Jó 12

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Maar Job het geantwoord en gesê:
1 Então, Jó respondeu:
2 Waarlik, ja, julle is die regte mense, en saam met julle sterf die wysheid uit!
2 Na verdade, vós sois o povo, e convosco morrerá a sabedoria.
3 Ook ek het verstand soos julle; ek staan nie vir julle terug nie; en wie weet sulke dinge nie?
3 Também eu tenho entendimento como vós; eu não vos sou inferior; quem não sabe coisas como essas?
4 Ek moet 'n belagging wees vir my vriend, ek wat God aangeroep en verhoring gevind het -- 'n belagging is die regverdige, die opregte!
4 Eu sou irrisão para os meus amigos; eu, que invocava a Deus, e ele me respondia; o justo e o reto servem de irrisão.
5 Vir die ongeluk is daar veragting volgens die gedagte van hom wat lekker lewe; dit staan klaar vir hulle wie se voet wankel.
5 No pensamento de quem está seguro, há desprezo para o infortúnio, um empurrão para aquele cujos pés já vacilam.
6 Rustig staan die tente van die verwoesters, en sekerheid is die deel van hulle wat God vertoorn, van hom wat sy god in sy hand dra.
6 As tendas dos tiranos gozam paz, e os que provocam a Deus estão seguros; têm o punho por seu deus.
7 Maar vra tog vir die diere, dat hulle jou leer; en die voëls van die hemel, dat hulle jou te kenne gee;
7 Mas pergunta agora às alimárias, e cada uma delas to ensinará; e às aves dos céus, e elas to farão saber.
8 of spreek die aarde aan, dat dit jou leer, en laat die visse van die see jou vertel.
8 Ou fala com a terra, e ela te instruirá; até os peixes do mar to contarão.
9 Wie weet nie deur al hierdie dinge dat die hand van die HERE dit gemaak het nie?
9 Qual entre todos estes não sabe que a mão do
10 In wie se hand die siel is van alles wat leef, en die gees van alle menslike vlees.
10 Na sua mão está a alma de todo ser vivente e o espírito de todo o gênero humano.
11 Moet die oor nie woorde toets soos die verhemelte spys proe nie?
11 Porventura, o ouvido não submete à prova as palavras, como o paladar prova as comidas?
12 By die grysaards is wysheid, en in lengte van dae is verstand.
12 Está a sabedoria com os idosos, e, na longevidade, o entendimento?
13 By Hom is wysheid en mag; Hy het raad en verstand.
13 Não! Com Deus está a sabedoria e a força; ele tem conselho e entendimento.
14 Kyk, Hy breek af, en daar word nie opgebou nie; Hy sluit 'n man as gevangene op, en daar word nie oopgemaak nie.
14 O que ele deitar abaixo não se reedificará; lança na prisão, e ninguém a pode abrir.
15 Kyk, Hy hou die waters terug, en hulle verdroog; ook laat Hy hulle los, en hulle keer die aarde om.
15 Se retém as águas, elas secam; se as larga, devastam a terra.
16 By Hom is krag en beleid; syne is die verdwaalde en hy wat laat dwaal.
16 Com ele está a força e a sabedoria; seu é o que erra e o que faz errar.
17 Hy voer raadsmanne uitgeplunder weg, en regters maak Hy tot dwase.
17 Aos conselheiros, leva-os despojados do seu cargo e aos juízes faz desvairar.
18 Hy maak die band los waar konings mee bind, en bind 'n lyfdoek om hulle heupe.
18 Dissolve a autoridade dos reis, e uma corda lhes cinge os lombos.
19 Hy voer priesters uitgeplunder weg en bring wie vasstaan, tot 'n val.
19 Aos sacerdotes, leva-os despojados do seu cargo e aos poderosos transtorna.
20 Hy neem die spraak van die betroubare mense weg en beroof die ou mense van hul oordeel.
20 Aos eloquentes ele tira a palavra e tira o entendimento aos anciãos.
21 Hy stort veragting uit oor die edeles en maak die gordel van die magtiges slap.
21 Lança desprezo sobre os príncipes e afrouxa o cinto dos fortes.
22 Hy openbaar dieptes uit die duisternis uit, en doodskaduwee bring Hy uit in die lig.
22 Das trevas manifesta coisas profundas e traz à luz a densa escuridade.
23 Hy maak nasies groot en laat hulle omkom; Hy brei nasies uit en voer hulle weg.
23 Multiplica as nações e as faz perecer; dispersa-as e de novo as congrega.
24 Hy neem die verstand weg van die volkshoofde van die land en laat hulle ronddwaal in 'n wildernis, sonder pad.
24 Tira o entendimento aos príncipes do povo da terra e os faz vaguear pelos desertos sem caminho.
25 Hulle tas in die duisternis, sonder lig; en Hy laat hulle ronddwaal soos 'n dronk man.
25 Nas trevas andam às apalpadelas, sem terem luz, e os faz cambalear como ébrios.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 12, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.