Salmos 91
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
1 Aquele que habita no abrigo do Altíssimo e descansa à sombra do Todo-poderoso
2 Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
2 pode dizer ao Senhor: Tu és o meu refúgio e a minha fortaleza, o meu Deus, em quem confio.
3 Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes.
3 Ele o livrará do laço do caçador e do veneno mortal.
4 Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is 'n skild en pantser.
4 Ele o cobrirá com as suas penas, e sob as suas asas você encontrará refúgio; a fidelidade dele será o seu escudo protetor.
5 Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie,
5 Você não temerá o pavor da noite, nem a flecha que voa de dia,
6 vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie!
6 nem a peste que se move sorrateira nas trevas, nem a praga que devasta ao meio-dia.
7 Al val daar duisend aan jou sy en tien duisend aan jou regterhand -- na jou sal dit nie aankom nie.
7 Mil poderão cair ao seu lado, dez mil à sua direita, mas nada o atingirá.
8 Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.
8 Você simplesmente olhará, e verá o castigo dos ímpios.
9 Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.
9 Se você fizer do Altíssimo o seu refúgio,
10 Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;
10 nenhum mal o atingirá, desgraça alguma chegará à sua tenda.
11 want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë.
11 Porque a seus anjos ele dará ordens a seu respeito, para que o protejam em todos os seus caminhos;
12 Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie.
12 com as mãos eles o segurarão, para que você não tropece em alguma pedra.
13 Op die leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap.
13 Você pisará o leão e a cobra; pisoteará o leão forte e a serpente.
14 Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken.
14 "Porque ele me ama, eu o resgatarei; eu o protegerei, pois conhece o meu nome.
15 Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee.
15 Ele clamará a mim, e eu lhe darei resposta, e na adversidade estarei com ele; vou livrá-lo e cobri-lo de honra.
16 Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom my heil laat sien.
16 Vida longa eu lhe darei, e lhe mostrarei a minha salvação. "
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 91, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.