Salmos 94

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 God van wraak, o HERE, God van wraak, verskyn in ligglans!
1 Ó S enhor , Deus da vingança, ó Deus da vingança, manifesta teu esplendor!
2 Verhef U, o regter van die aarde, vergeld die trotsaards hulle dade!
2 Levanta-te, ó Juiz da terra, dá aos orgulhosos o que merecem.
3 Hoe lank sal die goddelose, o HERE, hoe lank sal die goddelose jubel?
3 Até quando, S enhor ? Até quando os perversos se alegrarão de suas maldades?
4 Hulle smaal, hulle praat onbeskaamd -- al die werkers van ongeregtigheid verhef hulle.
4 Até quando falarão com arrogância? Até quando os que praticam o mal contarão vantagens?
5 o HERE, hulle verbrysel u volk, en hulle verdruk u erfdeel.
5 Esmagam o teu povo, S enhor , oprimem os que pertencem a ti.
6 Hulle maak die weduwee en die vreemdeling dood en vermoor die wese
6 Matam viúvas e estrangeiros e assassinam órfãos.
7 en sê: Die HERE sien dit nie, en die God van Jakob merk dit nie.
7 “O S enhor não vê”, eles dizem. “O Deus de Israel
8 Let op, o onverstandiges onder die volk, en julle dwase, wanneer sal julle verstandig word?
8 Pensem melhor, tolos! Quando vocês, insensatos, entenderão?
9 Sou Hy wat die oor plant, nie hoor nie, of Hy wat die oog formeer, nie sien nie?
9 Acaso é surdo aquele que fez os ouvidos? É cego aquele que formou os olhos?
10 Sou Hy wat die nasies tugtig, nie straf nie -- Hy wat die mens kennis leer?
10 Aquele que castiga as nações não os castigará? Aquele que tudo sabe não sabe o que vocês fazem?
11 Die HERE ken die gedagtes van die mense -- dat hulle nietigheid is.
11 O S enhor conhece os pensamentos de cada um; sabe que nada valem.
12 Welgeluksalig is die man, o HERE, wat U onderrig en wat U leer uit u wet,
12 Feliz é aquele a quem disciplinas, S enhor , aquele a quem ensinas tua lei.
13 om hom rus te gee van die dae van teëspoed, totdat die kuil vir die goddelose gegrawe word.
13 Tu lhe dás alívio em tempos de aflição, até que se abra uma cova para os perversos.
14 Want die HERE sal sy volk nie verwerp en sal sy erfdeel nie verlaat nie;
14 Pois o S enhor não rejeitará seu povo; não abandonará os que lhe pertencem.
15 want die regspraak sal terugkeer tot geregtigheid, en al die opregtes van hart sal dit volg.
15 Os julgamentos voltarão a se basear na justiça, e os de coração íntegro a buscarão.
16 Wie sal vir my optree teen die kwaaddoeners? Wie sal my bystaan teen die werkers van ongeregtigheid?
16 Quem me protegerá dos perversos? Quem me defenderá dos que praticam o mal?
17 As die HERE vir my nie 'n hulp was nie, dan het my siel gou in die stilte gewoon.
17 Se o S enhor não tivesse me ajudado, eu já estaria no silêncio do túmulo.
18 As ek dink: My voet wankel -- dan ondersteun u goedertierenheid my, o HERE!
18 Gritei: “Estou caindo!”, mas o teu amor, S
19 As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.
19 Quando minha mente estava cheia de dúvidas, teu consolo me deu esperança e ânimo.
20 Het die regterstoel wat onheil stig, met U gemeenskap; wat moeite versin teen die insettinge in?
20 Podem os líderes injustos, aqueles cujos decretos permitem a injustiça, afirmar que Deus está do lado deles?
21 Hulle bestorm die lewe van die regverdige en veroordeel onskuldige bloed.
21 Juntam-se contra os justos e condenam os inocentes à morte.
22 Maar die HERE is 'n rotsvesting vir my, en my God die rots van my toevlug.
22 Mas o S enhor é a minha fortaleza; meu Deus é a rocha onde me refugio.
23 En Hy laat hulle ongeregtigheid op hulle terugkeer en verdelg hulle in hul boosheid; die HERE onse God verdelg hulle.
23 Deus fará os pecados dos perversos caírem sobre eles; ele os destruirá por suas maldades. O S

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 94, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.