Jó 21
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC
1 Maar Job het geantwoord en gesê:
1 Jó tomou então a palavra nestes termos:
2 Luister goed na my rede, en laat dit die vertroostinge wees wat julle aanbied.
2 Ouvi, ouvi minhas palavras, que eu tenha pelo menos esse consolo de vossa parte.
3 Verdra my, dat ek ook kan spreek; en nadat ek gespreek het, kan jy spot.
3 Permiti que eu fale; quando tiver falado, zombai à vontade.
4 Wat my aangaan, geld my geklaag dan 'n mens? Of waarom sou ek nie ongeduldig word nie?
4 É de um homem que me queixo? E como não hei de perder a paciência?
5 Kyk my aan, en wees verskrik; en lê die hand op die mond.
5 Olhai para mim; ireis ficar estupefactos, e poreis a mão sobre a boca.
6 Ja, as ek daaraan dink, is ek glad verslae, en verskrikking gryp my vlees aan.
6 Quando penso nisso, fico estarrecido, e todo o meu corpo treme.
7 Waarom bly die goddelose lewe, word hulle oud, ja, neem hulle toe in krag?
7 Como é que os maus vivem, envelhecem, e cresce o seu vigor?
8 Hulle nakomelinge bestaan voor hulle in hul gemeenskap, en hul spruite voor hulle oë.
8 Sua posteridade prospera diante deles, e seus descendentes sob seus olhos;
9 Hul huise het vrede, sonder skrik; en die roede van God is op hulle nie.
9 sua casa é tranqüila, sem alarmes, a vara de Deus não os atinge.
10 Sy stier bespring en mis nie; sy koei kalf en het geen misdrag nie.
10 Seu touro é cada vez mais fecundo, sua vaca dá cria sem nunca abortar.
11 Hulle laat hul jong seuns loop soos 'n trop kleinvee, en hul kinders spring rond.
11 Deixam os filhos correr como carneiros, e os seus pequenos saltam e brincam.
12 Hulle sing by die tamboeryn en siter en is bly by die klank van die fluit.
12 Cantam ao som do pandeiro e da cítara, divertem-se ao som da flauta.
13 In voorspoed slyt hulle hul dae, en in 'n oomblik sink hulle in die doderyk af.
13 Passam os dias na alegria, e descem tranqüilamente à região dos mortos.
14 Tog het hulle tot God gesê: Bly ver van ons af; en: In die kennis van u weë het ons geen behae nie.
14 Ora, dizem a Deus: Afasta-te de nós, não queremos conhecer os teus caminhos;
15 Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? En wat baat dit ons dat ons biddend by Hom aandring?
15 quem é o Todo-poderoso para que o sirvamos? Que vantagem temos em lhe fazer orações?
16 — ausente —
16 A felicidade não está em suas mãos? Contudo, longe de mim esteja o modo de pensar dos ímpios!
17 Hoe selde gaan die lamp van die goddelose dood en oorval hul ondergang hulle! Deel Hy smarte uit in sy toorn,
17 Quantas vezes vemos apagar-se a lâmpada dos ímpios, e a ruína desabar sobre eles?
18 word hulle soos strooi voor die wind, en soos kaf wat die stormwind wegvoer?
18 São eles como a palha ao sopro do vento, como a cinza tragada pelo turbilhão?
19 Julle sê: God spaar sy onheil vir sy kinders op. Ek sê: Hy moes dit aan homself vergeld, dat hy kan voel!
19 Deus {assim dizem}, reserva para os filhos o castigo do pai. Que ele mesmo o puna, para que o sinta!
20 Sy eie oë moes sy ongeluk sien, en s,lf moes hy drink van die grimmigheid van die Almagtige.
20 Que veja com os próprios olhos a sua ruína, e ele mesmo beba da cólera do Todo-poderoso!
21 Want wat gee hy om sy huis n hom as die getal van sy maande afgesny is?
21 Que se lhe dá do que será feito de sua casa depois dele, se o número de seus meses já está contado?
22 Wil iemand aan God kennis leer, Hom wat die hemelse wesens oordeel?
22 É a Deus, que se irá ensinar a sabedoria, a ele, que julga os seres superiores?
23 Die een sterwe in volkome geluk, heeltemal gerus en tevrede.
23 Um morre no seio da prosperidade, plenamente feliz e tranqüilo,
24 Sy emmers is vol melk, en die murg van sy gebeente word deur en deur bevogtig.
24 os flancos cobertos de gordura, e a medula dos ossos cheia de seiva;
25 Die ander daarenteen sterwe met bitterheid van siel sonder dat hy van die goeie geniet het.
25 o outro morre com a amargura na alma, sem ter gozado a felicidade;
26 Saam lê hulle in die stof, en die wurms oordek hulle.
26 juntos se deitam na terra, e os vermes recobrem a ambos.
27 Kyk, ek ken julle gedagtes en die slim planne waarmee julle gewelddadig teen my optree.
27 Ah! conheço vossos pensamentos, os julgamentos iníquos que fazeis de mim.
28 As julle sê: Waar is die huis van die tiran, en waar die woontent van die goddelose --
28 Dizeis: Onde está a casa do tirano, onde está a tenda em que habitavam os ímpios?
29 het julle dan nie navraag gedoen by die reisigers nie hulle bewyse kan julle tog nie loën nie!:
29 Não interrogastes os viajantes? Contestaríeis seus testemunhos?
30 dat die kwaaddoeners gespaar word op die dag van ondergang, dat hulle weggelei word op die dag van grimmigheid?
30 No dia da infelicidade o ímpio é poupado, no dia da cólera ele escapa.
31 Wie gee hom openlik sy gedrag te kenne; en het hy gehandel -- wie sal hom dit vergeld?
31 Quem reprova diante dele o seu proceder, e lhe pede contas de seus atos?
32 Dan word hy na die graf gebring, en hulle sorg vir sy grafheuwel.
32 Levam-no ao sepulcro, ficarão de vigília em sua câmara funerária.
33 Sag lê op hom die kluite van die dal; en agter hom trek al die mense aan soos daar ontelbares voor hom gewees het.
33 Os torrões do vale são-lhe leves; todos os homens irão em sua companhia, e foram inumeráveis seus predecessores.
34 Hoe troos julle my dan op so 'n nietige manier? En julle antwoorde -- net troubreuk bly oor!
34 Que significam, pois, essas vãs consolações? Todas as vossas respostas são apenas perfídia.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 21, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.