Salmos 77

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Jedutun." 'n Psalm van Asaf.
1 Elevo a Deus a minha voz e clamo, elevo a Deus a minha voz, para que me atenda.
2 My stem is tot God en ek roep; my stem is tot God, dat Hy na my kan luister.
2 No dia da minha angústia, procuro o Senhor; erguem-se as minhas mãos durante a noite e não se cansam; a minha alma recusa consolar-se.
3 Op die dag van my benoudheid soek ek die HERE; snags bly my hand uitgestrek sonder om moeg te word; my siel weier om getroos te word.
3 Lembro-me de Deus e passo a gemer; medito, e me desfalece o espírito.
4 As ek aan God dink, moet ek steun; peins ek, dan versmag my gees. Sela.
4 Não me deixas pregar os olhos; tão perturbado estou, que nem posso falar.
5 U hou my ooglede oop; ek is onrustig en kan nie spreek nie.
5 Penso nos dias de outrora, trago à lembrança os anos de passados tempos.
6 Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare.
6 De noite indago o meu íntimo, e o meu espírito perscruta.
7 Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met my hart, en my gees deurvors:
7 Rejeita o Senhor para sempre? Acaso, não torna a ser propício?
8 Sal die Here vir altyd verstoot en verder nie meer goedgunstig wees nie?
8 Cessou perpetuamente a sua graça? Caducou a sua promessa para todas as gerações?
9 Hou sy goedertierenheid vir altyd op? Is dit met die belofte gedaan van geslag tot geslag?
9 Esqueceu-se Deus de ser benigno? Ou, na sua ira, terá ele reprimido as suas misericórdias?
10 Het God vergeet om genadig te wees? Of het Hy in toorn sy barmhartighede toegesluit? Sela.
10 Então, disse eu: isto é a minha aflição; mudou-se a destra do Altíssimo.
11 Toe het ek gesê: Dit is my grootste bekommernis dat die regterhand van die Allerhoogste verander!
11 Recordo os feitos do Senhor , pois me lembro das tuas maravilhas da antiguidade.
12 Ek dink aan die dade van die HERE; ja, ek wil dink aan u wonders uit die voortyd
12 Considero também nas tuas obras todas e cogito dos teus prodígios.
13 en al u werk oordink, en ek wil peins oor u dade.
13 O teu caminho, ó Deus, é de santidade. Que deus é tão grande como o nosso Deus?
14 o God, u weg is in heiligheid. Wie is 'n groot God soos God?
14 Tu és o Deus que operas maravilhas e, entre os povos, tens feito notório o teu poder.
15 U is die God wat wonders doen; U het u sterkte onder die volke bekend gemaak.
15 Com o teu braço remiste o teu povo, os filhos de Jacó e de José.
16 U het u volk met 'n sterk arm verlos, die kinders van Jakob en van Josef. Sela.
16 Viram-te as águas, ó Deus; as águas te viram e temeram, até os abismos se abalaram.
17 Die waters het U gesien, o God, die waters het U gesien, hulle het gebewe; ja, die watervloede het gesidder.
17 Grossas nuvens se desfizeram em água; houve trovões nos espaços; também as suas setas cruzaram de uma parte para outra.
18 Die wolke het water uitgegiet, die hemele het donder laat hoor, ook het u pyle rondgevlieg.
18 O ribombar do teu trovão ecoou na redondeza; os relâmpagos alumiaram o mundo; a terra se abalou e tremeu.
19 U rollende donder het weerklink; bliksems het die wêreld verlig; die aarde het gesidder en gebewe.
19 Pelo mar foi o teu caminho; as tuas veredas, pelas grandes águas; e não se descobrem os teus vestígios.
20 U weg was in die see en u paaie in groot waters, en u spore was nie te beken nie. [ (Psalms 77:21) U het u volk soos skape gelei deur die hand van Moses en A„ron. ]
20 O teu povo, tu o conduziste, como rebanho, pelas mãos de Moisés e de Arão.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 77, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.