Salmos 37

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 'n Psalm van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie;
1 De Davi. Não te irrites por causa dos que agem mal, nem invejes os que praticam a iniqüidade,
2 want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog.
2 pois logo eles serão ceifados como a erva dos campos, e como a erva verde murcharão.
3 Bet. Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid,
3 Espera no Senhor e faze o bem; habitarás a terra em plena segurança.
4 en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.
4 Põe tuas delícias no Senhor, e os desejos do teu coração ele atenderá.
5 Gimel. Laat jou weg aan die HERE oor en vertrou op Hom, en Hy sal dit uitvoer;
5 Confia ao Senhor a tua sorte, espera nele, e ele agirá.
6 en Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig en jou reg soos die middag.
6 Como a luz, fará brilhar a tua justiça; e como o sol do meio-dia, o teu direito.
7 Dalet. Swyg voor die HERE en verwag Hom; wees nie toornig op hom wat voorspoedig in sy weg is nie, op die man wat listige planne uitvoer nie.
7 Em silêncio, abandona-te ao Senhor, põe tua esperança nele. Não invejes o que prospera em suas empresas, e leva a bom termo seus maus desígnios.
8 He. Laat staan die toorn en verlaat die grimmigheid; wees nie toornig nie: dit is net om kwaad te stig.
8 Guarda-te da ira, depõe o furor, não te exasperes, que será um mal,
9 Want die kwaaddoeners sal uitgeroei word; maar die wat die HERE verwag, hulle sal die aarde besit.
9 porque os maus serão exterminados, mas os que esperam no Senhor possuirão a terra.
10 Wau. En nog 'n klein rukkie en die goddelose sal daar nie wees nie; ja, jy sal ag gee op sy plek, maar hy sal daar nie wees nie.
10 Mais um pouco e não existirá o ímpio; se olhares o seu lugar, não o acharás.
11 Die ootmoediges daarenteen sal die aarde besit en hulle verlustig oor groot vrede.
11 Quanto aos mansos, possuirão a terra, e nela gozarão de imensa paz.
12 Sajin. Die goddelose bedink listige planne teen die regverdige en kners met sy tande teen hom.
12 O ímpio conspira contra o justo, e para ele range os seus dentes.
13 Die Here lag oor hom, want Hy sien dat sy dag kom.
13 Mas o Senhor se ri dele, porque vê o destino que o espera.
14 Get. Die goddelose het die swaard getrek en hulle boog gespan om die ellendige en behoeftige te laat val, om die te slag wat opreg is van weg.
14 Os maus empunham a espada e retesam o arco, para abater o pobre e miserável e liquidar os que vão no caminho reto.
15 Hulle swaard sal in hul hart gaan, en hulle boë sal verbreek word.
15 Sua espada, porém, lhes traspassará o coração, e seus arcos serão partidos.
16 Tet. 'n Klein bietjie is vir die regverdige beter as die rykdom van baie goddelose;
16 O pouco que o justo possui vale mais que a opulência dos ímpios;
17 want die arms van die goddelose sal verbreek word, maar die HERE ondersteun die regverdiges.
17 porque os braços dos ímpios serão quebrados, mas os justos o Senhor sustenta.
18 Jod. Die HERE ken die dae van die opregtes, en hulle erfdeel sal tot in ewigheid bly.
18 O Senhor vela pela vida dos íntegros, e a herança deles será eterna.
19 Hulle sal nie beskaamd staan in die slegte tyd nie, en in dae van hongersnood sal hulle versadig word.
19 Não serão confundidos no tempo da desgraça e nos dias de fome serão saciados.
20 Kaf. Maar die goddelose sal omkom en die vyande van die HERE soos die prag van die weivelde; hulle verdwyn soos rook, hulle verdwyn.
