Salmos 105

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ACF

Sair da comparação
ACF Almeida Corrigida Fiel
1 Loof die HERE, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend.
1 Louvai ao SENHOR, e invocai o seu nome; fazei conhecidas as suas obras entre os povos.
2 Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders.
2 Cantai-lhe, cantai-lhe salmos; falai de todas as suas maravilhas.
3 Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees.
3 Gloriai-vos no seu santo nome; alegre-se o coração daqueles que buscam ao Senhor.
4 Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.
4 Buscai ao Senhor e a sua força; buscai a sua face continuamente.
5 Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, aan sy wondertekens en die oordele van sy mond,
5 Lembrai-vos das maravilhas que fez, dos seus prodígios e dos juízos da sua boca;
6 o nageslag van Abraham, sy kneg, o kinders van Jakob, sy uitverkorenes!
6 Vós, semente de Abraão, seu servo, vós, filhos de Jacó, seus escolhidos.
7 Hy, die HERE, is onse God; oor die hele aarde is sy oordele.
7 Ele é o Senhor nosso Deus; os seus juízos estão em toda a terra.
8 Hy dink vir ewig aan sy verbond, aan die woord wat Hy ingestel het vir duisend geslagte --
8 Lembrou-se da sua aliança para sempre, da palavra que mandou a milhares de gerações.
9 die verbond wat Hy met Abraham gesluit het, en sy eed aan Isak;
9 A qual aliança fez com Abraão, e o seu juramento a Isaque.
10 wat Hy ook vir Jakob as insetting bekragtig het, vir Israel as 'n ewige verbond,
10 E confirmou o mesmo a Jacó por lei, e a Israel por aliança eterna,
11 met die woorde: Ek sal aan jou die land Kana„n gee, julle aangewese erfdeel.
11 Dizendo: A ti darei a terra de Canaã, a região da vossa herança.
12 Toe hulle min mense was, min en vreemdelinge daarin,
12 Quando eram poucos homens em número, sim, mui poucos, e estrangeiros nela;
13 en hulle getrek het van nasie tot nasie, van die een koninkryk na die ander volk,
13 Quando andavam de nação em nação e dum reino para outro povo;
14 het Hy geen mens toegelaat om hulle te verdruk nie; ook het Hy konings om hulle ontwil gestraf en gesê:
14 Não permitiu a ninguém que os oprimisse, e por amor deles repreendeu a reis, dizendo:
15 Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie.
15 Não toqueis os meus ungidos, e não maltrateis os meus profetas.
16 En Hy het 'n hongersnood oor die land geroep: elke staf van brood het Hy verbreek.
16 Chamou a fome sobre a terra, quebrantou todo o sustento do pão.
17 Hy het 'n man voor hulle uit gestuur: Josef is as slaaf verkoop.
17 Mandou perante eles um homem, José, que foi vendido por escravo;
18 Hulle het sy voete in boeie geknel, hy self het in die ysters gekom,
18 Cujos pés apertaram com grilhões; foi posto em ferros;
19 tot op die tyd dat sy woord uitgekom het, die woord van die HERE hom beproef verklaar het.
19 Até ao tempo em que chegou a sua palavra; a palavra do Senhor o provou.
20 Die koning het gestuur en hom losgemaak, die heerser van die volke, en hom losgelaat.
20 Mandou o rei, e o fez soltar; o governador dos povos, e o soltou.
21 Hy het hom aangestel as heer oor sy huis en as heerser oor al sy goed;
21 Fê-lo senhor da sua casa, e governador de toda a sua fazenda;
22 om sy vorste te bind na sy begeerte, en aan sy oudstes moes hy wysheid leer.
