Salmos 92

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 'n Psalm. 'n Lied vir die sabbatdag.
1 É bom dar graças ao S enhor e cantar louvores ao Altíssimo.
2 Dit is goed om die HERE te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste,
2 É bom proclamar de manhã o teu amor e, de noite, a tua fidelidade,
3 om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;
3 ao som de um instrumento de dez cordas, da harpa e da melodia da lira.
4 by die tiensnarige instrument en by die harp, by snarespel op die siter.
4 Tu me alegras, S enhor , com tudo que tens feito; canto de alegria por causa de tuas obras.
5 Want U het my bly gemaak, HERE, deur u dade; ek jubel oor die werke van u hande.
5 Quão grandes, S enhor , são os teus feitos e profundos os teus pensamentos!
6 Hoe groot is u werke, o HERE; baie diep is u gedagtes!
6 Só o ignorante não sabe, só o tolo não entende:
7 'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie:
7 embora os perversos brotem como a grama e floresçam os que praticam o mal, eles serão destruídos para sempre.
8 as die goddelose mense groei soos die plante en al die werkers van ongeregtigheid bloei, is dit om hulle vir ewig te verdelg.
8 Mas tu, S enhor , serás eternamente exaltado!
9 Maar U is hoog verhewe tot in ewigheid, HERE!
9 Teus inimigos, S enhor , perecerão; todos que praticam o mal serão dispersados.
10 Want kyk, u vyande, o HERE, want kyk, u vyande sal vergaan; al die werkers van ongeregtigheid sal verstrooi word.
10 Tu, porém, me tornaste forte como o boi selvagem e me ungiste com óleo da melhor qualidade.
11 Maar U verhoog my horing soos van 'n buffel; ek is met vars olie gesalf.
11 Meus olhos viram a queda de meus inimigos, meus ouvidos ouviram a derrota de meus perversos adversários.
12 En my oog sien met welgevalle neer op die wat my voorlê, my ore hoor van die wat teen my as kwaaddoeners opstaan.
12 Os justos, porém, florescerão como palmeiras e crescerão como os cedros do Líbano.
13 Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die L¡banon.
13 Pois estão plantados na casa do S enhor ; florescerão nos pátios de nosso Deus.
14 Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.
14 Mesmo na velhice produzirão frutos; continuarão verdejantes e cheios de vida.
15 In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees, [ (Psalms 92:16) om te verkondig dat die HERE reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie. ]
15 Anunciarão: “O S enhor é justo! Ele é minha rocha; nele não há injustiça”.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 92, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.