Salmos 147

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Loof die HERE, want dit is goed om onse God te besing, ja lieflik; 'n loflied is gepas!
1 Louvai ao Senhor , porque é bom e amável cantar louvores ao nosso Deus; fica-lhe bem o cântico de louvor.
2 Die HERE bou Jerusalem op; Hy versamel van Israel die wat verdryf is.
2 O Senhor edifica Jerusalém e congrega os dispersos de Israel;
3 Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.
3 sara os de coração quebrantado e lhes pensa as feridas.
4 Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name.
4 Conta o número das estrelas, chamando-as todas pelo seu nome.
5 Onse Here is groot en ryk aan krag; sy verstand is oneindig.
5 Grande é o Senhor nosso e mui poderoso; o seu entendimento não se pode medir.
6 Die HERE rig die ootmoediges weer op; die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe.
6 O Senhor ampara os humildes e dá com os ímpios em terra.
7 Sing 'n danklied tot eer van die HERE, psalmsing tot eer van onse God met die siter;
7 Cantai ao Senhor com ações de graças; entoai louvores, ao som da harpa, ao nosso Deus,
8 wat die hemel met wolke oordek, wat vir die aarde reën berei, wat op die berge gras laat uitspruit,
8 que cobre de nuvens os céus, prepara a chuva para a terra, faz brotar nos montes a erva
9 wat aan die vee hulle voedsel gee, aan die jong rawe as hulle roep.
9 e dá o alimento aos animais e aos filhos dos corvos, quando clamam.
10 Hy het geen welbehae in die krag van die perd, geen welgevalle in die bene van die man nie.
10 Não faz caso da força do cavalo, nem se compraz nos músculos do guerreiro.
11 Die HERE het 'n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op sy goedertierenheid hoop.
11 Agrada-se o Senhor dos que o temem e dos que esperam na sua misericórdia.
12 o Jerusalem, prys die HERE! o Sion, loof jou God!
12 Louva, Jerusalém, ao Senhor ; louva, Sião, ao teu Deus.
13 Want Hy het die grendels van jou poorte sterk gemaak; Hy het jou kinders binne-in jou geseën.
13 Pois ele reforçou as trancas das tuas portas e abençoou os teus filhos, dentro de ti;
14 Hy wat aan jou grondgebied vrede verskaf, wat jou versadig met die beste van die koring,
14 estabeleceu a paz nas tuas fronteiras e te farta com o melhor do trigo.
15 wat sy bevel na die aarde stuur -- sy woord loop baie vinnig.
15 Ele envia as suas ordens à terra, e sua palavra corre velozmente;
16 Hy gee sneeu soos wol; Hy strooi ryp soos as.
16 dá a neve como lã e espalha a geada como cinza.
17 Hy werp sy ys heen soos stukke -- wie kan bestaan voor sy koue?
17 Ele arroja o seu gelo em migalhas; quem resiste ao seu frio?
18 Hy stuur sy woord en laat hulle smelt; Hy laat sy wind waai -- die waters loop.
18 Manda a sua palavra e o derrete; faz soprar o vento, e as águas correm.
19 Hy maak aan Jakob sy woorde bekend, aan Israel sy insettinge en sy verordeninge.
19 Mostra a sua palavra a Jacó, as suas leis e os seus preceitos, a Israel.
20 So het Hy aan geen enkele nasie gedoen nie; en sy verordeninge, die ken hulle nie. Halleluja!
20 Não fez assim a nenhuma outra nação; todas ignoram os seus preceitos. Aleluia!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 147, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.