Jó 34

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Verder het El¡hu aangehef en gesê:
1 Eliú retomou a palavra nestes termos:
2 Hoor my woorde, o wyse manne! En luister na my, u wat kennis het!
2 Sábios, ouvi meu discurso; eruditos, prestai atenção,
3 Want die oor toets woorde soos die verhemelte die spys proe.
3 pois o ouvido discerne o valor das palavras, como o paladar aprecia as iguarias.
4 Laat ons vir onsself uitmaak wat reg is, en onder mekaar uitvind wat goed is.
4 Procuremos discernir o que é justo, e conhecer entre nós o que é bom.
5 Want Job het gesê: Ek is regverdig, en God het my my reg ontneem.
5 Jó disse: Eu sou inocente; é Deus que recusa fazer-me justiça.
6 Ondanks my reg staan ek as leuenaar; ongeneeslik is my pylwond, en dit sonder oortreding!
6 A despeito de meu direito, passo por mentiroso, minha ferida é incurável, sem que eu tenha pecado.
7 Waar is 'n man soos Job wat godslastering drink soos water?
7 Onde existe um homem como Jó, para beber a blasfêmia como quem bebe água,
8 Wat in die geselskap loop van die werkers van ongeregtigheid en wandel saam met goddelose mense?
8 para andar de par com os ímpios e caminhar com os perversos?
9 Want hy het gesê: Dit baat 'n man niks dat hy 'n welgevalle aan God het nie.
9 Pois ele disse: O homem não ganha nada em ser agradável a Deus.
10 Daarom, manne van verstand, luister na my: Ver is God van goddeloosheid en die Almagtige van onreg!
10 Ouvi-me, pois, homens sensatos: longe de Deus a injustiça! Longe do Todo-poderoso a iniqüidade!
11 Veelmeer vergeld Hy die mens na sy werk, en volgens 'n man se wandel laat Hy hom ondervind.
11 Ele trata o homem conforme seus atos, dá a cada um o que merece.
12 Ja waarlik, God handel nie onregverdig nie, en die Almagtige verdraai nie die reg nie.
12 É claro! Deus não é injusto, e o Todo-poderoso não falseia o direito.
13 Wie het aan Hom die aarde toevertrou, en wie het die hele wêreld gegrond?
13 Quem lhe confiou a administração da terra? Quem lhe entregou o universo?
14 As Hy op Homself ag sou gee, sy Gees en sy asem na Hom sou terugtrek,
14 Se lhe retomasse o sopro, se lhe retirasse o alento,
15 dan sou alle vlees tesame die asem uitblaas en die mens sou tot stof terugkeer.
15 toda carne expiraria no mesmo instante, o homem voltaria ao pó.
16 As daar dan verstand by u is, hoor dit; luister na die stem van my woorde.
16 Se tens inteligência, escuta isto, dá ouvidos ao som de minhas palavras:
17 Kan ook een wat die reg haat, heers? Of durf u die Regverdige, die Geweldige, veroordeel?
17 um inimigo do direito poderia governar? Pode o Justo, o Poderoso cometer a iniqüidade?
18 Durf iemand aan 'n koning sê: Jou deugniet! Aan die edeles: Jou goddelose!
18 Ele que disse a um rei: Malvado! A príncipes: Celerados!
19 Hoeveel minder aan Hom wat die vorste nie voortrek nie en op die vername nie meer ag gee as op die arme nie; want hulle almal is die werk van sy hande.
19 Ele não tem preferência pelos grandes, e não tem mais consideração pelos ricos do que pelos pobres, porque são todos obras de suas mãos.
20 In 'n oomblik sterf hulle, en in die middel van die nag word 'n volk in beroering gebring en hulle gaan onder, en die magtige word weggedryf -- nie deur 'n hand nie.
20 Subitamente, perecem no meio da noite; os povos vacilam e passam, o poderoso desaparece, sem o socorro de mão alguma.
21 Want sy oë is op die weë van die mens, en Hy sien al sy voetstappe.
21 Pois Deus olha para o proceder do homem, vê todos os seus passos.
22 Daar is geen duisternis en daar is geen diepe donkerheid waarin die werkers van ongeregtigheid hulle kan wegsteek nie.
22 Não há obscuridade, nem trevas onde o iníquo possa esconder-se.
23 Want Hy hoef nie lank op 'n mens ag te gee, dat hy voor God in die gereg sou gaan nie.
23 Não precisa olhar duas vezes para um homem para citá-lo em justiça consigo.
24 Hy verpletter die geweldiges sonder ondersoek en sit ander in hulle plek.
24 Abate os poderosos sem inquérito, e põe outros em lugar deles,
25 So ken Hy dan hulle werke en werp hulle omver in die nag, sodat hulle verbrysel word.
25 pois conhece suas ações; derruba-os à noite, são esmagados.
26 Hy straf hulle soos goddelose op die plek waar almal dit sien,
26 Fere-os como ímpios, num lugar onde são vistos,
27 omdat hulle van Hom afgewyk en op geeneen van sy weë ag gegee het nie --
27 porque se afastaram dele e não quiseram conhecer os seus caminhos,
28 om die geroep van die arme na Hom te laat kom, en dat Hy die geroep van die ellendiges sou hoor.
28 fazendo chegar até ele o clamor do pobre e tornando-o atento ao grito do infeliz.
29 En gee Hy rus, wie durf Hom dan veroordeel? En verberg Hy die aangesig, wie kan Hom dan aanskou? -- of dit al 'n nasie betref of 'n mens, almal saam;
29 Se ele dá a paz, quem o censurará? Se oculta sua face, quem poderá contemplá-lo?
30 sodat die goddelose mense nie sal regeer, sodat hulle geen strikke vir die volk sal wees nie.
30 Assim trata ele o povo e o indivíduo de maneira que o ímpio não venha a reinar, e já não seja uma armadilha para o povo.
31 Want sê iemand wel tot God: Ek boet sonder dat ek sleg handel;
31 Tinha dito a Deus: Fui seduzido, não mais pecarei,
32 wat ek nie insien nie, leer U my dit; s ek onreg gedoen het, ek sal dit nie meer doen nie --
32 ensina-me o que ignoro; se fiz o mal, não recomeçarei mais.
33 moet Hy volgens u mening tog vergelding doen? U is mos ontevrede, sodat u moet sê wat beter is, en nie ek nie! Wat u dan weet -- spreek dit uit!
33 Julgas, então, que ele deve punir, já que rejeitaste suas ordens? És tu quem deves escolher, não eu; dize, pois, o que sabes.
34 Manne van verstand sal vir my sê, en 'n wyse man wat my aanhoor:
34 As pessoas sensatas me responderão, como qualquer homem sábio que me tiver ouvido:
35 Job spreek sonder kennis, en sy woorde is sonder verstand.
35 Jó não falou conforme a razão, falta-lhe bom senso às palavras.
36 Ag, mag Job getoets word tot die einde toe weens die antwoorde in die trant van kwaaddoeners.
36 Pois bem! Que Jó seja provado até o fim, já que suas respostas são as de um ímpio.
37 Want hy voeg 'n oortreding by sy sonde; onder ons spreek hy smadelik en vermenigvuldig sy woorde teen God.
37 Leva ao máximo o seu pecado {bate as mãos no meio de nós}, multiplicando seus discursos contra Deus.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 34, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.