Salmos 89

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 'n Onderwysing van Etan, die Esrahiet.
1 Cantarei para sempre o teu amor, ó S enhor ! Anunciarei a tua fidelidade a todas as gerações.
2 Die goedertierenhede van die HERE wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend maak met my mond van geslag tot geslag.
2 Pois sei que o teu amor dura para sempre, e a tua fidelidade permanece firme como os céus.
3 Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemele -- daar bevestig U u trou.
3 Tu disseste: “Fiz uma aliança com Davi, meu servo escolhido. A ele fiz este juramento:
4 Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorene, met 'n eed aan Dawid, my kneg, belowe:
4 ‘Estabelecerei seus descendentes como reis para sempre; eles se sentarão em seu trono de geração em geração’”. Interlúdio
5 Tot in ewigheid sal Ek jou nageslag bevestig en jou troon opbou van geslag tot geslag. Sela.
5 Ó S enhor , os céus louvam as tuas maravilhas; multidões de anjos te exaltam por tua fidelidade.
6 En die hemele loof u wondermag, o HERE, ook u trou in die vergadering van die heiliges.
6 Pois quem nos céus se compara ao S enhor ? Quem é semelhante ao S
7 Want wie kan in die hemel met die HERE vergelyk word? Wie is soos die HERE onder die hemelinge,
7 Os mais altos poderes angelicais reverenciam a Deus; ele é mais temível que todos que rodeiam seu trono.
8 'n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is?
8 Ó S enhor , Deus dos Exércitos, quem é poderoso como tu, S Tu és totalmente fiel!
9 o HERE, God van die leërskare, wie is soos U? Grootmagtig is U, o HERE, en u trou is rondom U!
9 Governas os mares revoltos e acalmas as ondas agitadas.
10 U heers oor die trotsheid van die see; as sy golwe hulle verhef, bring U hulle tot bedaring.
10 Esmagaste o grande monstro marinho; com o teu braço poderoso, dispersaste teus inimigos.
11 U het Rahab verbrysel soos een wat verslaan is, met u sterke arm u vyande verstrooi.
11 Os céus são teus, a terra é tua, tudo que há no mundo pertence a ti; tu fizeste todas as coisas.
12 Aan U behoort die hemel, aan U ook die aarde; die wêreld en sy volheid -- U het dit gegrond.
12 Criaste o norte e o sul; o monte Tabor e o monte Hermom louvam o teu nome.
13 Die noorde en die suide -- U het dit geskape; Tabor en Hermon jubel in u Naam.
13 Teu braço é poderoso! Tua mão é forte! Tua mão direita se levanta com força gloriosa.
14 U het 'n arm met mag; u hand is sterk, u regterhand verhewe.
14 Justiça e retidão são os alicerces do teu trono, amor e verdade vão à tua frente.
15 Geregtigheid en reg is die grondslag van u troon; goedertierenheid en trou gaan voor u aangesig uit.
15 Feliz é o povo que ouve o alegre chamado para adorar, pois andará na luz de tua presença, S
16 Welgeluksalig is die volk wat die geklank ken; o HERE, hulle wandel in die lig van u aangesig.
16 O dia todo eles se alegram em teu nome e exultam em tua justiça.
17 In u Naam juig hulle die hele dag, en deur u geregtigheid word hulle verhef.
17 Tu és a força gloriosa deles; é do teu agrado nos fortalecer.
18 Want U is hulle magtige sieraad, en deur u welbehae word ons horing verhef.
18 Sim, nossa proteção vem do S enhor ; ele, o Santo de Israel, nos deu nosso rei.
19 Want aan die HERE behoort ons skild, en ons koning aan die Heilige van Israel.
19 Muito tempo atrás, numa visão, falaste a teus fiéis e disseste: “Levantei um guerreiro; dentre o povo o escolhi para ser rei.
20 Toe het U in 'n gesig gespreek met u gunsgenoot en gesê: Ek het hulp verleen aan 'n held, 'n uitverkorene uit die volk verhef.
20 Encontrei meu servo Davi e o ungi com meu santo óleo.
21 Ek het Dawid, my kneg, gevind, met my heilige olie hom gesalf,
21 Com minha mão o firmarei, com meu braço o fortalecerei.
22 met wie my hand bestendig sal wees; ook sal my arm hom versterk.
22 Seus inimigos não o derrotarão, os perversos não o dominarão.
23 Die vyand sal hom nie oorval en die kwaaddoener hom nie verdruk nie;
23 Esmagarei seus adversários diante dele, destruirei aqueles que o odeiam.
24 maar Ek sal sy teëstanders voor hom weg verpletter; en die wat hom haat, sal Ek verslaan.
