Salmos 69

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies." 'n Psalm van Dawid.
1 Salva-me, ó Deus!, pois as águas subiram até o meu pescoço.
2 Verlos my, o God, want die waters het tot by die siel gekom.
2 Nas profundezas lamacentas eu me afundo, não tenho onde firmar os pés. Entrei em águas profundas; as correntezas me arrastam.
3 Ek sink in grondelose modder waar geen staanplek is nie; ek het in waterdieptes gekom, en die stroom loop oor my.
3 Cansei-me de pedir socorro; minha garganta se abrasa. Meus olhos fraquejam de tanto esperar pelo meu Deus.
4 Ek is moeg van my geroep, my keel brand, my oë versmag terwyl ek wag op my God.
4 Os que sem razão me odeiam são mais do que os fios de cabelo da minha cabeça; muitos são os que me prejudicam sem motivo, muitos, os que procuram destruir-me. Sou forçado a devolver o que não roubei.
5 Die wat my sonder oorsaak haat, is meer as die hare van my hoof; die wat klaar staan om my te vernietig, wat sonder grond my vyande is, is magtig; wat ek nie geroof het nie, moet ek dan teruggee.
5 Tu bem sabes como fui insensato, ó Deus; a minha culpa não te é encoberta.
6 o God, U weet van my dwaasheid, en my skuldige dade is vir U nie verborge nie.
6 Não se decepcionem por minha causa aqueles que esperam em ti, ó Senhor, Senhor dos Exércitos! Não se frustrem por minha causa os que te buscam, ó Deus de Israel!
7 Laat die wat u verwag, deur my nie beskaamd staan nie, o Here, HERE van die leërskare! Laat die wat U soek, deur my nie in die skande kom nie, o God van Israel!
7 Pois por amor a ti suporto zombaria, e a vergonha cobre-me o rosto.
8 Want om U ontwil dra ek smaad, bedek skande my aangesig.
8 Sou um estrangeiro para os meus irmãos, um estranho até para os filhos da minha mãe;
9 Vreemd het ek vir my broers geword en 'n onbekende vir die seuns van my moeder.
9 pois o zelo pela tua casa me consome, e os insultos daqueles que te insultam caem sobre mim.
10 Want die ywer vir u huis het my verteer, en die smaadhede van die wat U smaad, het op my geval.
10 Até quando choro e jejuo, tenho que suportar zombaria;
11 Wat my aangaan, my siel het geween met vas; maar dit het smaadhede vir my geword.
11 quando ponho vestes de lamento, sou motivo de piada.
12 Ek het ook 'n rougewaad my kleding gemaak en vir hulle 'n spreekwoord geword.
12 Os que se ajuntam na praça falam de mim, e sou a canção dos bêbados.
13 Die wat in die poort sit, praat van my -- ook die spotlied van die wat sterk drank drink.
13 Mas eu, Senhor, no tempo oportuno, elevo a ti minha oração; responde-me, por teu grande amor, ó Deus, com a tua salvação infalível!
14 Maar ek -- my gebed is tot U, o HERE: in die tyd van genade, o God, verhoor my deur die grootheid van u goedertierenheid, deur die trou van u heil!
14 Tira-me do atoleiro, não me deixes afundar; liberta-me dos que me odeiam e das águas profundas.
15 Red my uit die modder en laat my nie sink nie; laat my gered word van my haters en uit waterdieptes.
15 Não permitas que as correntezas me arrastem, nem que as profundezas me engulam, nem que a cova feche sobre mim a sua boca!
16 Laat die waterstroom nie oor my loop en die diepte my nie verslind nie, en laat die put sy mond bo my nie toesluit nie!
