Salmos 129
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 'n Bedevaartslied. Alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af -- laat Israel dit sê --
1 Muitas vezes me oprimiram desde a minha juventude; que Israel o repita:
2 alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af; tog het hulle my nie oorwin nie.
2 muitas vezes me oprimiram desde a minha juventude, mas jamais conseguiram vencer-me.
3 Ploeërs het op my rug geploeg; hulle het hul vore lank getrek.
3 Passaram o arado em minhas costas e fizeram longos sulcos.
4 Die HERE is regverdig: Hy het die toue van die goddelose afgekap.
4 O Senhor é justo! Ele libertou-me das algemas dos ímpios.
5 Laat hulle beskaamd staan en agteruitwyk, almal wat Sion haat.
5 Retrocedam envergonhados todos os que odeiam Sião.
6 Laat hulle word soos gras op die dakke wat verdor voordat 'n mens dit uittrek,
6 Sejam como o capim do terraço, que seca antes de crescer,
7 waarmee die maaier sy hand en die gerwebinder sy arm nie vul nie.
7 que não enche as mãos do ceifeiro nem os braços daquele que faz os fardos.
8 Sodat die wat verbygaan, nie sê nie: Die seën van die HERE oor julle! Ons seën julle in die Naam van die HERE.
8 E que ninguém que passa diga: "Seja sobre vocês a bênção do Senhor; nós os abençoamos em nome do Senhor! "
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 129, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.