Jó 10
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA
1 Ek walg van my lewe; ek wil my geklaag die vrye loop gee; ek wil spreek in die bitterheid van my siel.
1 A minha alma tem tédio à minha vida; darei livre curso à minha queixa, falarei com amargura da minha alma.
2 Ek sê tot God: Veroordeel my nie; laat my weet waarom U met my twis.
2 Direi a Deus: Não me condenes; faze-me saber por que contendes comigo.
3 Is dit voordeel vir U dat U verdruk; dat U die arbeid van u hande verwerp, terwyl U oor die planne van die goddelose lig laat skyn?
3 Parece-te bem que me oprimas, que rejeites a obra das tuas mãos e favoreças o conselho dos perversos?
4 Het U vleeslike oë? Of sien U soos 'n mens sien?
4 Tens tu olhos de carne? Acaso, vês tu como vê o homem?
5 Is u dae soos die dae van 'n mens, of u jare soos die dae van 'n man?
5 São os teus dias como os dias do mortal? Ou são os teus anos como os anos de um homem,
6 dat U soek na my ongeregtigheid en vra na my sonde,
6 para te informares da minha iniquidade e averiguares o meu pecado?
7 ofskoon U weet dat ek nie skuldig is nie en dat daar niemand is wat uit u hand kan red nie?
7 Bem sabes tu que eu não sou culpado; todavia, ninguém há que me livre da tua mão.
8 U hande het my geformeer en my gemaak, heeltemal rondom; en U vernietig my!
8 As tuas mãos me plasmaram e me aperfeiçoaram, porém, agora, queres devorar-me.
9 Bedink tog dat U my soos klei gevorm het, en wil U my tot stof laat terugkeer?
9 Lembra-te de que me formaste como em barro; e queres, agora, reduzir-me a pó?
10 Het U my nie soos melk uitgegiet en my soos kaas laat dik word nie?
10 Porventura, não me derramaste como leite e não me coalhaste como queijo?
11 Met vel en vlees het U my beklee, en met beendere en senings het U my deurvleg.
11 De pele e carne me vestiste e de ossos e tendões me entreteceste.
12 Die lewe, ja, guns het U aan my bewys, en u sorg het my gees bewaak.
12 Vida me concedeste na tua benevolência, e o teu cuidado a mim me guardou.
13 Maar daarby het U d¡t verberg in u hart, ek weet dat d¡t u toeleg was:
13 Estas coisas, as ocultaste no teu coração; mas bem sei o que resolveste contigo mesmo.
14 As ek gesondig het, sou U my waarneem en my nie vryspreek van my ongeregtigheid nie.
14 Se eu pecar, tu me observas; e da minha iniquidade não me perdoarás.
15 Was ek skuldig -- wee my! En was ek regverdig, ek sou my hoof nie kon ophef nie, sat van skande en bewus van my ellende.
15 Se for perverso, ai de mim! E, se for justo, não ouso levantar a cabeça, pois estou cheio de ignomínia e olho para a minha miséria.
16 En as my hoof hom ophef, sou U my jaag soos 'n leeu en U opnuut wonderbaarlik teenoor my gedra.
16 Porque, se a levanto, tu me caças como a um leão feroz e de novo revelas poder maravilhoso contra mim.
17 U sou altyd nuwe getuies teen my bring en u grimmigheid teen my vermeerder -- altyd nuwe leërafdelings teen my!
17 Tu renovas contra mim as tuas testemunhas e multiplicas contra mim a tua ira; males e lutas se sucedem contra mim.
18 Waarom tog het U my uit die moederskoot laat uitgaan? Ek moes gesterf het sonder dat 'n oog my gesien het.
18 Por que, pois, me tiraste da madre? Ah! Se eu morresse antes que olhos nenhuns me vissem!
19 Ek moes gewees het of ek daar nie was nie; van die moederskoot af moes ek na die graf gedra gewees het.
19 Teria eu sido como se nunca existira e já do ventre teria sido levado à sepultura.
20 Is my dae nie min nie? Laat Hy ophou, my laat staan, dat ek 'n bietjie vrolik kan wees,
20 Não são poucos os meus dias? Cessa, pois, e deixa-me, para que por um pouco eu tome alento,
21 voordat ek heengaan -- en nie terugkom nie -- na die land van duisternis en doodskaduwee,
21 antes que eu vá para o lugar de que não voltarei, para a terra das trevas e da sombra da morte;
22 'n land van donkerheid, soos middernag, van doodskaduwee en wanorde, en dit gee 'n skynsel -- soos middernag!
22 terra de negridão, de profunda escuridade, terra da sombra da morte e do caos, onde a própria luz é tenebrosa.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 10, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.