Provérbios 20

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Die wyn is 'n spotter, en sterk drank 'n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelmd raak, is nie wys nie.
1 Zombeteiro é o vinho e amotinadora a cerveja: quem quer que se apegue a isto não será sábio.
2 Die dreiging van die koning is soos die gebrom van 'n jong leeu; wie hom vertoorn, verbeur sy lewe.
2 O furor do rei é como um rugido de leão: aquele que o provoca, prejudica-se a si mesmo.
3 Dit is 'n eer vir 'n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los.
3 É uma glória para o homem abster-se de contendas; o tolo, porém, é o único que as procura.
4 In die herfs ploeg die luiaard nie; en verlang hy iets in die oestyd, dan is daar niks nie.
4 Desde o outono o preguiçoso não trabalha: mendigará no tempo da colheita, mas não terá nada.
5 Die raad in die hart van 'n man mag diep waters wees, 'n man van verstand sal dit tog uitskep.
5 Água profunda é o conselho no íntimo do homem; o homem inteligente sabe haurir dela.
6 Baie mense roem hulle eie welwillendheid, maar wie vind 'n betroubare man?
6 Muitos homens apregoam a sua bondade, mas quem achará um homem verdadeiramente fiel?
7 Wie in sy regskapenheid wandel as 'n regverdige -- gelukkig is sy kinders n hom.
7 O justo caminha na integridade; ditosos os filhos que o seguirem!
8 'n Koning wat op die regterstoel sit, wan met sy oë alles uit wat sleg is.
8 O rei, que está sentado no trono da justiça, só com seu olhar dissipa todo o mal.
9 Wie kan sê: Ek het my hart suiwer gehou, ek is rein van my sonde?
9 Quem pode dizer: Meu coração está puro, estou limpo de pecado?
10 Twee soorte gewig, twee soorte maat -- hulle altwee is vir die HERE 'n gruwel.
10 Ter dois pesos e duas medidas é objeto de abominação para o Senhor.
11 Die seun laat hom alreeds aan sy handelinge ken, of sy handelwyse suiwer en of dit reg is.
11 O menino manifesta logo por seus atos se seu proceder será puro e reto.
12 'n Oor wat hoor, en 'n oog wat sien -- die HERE het hulle altwee gemaak.
12 O ouvido que ouve, o olho que vê, ambas estas coisas fez o Senhor.
13 Moenie die slaap liefhê, sodat jy arm word nie; maak jou oë oop, dat jy jou met brood kan versadig.
13 Não sejas amigo do sono, para que não te tornes pobre: abre os olhos e terás pão à vontade.
14 Sleg, sleg! sê die koper; maar as hy wegloop, beroem hy hom.
14 Mau, mau! diz o comprador. Mas se gloria ao se retirar.
15 Daar is goud en 'n menigte korale, maar 'n kosbare sieraad is die lippe van kennis.
15 Há ouro, há pérola em abundância; jóia rara é a boca sábia.
16 Neem sy kleed weg, want hy het vir 'n ander borg gestaan, en neem hom as pand vir die vreemdes.
16 Toma-lhe a roupa, porque ele respondeu por outrem; exige dele um penhor em proveito dos estranhos.
17 Soet is vir 'n mens die brood van bedrog, maar daarna word sy mond vol gruisklippertjies.
17 Saboroso é para o homem o pão defraudado, mas depois terá a boca cheia de cascalhos.
18 Planne kom deur beraadslaging tot stand; voer dan oorlog met goeie oorleg.
18 Os projetos triunfam pelo conselho; é com prudência que deve ser dirigida a guerra.
19 Wie met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar; laat jou dus nie in met een wat sy lippe laat oopstaan nie.
19 O mexiriqueiro trai os segredos: não te familiarizes com um falador.
20 Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp gaan in pikdonker dood.
20 Quem amaldiçoa seu pai ou sua mãe {verá} apagar-se sua luz no meio de densas trevas.
21 'n Besit wat by die begin haastig bymekaargeskraap is -- die einde daarvan sal tog nie geseënd wees nie.
21 Herança muito depressa adquirida no princípio não será abençoada no fim.
22 Moenie sê: Ek wil die kwaad vergelde nie! Wag op die HERE, dat Hy jou help.
22 Não digas: Eu me vingarei! Coloca tua esperança no Senhor, ele te salvará.
23 Twee soorte gewig is vir die HERE 'n gruwel, en 'n valse weegskaal is nie goed nie.
23 Ter dois pesos é abominação para o Senhor; uma balança falsa não é coisa boa.
24 Die voetstappe van 'n man hang van die HERE af: hoe sou 'n mens dan sy weg verstaan?
24 O Senhor é quem dirige os passos do homem: como poderá o homem compreender seu caminho?
25 Dit is vir die mens 'n strik dat hy onbedagsaam sê: Heilig! om dan eers n die geloftes te oorweeg.
25 É um laço dizer inconsideradamente: Consagrado! e não refletir antes de ter emitido um voto.
26 'n Wyse koning wan die goddelose uit en laat die dorswiel oor hulle draai.
26 O rei sábio joeira os ímpios, faz passar sobre eles a roda.
27 Die gees van die mens is 'n lamp van die HERE, dit deursoek al die kamers van die binneste.
27 O espírito do homem é uma lâmpada do Senhor: ela penetra os mais íntimos recantos das entranhas.
28 Liefde en trou behoed die koning, en deur liefde stut hy sy troon.
28 Bondade e fidelidade montam guarda ao rei; pela justiça firma-se seu trono.
29 Die sieraad van die jongmanne is hulle krag, en die versiersel van grysaards is grys hare.
29 A força é o ornato dos jovens; o ornamento dos anciãos são os cabelos brancos.
30 Bloedige wonde suiwer die kwaad uit en slae die kamers van die binneste.
30 A ferida sangrenta cura o mal; também os golpes, no mais íntimo do corpo.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Provérbios 20, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.