Jó 3

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARC

Sair da comparação
ARC Almeida Revista e Corrigida 2009
1 Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
1 Depois disto, abriu Jó a boca e amaldiçoou o seu dia.
2 En Job het begin en gesê:
2 E Jó, falando, disse:
3 Mag die dag vergaan waarop ek gebore is, en die nag wat gesê het: 'n Seun is ontvang.
3 Pereça o dia em que nasci, e a noite em que se disse: Foi concebido um homem!
4 Mag die dag duisternis wees; mag God nie na hom vra daarbo nie en geen ligglans oor hom skyn nie.
4 Converta-se aquele dia em trevas; e Deus, lá de cima, não tenha cuidado dele, nem resplandeça sobre ele a luz!
5 Mag duisternis en doodskaduwee hom opeis, 'n wolkgevaarte oor hom gaan lê, dagverduisteringe hom verskrik.
5 Contaminem-no as trevas e a sombra da morte; habitem sobre ele nuvens; negros vapores do dia o espantem!
6 Daardie nag -- mag donkerheid hom wegruk, mag hy nie bly wees onder die dae van die jaar, in die getal van die maande nie kom nie.
6 A escuridão tome aquela noite, e não se goze entre os dias do ano, e não entre no número dos meses!
7 Ja, mag die nag onvrugbaar wees, geen gejubel tot hom deurdring nie.
7 Ah! Que solitária seja aquela noite e suave música não entre nela!
8 Mag die dagvervloekers hom verwens, hulle wat die kuns verstaan om die Levi tan op te hits.
8 Amaldiçoem-na aqueles que amaldiçoam o dia, que estão prontos para fazer correr o seu pranto.
9 Mag die sterre van sy môre skemering verduister word; mag hy wag op lig, maar tevergeefs, en die ooglede van die dageraad nie sien nie.
9 Escureçam-se as estrelas do seu crepúsculo; que espere a luz, e não venha; e não veja as pestanas dos olhos da alva!
10 Omdat hy vir my nie toegesluit het die deure van die moederskoot nie en moeite vir my oë nie verberg het nie.
10 Porquanto não fechou as portas do ventre, nem escondeu dos meus olhos a canseira.
11 Waarom het ek nie gesterf by die geboorte, nie uitgegaan uit die moederskoot en die asem uitgeblaas nie?
11 Por que não morri eu desde a madre e, em saindo do ventre, não expirei?
12 Waarom het knieë my teëgekom, en waarom borste, dat ek moes drink?
12 Por que me receberam os joelhos? E por que os peitos, para que mamasse?
13 Want dan sou ek daar gelê en stil gewees het; ek sou geslaap, ek sou dan rus gehad het,
13 Porque já agora jazeria e repousaria; dormiria, e, então, haveria repouso para mim,
14 saam met konings en raadsmanne van die aarde, wat puinhope weer opgebou het vir hulleself;
14 com os reis e conselheiros da terra que para si edificavam casas nos lugares assolados,
15 of saam met vorste wat goud besit, wat hulle huise met silwer gevul het.
15 ou com os príncipes que tinham ouro, que enchiam as suas casas de prata;
16 Of ek sou, soos 'n weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie, soos kinders wat die lig nie gesien het nie.
16 ou, como aborto oculto, não existiria; como as crianças que nunca viram a luz.
17 Daar hou die goddelose op met woel, en daar rus hulle wie se kragte uitgeput is.
17 Ali, os maus cessam de perturbar; e, ali, repousam os cansados.
18 Die gevangenes is almal saam gerus; hulle hoor die stem van die drywer nie.
18 Ali, os presos juntamente repousam e não ouvem a voz do exator.
19 Klein en groot is daar gelyk, en die slaaf is vry van sy heer.
19 Ali, está o pequeno e o grande, e o servo fica livre de seu senhor.
20 Waarom gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel;
20 Por que se dá luz ao miserável, e vida aos amargurados de ânimo,
21 wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as na verborge skatte;
21 que esperam a morte, e ela não vem; e cavam em procura dela mais do que de tesouros ocultos;
22 wat bly sou wees met gejuig, hulle sou verheug as hulle die graf kon vind?
22 que de alegria saltam, e exultam, achando a sepultura?
23 Waarom gee Hy lig aan 'n man wie se weg verborge is, 'n man wat deur God aan alle kante ingesluit is?
23 Por que se dá luz ao homem, cujo caminho é oculto, e a quem Deus o encobriu?
24 Want soos my brood kom my gesug, en my gebrul word uitgestort soos water.
24 Porque antes do meu pão vem o meu suspiro; e os meus gemidos se derramam como água.
25 As ek iets vreesliks vrees, kom dit oor my; en die ding waarvoor ek bang is, kom na my toe.
25 Porque o que eu temia me veio, e o que receava me aconteceu.
26 Ek het geen kalmte en geen stilte en geen rus nie, of daar kom die onrus!
26 Nunca estive descansado, nem sosseguei, nem repousei, mas veio sobre mim a perturbação.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.