22 Para sujeitar os seus príncipes a seu gosto, e instruir os seus anciãos.
23 Toe het Israel na Egipte gekom, en Jakob het as vreemdeling vertoef in die land van Gam.
23 Então Israel entrou no Egito, e Jacó peregrinou na terra de Cão.
24 En Hy het sy volk baie vrugbaar gemaak en dit meer versterk as sy teëstanders.
24 E aumentou o seu povo em grande maneira, e o fez mais poderoso do que os seus inimigos.
25 Hy het hulle hart verander, om sy volk te haat, om listig teen sy knegte te handel.
25 Virou o coração deles para que odiassem o seu povo, para que tratassem astutamente aos seus servos.
26 Hy het Moses, sy kneg, gestuur en A„ron wat Hy uitgekies het.
26 Enviou Moisés, seu servo, e Arão, a quem escolhera.
27 Di, het onder hulle sy aangekondigde tekens gedoen en wonders in die land van Gam.
27 Mostraram entre eles os seus sinais e prodígios, na terra de Cão.
28 Hy het duisternis gestuur en dit donker gemaak; en hulle was teen sy woorde nie wederstrewig nie.
28 Mandou trevas, e a fez escurecer; e não foram rebeldes à sua palavra.
29 Hy het hulle waters verander in bloed en hulle visse laat sterwe.
29 Converteu as suas águas em sangue, e matou os seus peixes.
30 Hulle land het gewemel van paddas, in die kamers van hulle konings.
30 A sua terra produziu rãs em abundância, até nas câmaras dos seus reis.
31 Hy het gespreek, en daar het steekvlieë gekom, muskiete in hulle hele grondgebied.
31 Falou ele, e vieram enxames de moscas e piolhos em todo o seu termo.
32 Hy het hulle reëns hael gemaak, vuurvlamme in hulle land.
32 Converteu as suas chuvas em saraiva, e fogo abrasador na sua terra.
33 En Hy het hulle wingerdstok en hulle vyeboom geslaan en die bome van hulle grondgebied verbreek.
33 Feriu as suas vinhas e os seus figueirais, e quebrou as árvores dos seus termos.
34 Hy het gespreek, en daar het sprinkane gekom en voetgangers sonder getal,
34 Falou ele e vieram gafanhotos e pulgão sem número.
35 wat al die plante in hulle land opgeëet het, ja, opgeëet het die vrugte van hulle grond.
35 E comeram toda a erva da sua terra, e devoraram o fruto dos seus campos.
36 Hy het ook al die eersgeborenes in hulle land getref, die eerstelinge van al hulle krag.
36 Feriu também a todos os primogênitos da sua terra, as primícias de todas as suas forças.
37 Toe het Hy hulle laat uitgaan met silwer en goud, en onder sy stamme was daar niemand wat struikel nie.
37 E tirou-os para fora com prata e ouro, e entre as suas tribos não houve um só fraco.
38 Egipte was bly toe hulle uittrek, want vrees vir hulle het op hulle geval.
38 O Egito se alegrou quando eles saíram, porque o seu temor caíra sobre eles.
39 Hy het 'n wolk uitgebrei as bedekking en vuur om die nag te verlig.
39 Estendeu uma nuvem por coberta, e um fogo para iluminar de noite.
40 Hulle het gebid: toe laat Hy kwartels kom; en Hy het hulle versadig met hemelbrood.
40 Oraram, e ele fez vir codornizes, e os fartou de pão do céu.
41 Hy het 'n rots oopgemaak, en waters het gevloei; dit het geloop deur die dor plekke -- 'n rivier!
41 Abriu a penha, e dela correram águas; correram pelos lugares secos, como um rio.
42 Want Hy het gedink aan sy heilige woord, aan Abraham, sy kneg.
42 Porque se lembrou da sua santa palavra, e de Abraão, seu servo.
43 En Hy het sy volk laat uitgaan met vreugde, sy uitverkorenes met gejubel.
43 E tirou dali o seu povo com alegria, e os seus escolhidos com regozijo.
44 En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem,
44 E deu-lhes as terras dos gentios; e herdaram o trabalho dos povos;
45 dat hulle sy insettinge kan onderhou en sy wette bewaar. Halleluja!
45 Para que guardassem os seus preceitos, e observassem as suas leis. Louvai ao Senhor.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 105, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.