Salmos 118
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA
1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
1 Deem graças ao Senhor , porque ele é bom, porque a sua misericórdia dura para sempre.
2 Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
2 Diga, pois, Israel: “Sim, a sua misericórdia dura para sempre.”
3 Laat die huis van A„ron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
3 Diga, pois, a casa de Arão: “Sim, a sua misericórdia dura para sempre.”
4 Laat die wat die HERE vrees, dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!
4 Digam, pois, os que temem o “Sim, a sua misericórdia dura para sempre.”
5 Uit die benoudheid het ek die HERE aangeroep; die HERE het my verhoor in die ruimte.
5 Na angústia, invoquei o Senhor ; e o e me pôs a salvo.
6 Die HERE is v¡r my; ek sal nie vrees nie: wat kan 'n mens my doen?
6 O Senhor está comigo; não temerei. O que é que alguém pode me fazer?
7 Die HERE is v¡r my as my helper; so sal ,k dan neersien op die wat my haat.
7 O Senhor está comigo, para me ajudar; por isso, verei a derrota dos meus inimigos.
8 Dit is beter om by die HERE te skuil as om op mense te vertrou.
8 Melhor é buscar refúgio no do que confiar nos seres humanos.
9 Dit is beter om by die HERE te skuil as om op edeles te vertrou.
9 Melhor é buscar refúgio no do que confiar em príncipes.
10 Al die heidene het my omsingel; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
10 Todas as nações me cercaram, mas em nome do
11 Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
11 Elas me cercaram, sim, me cercaram de todos os lados; mas em nome do
12 Hulle het my omsingel soos bye -- hulle is uitgeblus soos 'n doringtakvuur; dit is in die Naam van die HERE dat ek hulle stukkend gekap het.
12 Como abelhas me cercaram, porém como fogo em espinhos foram queimados; em nome do
13 Jy het my hard gestamp om my te laat val, maar die HERE het my gehelp.
13 Empurraram-me violentamente para me fazer cair, porém o
14 Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword.
14 O Senhor é a minha força e o meu cântico, porque ele me salvou.
15 'n Stem van gejubel en van heil is in die tente van die regverdiges: die regterhand van die HERE doen kragtige dade.
15 Nas tendas dos justos há voz de júbilo e de salvação; a mão do
16 Die regterhand van die HERE verhef; die regterhand van die HERE doen kragtige dade.
16 A mão do Senhor se eleva, a mão do
17 Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die HERE vertel.
17 Não morrerei; pelo contrário, viverei e contarei as obras do
18 Die HERE het my hard gekasty, maar my aan die dood nie oorgegee nie.
18 O Senhor me castigou severamente, mas não me entregou à morte.
19 Maak oop vir my die poorte van die geregtigheid; ek wil daardeur ingaan, ek wil die HERE loof.
19 Abram as portas da justiça para mim; entrarei por elas e darei graças ao
20 Dit is die poort van die HERE; regverdiges mag daardeur ingaan.
20 Esta é a porta do Senhor ; por ela entrarão os justos.
21 Ek wil U loof, omdat U my verhoor het en my tot heil geword het.
21 Graças te dou porque me escutaste e foste a minha salvação.
22 Die steen wat die bouers verwerp het, het 'n hoeksteen geword.
22 A pedra que os construtores rejeitaram, essa veio a ser a pedra angular.
23 Dit het van die HERE gekom; dit is wonderbaar in ons oë.
23 Isto procede do Senhor e é maravilhoso aos nossos olhos.
24 Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
24 Este é o dia que o Senhor fez; exultemos e alegremo-nos nele.
25 Ag, HERE, gee tog heil; ag, HERE, gee tog voorspoed!
25 Oh! Salva-nos, Senhor , nós te pedimos; oh! prosperidade!
26 Geseënd is hy wat kom in die Naam van die HERE! Ons seën julle uit die huis van die HERE.
26 Bendito o que vem em nome do Da Casa do nós os abençoamos.
27 Die HERE is God, en Hy het vir ons lig gegee. Bind die feesoffer met toue, tot by die horings van die altaar.
27 O Senhor é Deus, ele é a nossa luz; adornem a festa com ramos até as pontas do altar.
28 U is my God, en ek wil U loof; o my God, ek wil U verhoog.
28 Tu és o meu Deus, e eu te louvarei; tu és o meu Deus, eu te exaltarei.
29 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
29 Deem graças ao Senhor , porque ele é bom, porque a sua misericórdia dura para sempre.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 118, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.