20 Porém, os ímpios perecerão e os inimigos do Senhor fenecerão como o verde dos prados; desaparecerão como a fumaça.
21 Lamed. Die goddelose leen en gee nie terug nie, maar die regverdige ontferm hom en gee;
21 O ímpio pede emprestado e não paga, enquanto o justo se compadece e dá,
22 want die wat deur Hom geseënword, sal die aarde besit; maar die wat deur Hom vervloek word, sal uitgeroei word.
22 porque aqueles que o Senhor abençoa possuirão a terra, mas os que ele amaldiçoa serão destruídos.
23 Mem. Deur die HERE word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg.
23 O Senhor torna firmes os passos do homem e aprova os seus caminhos.
24 As hy val, dan stort hy nie neer nie; want die HERE ondersteun sy hand.
24 Ainda que caia, não ficará prostrado, porque o Senhor o sustenta pela mão.
25 Noen. Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie.
25 Fui jovem e já sou velho, mas jamais vi o justo abandonado, nem seus filhos a mendigar o pão.
26 Die hele dag ontferm hy hom en leen uit, en sy nageslag is 'n seën.
26 Todos os dias empresta misericordiosamente, e abençoada é a sua posteridade.
27 Samek. Wyk af van wat kwaad is, en doen wat goed is, en jy sal vir ewig woon;
27 Aparta-te do mal e faze o bem, para que permaneças para sempre,
28 want die HERE het die reg lief en sal sy gunsgenote nie verlaat nie; vir ewig word hulle bewaar, maar die nageslag van die goddelose word uitgeroei.
28 porque o Senhor ama a justiça e não abandona os seus fiéis. Os ímpios serão destruídos, e a raça dos ímpios exterminada.
29 Die regverdiges sal die aarde besit en vir ewig daarop woon.
29 Os justos possuirão a terra, e a habitarão eternamente.
30 Pe. Die mond van die regverdige verkondig wysheid, en sy tong spreek wat reg is.
30 A boca do justo fala sabedoria e a sua língua exprime a justiça.
31 Die wet van sy God is in sy hart; sy gange sal nie wankel nie.
31 Em seu coração está gravada a lei de Deus; não vacilam os seus passos.
32 Sade. Die goddelose loer op die regverdige en soek om hom dood te maak.
32 O ímpio espreita o justo, e procura como fazê-lo perecer.
33 Die HERE gee hom nie oor in sy hand nie, en Hy veroordeel hom nie as hy gerig word nie.
33 Mas o Senhor não o abandonará em suas mãos e, quando for julgado, não o condenará.
34 Kof. Wag op die HERE en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog, om die aarde te besit; jy sal met welgevalle neersien op die uitroeiing van die goddelose mense.
34 Põe tu confiança no Senhor, e segue os seus caminhos. Ele te exaltará e possuirás a terra; a queda dos ímpios verás com alegria.
35 Resj. Ek het die goddelose gesien, 'n geweldenaar, terwyl hy hom uitbrei soos 'n groen inlandse boom.
35 Vi o ímpio cheio de arrogância, a expandir-se com um cedro frondoso.
36 Toe gaan iemand verby, en kyk, hy was daar nie; en ek het hom gesoek, maar hy was nie te vinde nie.
36 Apenas passei e já não existia; procurei-o por toda a parte e nem traço dele encontrei.
37 Sjin. Let op die vrome en kyk na die opregte, want daar is 'n toekoms vir die man van vrede.
37 Observa o homem de bem, considera o justo, pois há prosperidade para o pacífico.
38 Maar die oortreders word tesame verdelg; die toekoms van die goddelose word afgesny.
38 Os pecadores serão exterminados, a geração dos ímpios será extirpada.
39 Tau. Maar die hulp van die regverdiges is van die HERE, hulle toevlug in tyd van benoudheid.
39 Vem do Senhor a salvação dos justos, que é seu refúgio no tempo da provocação.
40 En die HERE help hulle en red hulle; Hy red hulle van die goddelose mense en verlos hulle, want hulle skuil by Hom.
40 O Senhor os ajuda e liberta; arranca-os dos ímpios e os salva, porque se refugiam nele.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 37, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.