24 Minha fidelidade e meu amor o acompanharão; em meu nome, ele crescerá em poder.
25 En my trou en my goedertierenheid sal met hom wees, en deur my Naam sal sy horing verhef word.
25 Estenderei seu governo sobre o mar, seu domínio, sobre os rios.
26 En Ek sal sy hand lê op die see en sy regterhand op die riviere.
26 Ele me dirá: ‘Tu és meu Pai, meu Deus e a Rocha de minha salvação’.
27 Hy is dit wat My sal noem: U is my Vader, my God en die rots van my heil!
27 Darei a ele os privilégios de filho mais velho, e ele será o rei mais poderoso da terra.
28 Ja, k sal hom 'n eersgeborene maak, die hoogste onder die konings van die aarde.
28 Eu o amarei e lhe serei bondoso para sempre; minha aliança com ele jamais será quebrada.
29 Vir ewig sal Ek my goedertierenheid vir hom bewaar, en my verbond bly vir hom vas.
29 Farei que ele sempre tenha herdeiros; enquanto existirem os céus, seu trono não terá fim.
30 En Ek sal sy nageslag vir ewig laat duur en sy troon soos die dae van die hemel.
30 Se, porém, seus descendentes abandonarem minha lei e não seguirem meus estatutos,
31 As sy kinders my wet verlaat en in my regte nie wandel nie;
31 se não obedecerem aos meus decretos e não guardarem meus mandamentos,
32 as hulle my insettinge ontheilig en my gebooie nie hou nie,
32 castigarei seu pecado com a vara e sua desobediência, com açoites.
33 dan sal Ek hulle oortreding met die roede besoek en met plae hulle ongeregtigheid.
33 Contudo, não desistirei de amá-lo, nem deixarei de lhe ser fiel.
34 Maar my goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en my trou nie verbreek nie.
34 Não quebrarei minha aliança, não voltarei atrás em minhas palavras.
35 Ek sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie.
35 Fiz um juramento a Davi e, em minha santidade, não minto.
36 Een maal het Ek gesweer by my heiligheid: Waarlik, Ek sal vir Dawid nie lieg nie!
36 Sua dinastia continuará para sempre, seu reino permanecerá como o sol.
37 Sy nageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor My.
37 Será duradouro como a lua, minha fiel testemunha no céu”. Interlúdio
38 Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is getrou. Sela.
38 Agora, porém, tu o rejeitaste e o descartaste; estás irado com o teu ungido.
39 Maar U het self verstoot en verag, U het toornig geword teen u gesalfde.
39 Renunciaste tua aliança com ele e jogaste sua coroa no pó.
40 U het die verbond van u kneg tot niet gemaak, U het sy kroon ontheilig teen die grond.
40 Derrubaste os muros que o protegiam e destruíste as fortalezas que o defendiam.
41 U het al sy mure stukkend gebreek, sy vestings 'n puinhoop gemaak.
41 Todos que por ali passam o saqueiam, e ele se tornou motivo de zombaria para seus vizinhos.
42 Almal wat met die pad verbygaan, het hom beroof; vir sy bure het hy 'n smaad geword.
42 Tu fortaleceste seus inimigos e lhes deste razão para celebrar.
43 U het die regterhand van sy teëstanders verhef, al sy vyande bly gemaak.
43 Tornaste inútil sua espada e não o ajudaste na batalha.
44 Ook het U die skerpte van sy swaard laat omdraai en hom nie laat standhou in die geveg nie.
44 Acabaste com seu esplendor e derrubaste seu trono.
45 U het aan hom sy glans onttrek en sy troon teen die grond neergewerp.
45 Fizeste-o envelhecer antes do tempo e o envergonhaste em público. Interlúdio
46 U het die dae van sy jeug verkort, hom met skaamte oordek. Sela.
46 Até quando, S enhor , esta situação continuará? Acaso te esconderás para sempre? Até quando tua ira arderá como fogo?
47 Hoe lank sal U, o HERE, Uself vir altyd verberg, sal u grimmigheid brand soos 'n vuur?
47 Lembra-te de como minha vida é curta, de como é vazia a existência humana!
48 Gedenk van watter lewensduur ek is, tot watter nietigheid U al die mensekinders geskape het!
48 Ninguém vive para sempre, todos morrem; ninguém escapa das garras da sepultura. Interlúdio
49 Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat sy siel sal kan red uit die mag van die doderyk? Sela.
49 Onde está, Senhor, o teu antigo amor? Tu o prometeste a Davi com um juramento fiel.
50 Here, waar is u vorige goedertierenhede wat U aan Dawid met 'n eed beloof het in u trou?
50 Considera, Senhor, como teus servos passam vergonha; levo no coração os insultos de muitos.
51 Gedenk, Here, die smaad van u knegte, hoe ek in my boesem dra die smaad van al die baie volke,
51 Teus inimigos, S enhor , têm zombado de mim; zombam do teu ungido por onde ele vai.
52 waarmee u vyande, o HERE, smaad, waarmee hulle die voetstappe van u gesalfde smaad. [ (Psalms 89:53) Geloofd sy die HERE vir ewig! Amen, ja amen. ]
52 Louvado seja o S enhor para sempre! Amém e amém!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 89, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.