Jó 13

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Kyk, alles het my oog gesien, my oor gehoor en opgemerk.
1 "Meus olhos viram tudo isso, meus ouvidos o ouviram e entenderam.
2 Wat julle weet, weet ek ook: ek staan nie vir julle terug nie.
2 O que vocês sabem, eu também sei; não sou inferior a vocês.
3 Maar ,k sal met die Almagtige spreek, en ek verlang om te pleit by God.
3 Mas desejo falar ao Todo-poderoso e defender a minha causa diante de Deus.
4 Maar julle pleister met leuens, kwaksalwers is julle almal.
4 Vocês, porém, me difamam com mentiras; todos vocês são médicos que de nada valem!
5 Ag, as julle maar heeltemal sou swyg -- dan sou dit vir julle wysheid wees!
5 Se tão-somente ficassem calados! Mostrariam sabedoria.
6 Hoor tog na my verantwoording, en luister na die aanvalle van my lippe.
6 Escutem agora o meu argumento; prestem atenção à réplica de meus lábios.
7 Wil julle, tot verdediging van God, onreg spreek en ten behoewe van Hom bedrog laat hoor?
7 Vocês vão falar com maldade em nome de Deus? Vão falar enganosamente a favor dele?
8 Wil julle vir Hom partydig wees? Of wil julle vir God pleit?
8 Vão revelar parcialidade por ele? Vão defender a causa a favor de Deus?
9 Sal dit goed wees as Hy julle ondersoek? Of wil julle Hom bedrieg soos 'n mens bedrieg word?
9 Tudo iria bem, se ele os examinasse? Vocês conseguiriam enganá-lo, como podem enganar os homens?
10 Hy sal julle sekerlik straf as julle in die geheim partydig is.
10 Com certeza ele os repreenderia, se no íntimo vocês fossem parciais.
11 Sal sy hoogheid julle nie verskrik nie, en die skrik vir Hom julle nie oorval nie?
11 O esplendor dele não os aterrorizaria? O pavor dele não cairia sobre vocês?
12 Julle kernspreuke is spreuke van as, julle skanse word skanse van klei.
12 As máximas que vocês citam são provérbios de cinza; suas defesas não passam de barro.
13 Laat my met rus; dan wil ,k spreek; laat dan oor my kom wat wil.
13 "Aquietem-se e deixem-me falar; e aconteça-me o que me acontecer.
14 Waarom sou ek my vlees in my tande neem en my lewe neerlê in my hand?
14 Por que me ponho em perigo e tomo a minha vida em minhas mãos?
15 Kyk, al wil Hy my ombring -- ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit.
15 Embora ele me mate, ainda assim esperarei nele; certo é que defenderei os meus caminhos diante dele.
16 Ook is dit my tot heil dat 'n goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie.
16 Aliás, isso será a minha libertação, pois nenhum ímpio ousaria apresentar-se a ele!
17 Luister goed na my rede en gee gehoor aan my verklaring.
17 Escutem atentamente as minhas palavras; que os seus ouvidos acolham o que eu digo.
18 Kyk tog, ek dra die regsaak voor; ek weet dat ,k reg sal hê.
18 Agora que preparei a minha defesa, sei que serei justificado.
19 Wie durf my dan bestry? Ja, dan sou ek swyg en sterwe.
19 Haverá quem me acuse? Se houver, ficarei calado e morrerei.
20 Moet my net twee dinge nie aandoen nie, dan sal ek my vir u aangesig nie verberg nie:
20 "Concede-me só estas duas coisas, ó Deus, e não me esconderei de ti:
21 trek u hand weg van my af, en laat die skrik vir U my nie beangstig nie.
21 Afasta de mim a tua mão, e não mais me assuste com os teus terrores.
22 Klaag dan maar aan, en ,k sal antwoord; of ek sal spreek, en gee U my antwoord.
22 Chama-me, e eu responderei, ou deixa-me falar, e tu responderás.
23 Hoeveel is my ongeregtighede en sondes; maak my my oortreding en sonde bekend.
23 Quantos erros e pecados cometi? Mostra-me a minha falta e o meu pecado.
24 Waarom verberg U u aangesig en hou my vir 'n vyand van U?
24 Por que escondes o teu rosto e consideras-me teu inimigo?
25 Wil U 'n verwaaide blaar skrik aanja en die droë stoppel agtervolg,
25 Atormentarás uma folha levada pelo vento? Perseguirás a palha?
26 dat U bitter dinge oor my beskik en my die ongeregtighede van my jeug laat erwe,
26 Pois fazes constar contra mim coisas amargas e fazes-me herdar os pecados da minha juventude.
27 en dat U my voete in die blok sit en al my paaie bewaak? U trek vir U 'n streep om die sole van my voete;
27 Acorrentas os meus pés e vigias todos os meus caminhos, pondo limites aos meus passos.
28 en d¡t iemand wat verval soos hout wat weggevreet is, soos 'n kleed wat die mot verteer.
28 "Assim o homem se consome como coisa podre, como a roupa que a traça vai roendo.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 13, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.