Salmos 109

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Vir die musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. o God van my lof, moenie swyg nie!
1 Ao mestre de canto. Salmo de Davi. Ó Deus de meu louvor, não fiqueis insensível,
2 Want hulle het die mond van die goddelose en die mond van bedrog teen my oopgemaak; hulle het met my gespreek met 'n leuenagtige tong,
2 porque contra mim se abriu boca ímpia e pérfida.
3 en my met woorde van haat omring; ja, hulle het my sonder oorsaak beveg.
3 Falaram-me com palavras mentirosas, com discursos odiosos me envolveram; e sem motivo me atacaram.
4 Vir my liefde behandel hulle my vyandig, terwyl ek tog gedurig bid.
4 Em resposta ao meu afeto me acusaram. Eu, porém, orava.
5 En hulle het my kwaad vir goed opgelê en haat vir my liefde.
5 Pagaram-me o bem com o mal, e o amor com o ódio.
6 Stel 'n goddelose oor hom en laat 'n teëstander staan aan sy regterhand.
6 Suscitai contra ele um ímpio, levante-se à sua direita um acusador.
7 As hy geoordeel word, laat hom as skuldige uitgaan, en laat sy gebed sonde word.
7 Quando o julgarem, saia condenado, e sem efeito o seu recurso.
8 Laat sy dae min wees; laat 'n ander sy amp neem.
8 Sejam abreviados os seus dias, tome outro o seu encargo.
9 Laat sy kinders wese word en sy vrou 'n weduwee;
9 Fiquem órfãos os seus filhos, e viúva a sua esposa.
10 en laat sy kinders oral rondswerwe en bedel en brood soek, weg van hulle puinhope af.
10 Andem errantes e mendigos os seus filhos, expulsos de suas casas devastadas.
11 Laat die skuldeiser alles neem wat hy het, en laat vreemdes sy goed buitmaak.
11 Arrebate o credor todos os seus bens, estrangeiros pilhem o fruto de seu trabalho.
12 Laat hom niemand hê wie se guns bestendig is, en laat niemand hom oor sy wese ontferm nie.
12 Ninguém lhes tenha misericórdia, nem haja quem se condoa de seus órfãos.
13 Laat sy nakomelinge uitgeroei word; laat hulle naam uitgedelg word in die volgende geslag.
13 Exterminada seja a sua descendência, extinga-se o seu nome desde a segunda geração.
14 Laat die HERE gedagtig wees aan die ongeregtigheid van sy vaders, en laat die sonde van sy moeder nie uitgedelg word nie.
14 Conserve o Senhor a lembrança da culpa de seus pais, jamais se apague o pecado de sua mãe.
15 Laat die altyddeur voor die HERE wees, dat Hy hulle gedagtenis van die aarde af kan uitroei;
15 Deus os tenha sempre presentes na memória, e risque-se da terra a sua lembrança,
16 omdat hy nie daaraan gedink het om guns te bewys nie, maar die ellendige en behoeftige man vervolg het en die moedelose van hart, om hom dood te maak.
16 porque jamais pensou em ter misericórdia, mas perseguiu o pobre e desvalido e teve ódio mortal ao homem de coração abatido.
17 Ja, hy het die vloek liefgehad en -- dit het oor hom gekom; en hy het geen welbehae gehad in die seën nie en -- dit het ver van hom af gebly.
17 Amou a maldição: que ela caia sobre ele! Recusou a bênção: que ela o abandone!
18 Hy het die vloek aangetrek soos 'n kleed en -- dit het soos water in sy binneste gekom en soos olie in sy gebeente.
18 Seja coberto de maldição como de um manto, que ela penetre em suas entranhas como água e se infiltre em seus ossos como óleo.
19 Laat dit vir hom wees soos 'n kleed waarin hy hom toedraai, en 'n gordel wat hy altyddeur ombind.
19 Seja-lhe como a veste que o cobre, como um cinto que o cinja para sempre.
20 Laat dit die loon van my teëstanders wees vanweë die HERE, en van hulle wat kwaad spreek teen my.
20 Esta, a paga do Senhor àqueles que me acusam e que só dizem mal de mim.
21 Maar U, o HERE Here, maak dit goed met my om u Naam ontwil; omdat u goedertierenheid goed is, red my.
21 Mas vós, Senhor Deus, tratai-me segundo a honra de vosso nome. Salvai-me em nome de vossa benigna misericórdia,
22 Want ek is ellendig en behoeftig, en my hart is deurwond in my binneste.
22 porque sou pobre e miserável; trago, dentro de mim, um coração ferido.
23 Ek gaan heen soos 'n skaduwee as dit lank word; ek is afgeskud soos 'n sprinkaan.
23 Vou-me extinguindo como a sombra da tarde que declina, sou levado para longe como o gafanhoto.
24 My knieë knik van vas, en my vlees het maer geword, sonder vet.
24 Vacilam-me os joelhos à força de jejuar, e meu corpo se definha de magreza.
25 En ,k het vir hulle 'n smaad geword; as hulle my sien, skud hulle hul hoof.
25 Fizeram-me objeto de escárnio, abanam a cabeça ao me ver.
26 Help my, HERE my God! Verlos my na u goedertierenheid,
26 Ajudai-me, Senhor, meu Deus. Salvai-me segundo a vossa misericórdia.
27 sodat hulle kan weet dat dit u hand is: U, o HERE, het dit gedoen.
27 Que reconheçam aqui a vossa mão, e saibam que fostes vós que assim fizestes.
28 Laat hulle vloek, maar U, seën U. Hulle het opgestaan en beskaamd geword, maar u kneg is bly.
28 Enquanto amaldiçoam, abençoai-me. Sejam confundidos os que se insurgem contra mim, e que vosso servo seja cumulado de alegria.
29 Laat my teëstanders beklee word met smaad en hulle toedraai in hul skande soos in 'n mantel.
29 Cubram-se de ignomínia meus detratores, e envolvam-se de vergonha como de um manto.
30 Ek sal die HERE hardop loof met my mond, en onder baie sal ek Hom prys;
30 Celebrarei altamente o Senhor, e o louvarei em meio à multidão,
31 want Hy staan aan die regterhand van die behoeftige om hom te verlos van die wat hom veroordeel.
31 porque ele se pôs à direita do pobre, para o salvar dos que o condenam.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 109, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.