Jó 9

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ACF

Sair da comparação
ACF Almeida Corrigida Fiel
1 Maar Job het geantwoord en gesê:
1 Então Jó respondeu, dizendo:
2 Waarlik, ek weet dat dit so is; en hoe kan 'n mens regverdig wees by God?
2 Na verdade sei que assim é; porque, como se justificaria o homem para com Deus?
3 As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal hy Hom kan antwoord nie.
3 Se quiser contender com ele, nem a uma de mil coisas lhe poderá responder.
4 Hy is wys van hart en sterk van krag; wie was hardnekkig teen Hom en het ongestraf gebly?
4 Ele é sábio de coração, e forte em poder; quem se endureceu contra ele, e teve paz?
5 Hy wat berge versit sonder dat hulle dit merk; wat hulle omkeer in sy toorn;
5 Ele é o que remove os montes, sem que o saibam, e o que os transtorna no seu furor.
6 wat die aarde laat sidder uit sy plek, sodat sy pilare dril;
6 O que sacode a terra do seu lugar, e as suas colunas estremecem.
7 wat bevel gee aan die son, en hy gaan nie op nie, en die sterre agter 'n seël wegsluit;
7 O que fala ao sol, e ele não nasce, e sela as estrelas.
8 wat alleen die hemel uitspan en stap op die golwe van die see;
8 O que sozinho estende os céus, e anda sobre os altos do mar.
9 wat die Beer gemaak het, die Or¡on en die Sewe-ster en die Kamers van die Suide;
9 O que fez a Ursa, o Órion, e o Sete-estrelo, e as recâmaras do sul.
10 wat groot, ondeurgrondelike dinge doen en wonders sonder getal.
10 O que faz coisas grandes e inescrutáveis; e maravilhas sem número.
11 Gaan Hy by my langs, dan sien ek Hom nie, en Hy skuif verby sonder dat ek Hom bemerk.
11 Eis que ele passa por diante de mim, e não o vejo; e torna a passar perante mim, e não o sinto.
12 Sleep Hy weg -- wie sal Hom teëhou? Wie vir Hom sê: Wat maak U?
12 Eis que arrebata a presa; quem lha fará restituir? Quem lhe dirá: Que é o que fazes?
13 God wend sy toorn nie af nie; onder Hom moet die helpers van Rahab kruip.
13 Deus não revogará a sua ira; debaixo dele se encurvam os auxiliadores soberbos.
14 Hoeveel minder sal ,k Hom kan antwoord, sal ek my woorde kan kies teenoor Hom;
14 Quanto menos lhe responderia eu, ou escolheria diante dele as minhas palavras!
15 Hom wat ek nie kan antwoord nie, al was ek regverdig: ek kan my regter net om genade smeek!
15 Porque, ainda que eu fosse justo, não lhe responderia; antes ao meu Juiz pediria misericórdia.
16 As ek dagvaar en Hy my antwoord, glo ek nie dat Hy na my stem sal luister nie.
16 Ainda que chamasse, e ele me respondesse, nem por isso creria que desse ouvidos à minha voz.
17 Hy wat my deur 'n stormwind sou vernietig en my wonde sonder oorsaak sou vermeerder;
17 Porque me quebranta com uma tempestade, e multiplica as minhas chagas sem causa.
18 my nie sou toelaat om asem te skep nie, maar my sou versadig met bitterhede.
18 Não me permite respirar, antes me farta de amarguras.
19 Kom dit aan op die krag van die sterkste -- hier is Ek! En kom dit op reg aan -- wie kan My dagvaar?
19 Quanto às forças, eis que ele é o forte; e, quanto ao juízo, quem me citará com ele?
20 Al was ek regverdig, my eie mond sou my veroordeel; al was ek onskuldig, Hy sou my as 'n verkeerde reken.
20 Se eu me justificar, a minha boca me condenará; se for perfeito, então ela me declarará perverso.
21 Vroom is ek! Ek gee niks om myself nie: ek verfoei my lewe!
21 Se for perfeito, não estimo a minha alma; desprezo a minha vida.
22 Dit is net eenders -- daarom sê ek: Die vrome en die goddelose vernietig Hy.
22 A coisa é esta; por isso eu digo que ele consome ao perfeito e ao ímpio.
23 As die g,sel skielik doodmaak, spot Hy met die vertwyfeling van die onskuldiges.
23 Quando o açoite mata de repente, então ele zomba da prova dos inocentes.
24 Die aarde is aan die mag van die goddelose oorgelewer, die gesig van die regters bind Hy toe. Is dit nie Hy nie, wie dan anders?
24 A terra é entregue nas mãos do ímpio; ele cobre o rosto dos juízes; se não é ele, quem é, logo?
25 Ja my dae was gouer as 'n hardloper; hulle het weggevlug sonder om voorspoed te sien.
25 E os meus dias são mais velozes do que um correio; fugiram, e não viram o bem.
26 Hulle het verbygegly soos skepe van biesies, soos 'n arend wat neerskiet op sy prooi.
26 Passam como navios veleiros; como águia que se lança à comida.
27 As ek sê: Ek wil my geklaag vergeet, my droewige gesig laat vaar en vrolik word,
27 Se eu disser: Eu me esquecerei da minha queixa, e mudarei o meu aspecto e tomarei alento,
28 dan is ek al bang vir al my smarte: ek weet dat U my nie sal vryspreek nie.
28 Receio todas as minhas dores, porque bem sei que não me terás por inocente.
29 Ek sal tog skuldig wees -- waarom sal ek my dan tevergeefs afmat?
29 E, sendo eu ímpio, por que trabalharei em vão?
30 Al was ek my met sneeu en reinig ek my hande met loog,
30 Ainda que me lave com água de neve, e purifique as minhas mãos com sabão,
31 dan sou U my in 'n poel indompel, sodat my klere van my 'n afsku kry.
31 Ainda me submergirás no fosso, e as minhas próprias vestes me abominarão.
32 Want Hy is nie 'n man soos ek, dat ek Hom sou kan antwoord, dat ons saam na die gereg sou kan gaan nie.
32 Porque ele não é homem, como eu, a quem eu responda, vindo juntamente a juízo.
33 Daar is geen skeidsregter tussen ons wat sy hand op ons twee kan lê nie.
33 Não há entre nós árbitro que ponha a mão sobre nós ambos.
34 Laat Hy sy roede van my wegneem, en laat sy verskrikking my nie beangstig nie;
34 Tire ele a sua vara de cima de mim, e não me amedronte o seu terror.
35 dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom bevrees is; want so is dit met my nie gesteld nie.
35 Então falarei, e não o temerei; porque não sou assim em mim mesmo.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 9, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.