16 Responde-me, Senhor, pela bondade do teu amor; por tua grande misericórdia, volta-te para mim.
17 Verhoor my, o HERE, want u goedertierenheid is goed; wend U tot my na die grootheid van u barmhartighede.
17 Não escondas do teu servo a tua face; responde-me depressa, pois estou em perigo.
18 En verberg u aangesig nie vir u kneg nie; want ek is benoud. Verhoor my dan gou!
18 Aproxima-te e resgata-me; livra-me por causa dos meus inimigos.
19 Kom nader na my siel, verlos dit; bevry my om my vyande ontwil.
19 Tu bem sabes como sofro zombaria, humilhação e vergonha; conheces todos os meus adversários.
20 U ken my smaad en my beskaming en my skande; al my teëstanders is voor U.
20 A zombaria partiu-me o coração; estou em desespero! Supliquei por socorro, nada recebi, por consoladores, e a ninguém encontrei.
21 Die smaad breek my hart, en ek is verswak; ja, ek het gewag op medelyde, maar verniet; en op vertroosters, maar het hulle nie gevind nie.
21 Puseram fel na minha comida e para matar-me a sede deram-me vinagre.
22 En hulle het aan my gal gegee as my spys, en vir my dors het hulle my asyn laat drink.
22 Que a mesa deles se lhes transforme em laço; torne-se retribuição e armadilha.
23 Laat hul tafel voor hulle 'n vangnet wees en vir hulle wat sorgeloos is, 'n strik.
23 Escureçam-se os seus olhos para que não consigam ver; faze-lhes tremer o corpo sem parar.
24 Laat hulle oë duister word, sodat hulle nie sien nie; en maak dat hulle heupe altyddeur wankel.
24 Despeja sobre eles a tua ira; que o teu furor ardente os alcance.
25 Stort oor hulle u grimmigheid uit, en laat u toorngloed hulle inhaal.
25 Fique deserto o lugar deles; não haja ninguém que habite nas suas tendas.
26 Laat hulle laer woes word, laat in hulle tente geen bewoner wees nie.
26 Pois perseguem aqueles que tu feres e comentam a dor daqueles a quem castigas.
27 Want hulle vervolg hom wat deur U swaar getref is, en vertel van die smart van u gewondes.
27 Acrescenta-lhes pecado sobre pecado; não os deixes alcançar a tua justiça.
28 Voeg skuld by hulle skuld, en laat hulle nie in u geregtigheid kom nie.
28 Sejam eles tirados do livro da vida e não sejam incluídos no rol dos justos.
29 Laat hulle uitgedelg word uit die boek van die lewe en nie saam met die regverdiges opgeskrywe word nie.
29 Grande é a minha aflição e a minha dor! Proteja-me, ó Deus, a tua salvação!
30 Maar ek is ellendig en in pyn: laat u hulp, o God, my beskerm!
30 Louvarei o nome de Deus com cânticos e proclamarei sua grandeza com ações de graças;
31 Ek wil die Naam van God prys met 'n lied en Hom groot maak met danksegging;
31 isso agradará o Senhor mais do que bois, mais do que touros com seus chifres e cascos.
32 en dit sal die HERE welgevalliger wees as beeste, as stiere wat horings en gesplitste kloue het.
32 Os necessitados o verão e se alegrarão; a vocês que buscam a Deus, vida ao seu coração!
33 As die ootmoediges dit sien, sal hulle bly wees; julle wat na God soek, laat julle hart lewe!
33 O Senhor ouve o pobre e não despreza o seu povo aprisionado.
34 Want die HERE luister na die behoeftiges en verag sy gevangenes nie.
34 Louvem-no os céus e a terra, os mares e tudo o que neles se move,
35 Laat hemel en aarde Hom prys, die see en alles wat daarin roer.
35 pois Deus salvará Sião e reconstruirá as cidades de Judá. Então o povo ali viverá e tomará posse da terra;
36 Want God sal Sion verlos en die stede van Juda bou; en daar sal hulle woon en dit besit. [ (Psalms 69:37) En die nageslag van sy knegte sal dit beërwe, en die liefhebbers van sy Naam sal daarin woon. ]
36 a descendência dos seus servos a herdará, e nela habitarão os que amam o seu nome.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 69, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.