dizendo mentiras.
13 wat met sy oë knip, met sy voete beduie, met sy vingers tekens gee;
13 Piscam e fazem gestos para enganar os outros.
14 in wie se hart valse streke is, wat altyd onheil bewerk en tweedrag saai.
14 As suas mentes perversas estão sempre planejando o mal, e eles espalham confusão por toda parte.
15 Daarom sal sy ondergang skielik kom, onvoorsiens sal hy verbreek word sonder dat daar genesing voor is.
15 Por isso a desgraça cairá de repente sobre eles, e não poderão escapar. o olhar orgulhoso, a língua mentirosa, mãos que matam gente inocente, a mente que faz planos perversos, pés que se apressam para fazer o mal, a testemunha falsa que diz mentiras e a pessoa que provoca brigas entre amigos.
16 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel 'n gruwel:
16 — ausente —
17 trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet,
17 — ausente —
18 'n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop,
18 — ausente —
19 een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai.
19 — ausente —
20 Bewaar, my seun, die gebod van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie;
20 Filho, faça o que o seu pai diz e nunca esqueça o que a sua mãe ensinou.
21 bind dit gedurigdeur op jou hart, hang dit om jou hals;
21 Guarde sempre as suas palavras bem-gravadas no coração.
22 mag dit jou lei as jy wandel, oor jou wag hou as jy slaap en jou toespreek as jy wakker word.
22 Os seus ensinamentos o guiarão quando você viajar, protegerão você de noite e aconselharão de dia.
23 Want die gebod is 'n lamp en die onderwysing 'n lig en die teregwysinge van die tug 'n weg tot die lewe,
23 As suas instruções são uma luz brilhante, e a sua correção ensina a viver.
24 om jou te bewaar vir 'n slegte vrou, vir die gevlei van 'n vreemde tong.
24 Elas livrarão você da mulher imoral e das suas palavras sedutoras.
25 Begeer haar skoonheid nie in jou hart nie, en laat sy jou nie vang met haar ooglede nie;
25 Não seja tentado pela sua beleza, nem caia na armadilha dos seus olhos tentadores.
26 want vir 'n hoer verval 'n mens tot 'n stuk brood, en 'n ander se vrou maak jag op 'n kosbare lewe.
26 Qualquer homem pode ter uma prostituta por pouco dinheiro, mas o adultério custará a ele a sua própria vida.
27 Kan iemand vuur in sy skoot dra sonder dat sy klere verbrand?
27 Será que você pode carregar fogo no colo sem queimar a roupa?
28 Of kan iemand op gloeiende kole loop sonder dat sy voete brandwonde kry?
28 Será que você pode andar em cima de brasas sem queimar os pés?
29 So is dit met hom wat by die vrou van sy naaste ingaan; elkeen wat haar aanraak, sal nie ongestraf bly nie.
29 O homem que dorme com a mulher de outro corre esse mesmo perigo. Quem fizer isso terá de sofrer muito.
30 'n Dief word nie verag as hy steel om sy begeerte te bevredig nie, omdat hy honger het;
30 Quem rouba comida para matar a fome não é desprezado.
31 en as hy uitgevind word, moet hy sewevoudig vergoeding gee; al die goed van sy huis moet hy gee.
31 Porém, se é apanhado, tem de pagar sete vezes mais: ele precisa entregar tudo o que tem.
32 Hy wat owerspel pleeg, is sonder verstand; hy wat sy eie lewe wil verwoes, hy doen so iets;
32 No entanto o homem que comete adultério não tem juízo; ele está se destruindo a si mesmo.
33 slae en skande sal hy kry, en sy smaad sal nie uitgewis word nie;
33 Passará vergonha, levará uma surra e ficará desmoralizado para sempre.
34 want jaloersheid is 'n toorngloed in 'n man, en op die dag van wraak verskoon hy nie;
34 Porque o ciúme faz o marido ficar furioso, e a sua vingança não tem limites.
35 hy neem glad geen losprys in aanmerking nie, en hy willig nie in nie al maak jy die omkoopgeskenk nog so groot.
35 Ele não aceitará nenhum pagamento; e mesmo uma porção de presentes não acabará com a sua raiva.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Provérbios 6, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.