Salmos 104

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Loof die HERE, o my siel! HERE my God, U is baie groot! Met majesteit en heerlikheid is U bekleed --
1 Bendize, ó minha alma, ao Senhor ! sobrevestido de glória e majestade,
2 wat Uself omhul met die lig soos met 'n kleed, wat die hemel uitspan soos 'n tentdoek;
2 coberto de luz como de um manto. Tu estendes o céu como uma cortina,
3 wat sy solders bou in die waters, wat van die wolke sy wa maak, wat op die vleuels van die wind wandel,
3 pões nas águas o vigamento da tua morada, tomas as nuvens por teu carro e voas nas asas do vento.
4 wat van die winde sy boodskappers maak, van vuurvlamme sy dienaars.
4 Fazes a teus anjos ventos e a teus ministros, labaredas de fogo.
5 Hy het die aarde gegrond op sy grondveste, sodat dit vir ewig en altyd nie wankel nie.
5 Lançaste os fundamentos da terra, para que ela não vacile em tempo nenhum.
6 U het dit met die wêreldvloed soos met 'n kleed oordek; die waters het bo-oor die berge gestaan.
6 Tomaste o abismo por vestuário e a cobriste; as águas ficaram acima das montanhas;
7 Vir u dreiging het hulle gevlug, vir die stem van u donder het hulle weggeskrik --
7 à tua repreensão, fugiram, à voz do teu trovão, bateram em retirada.
8 berge het opgerys, laagtes het weggesak -- na die plek wat U vir hulle reggemaak het.
8 Elevaram-se os montes, desceram os vales, até ao lugar que lhes havias preparado.
9 'n Grens het U gestel waar hulle nie oor mag gaan nie; hulle mag die aarde nie weer oordek nie.
9 Puseste às águas divisa que não ultrapassarão, para que não tornem a cobrir a terra.
10 Hy wat die fonteine uitstuur in die holtes: tussen die berge loop hulle deur.
10 Tu fazes rebentar fontes no vale, cujas águas correm entre os montes;
11 Hulle laat al die diere van die veld drink; die wilde-esels les hulle dors.
11 dão de beber a todos os animais do campo; os jumentos selvagens matam a sua sede.
12 By hulle woon die voëls van die hemel; tussen die takke uit laat hulle die stem hoor.
12 Junto delas têm as aves do céu o seu pouso e, por entre a ramagem, desferem o seu canto.
13 Hy laat die berge drink uit sy boonste kamers; die aarde word versadig uit die vrug van u werke.
13 Do alto de tua morada, regas os montes; a terra farta-se do fruto de tuas obras.
14 Hy laat gras uitspruit vir die diere en die plante tot diens van die mens: om broodkoring uit die aarde te laat voortkom,
14 Fazes crescer a relva para os animais e as plantas, para o serviço do homem, de sorte que da terra tire o seu pão,
15 en dat wyn die mens se hart kan bly maak; om die aangesig te laat blink van olie, en dat brood die mens se hart kan versterk.
15 o vinho, que alegra o coração do homem, o azeite, que lhe dá brilho ao rosto, e o alimento, que lhe sustém as forças.
16 Die bome van die HERE word versadig, die seders van die L¡banon wat Hy geplant het;
16 Avigoram-se as árvores do Senhor e os cedros do Líbano que ele plantou,
17 waar die voëls hulle neste maak, die ooievaar wie se huis die sipresse is.
17 em que as aves fazem seus ninhos; quanto à cegonha, a sua casa é nos ciprestes.
18 Die hoë berge is vir die steenbokke, die rotse is 'n skuilplek vir die dasse.
18 Os altos montes são das cabras montesinhas, e as rochas, o refúgio dos arganazes.
19 Hy het die maan gemaak vir die vaste tye; die son ken sy tyd om onder te gaan.
19 Fez a lua para marcar o tempo; o sol conhece a hora do seu ocaso.
20 U beskik die duisternis, en dit word nag, waarin al die diere van die bos uitkruip.
20 Dispões as trevas, e vem a noite, na qual vagueiam os animais da selva.
21 Die jong leeus brul om roof en begeer hulle voedsel van God.
21 Os leõezinhos rugem pela presa e buscam de Deus o sustento;
22 As die son opgaan, dan trek hulle hul terug en gaan lê in hul slaapplekke.
22 em vindo o sol, eles se recolhem e se acomodam nos seus covis.
23 Die mens gaan uit na sy werk en na sy arbeid tot die aand toe.
23 Sai o homem para o seu trabalho e para o seu encargo até à tarde.
24 Hoe talryk is u werke, o HERE! U het hulle almal met wysheid gemaak; die aarde is vol van u skepsele!
24 Que variedade, Senhor , nas tuas obras! Todas com sabedoria as fizeste; cheia está a terra das tuas riquezas.
25 Daar is die see, groot en alkante toe wyd -- daar is 'n gewemel sonder getal, klein diere saam met grotes.
25 Eis o mar vasto, imenso, no qual se movem seres sem conta, animais pequenos e grandes.
26 Daar gaan die skepe en die Levi tan wat U geformeer het om daarin te speel.
26 Por ele transitam os navios e o monstro marinho que formaste para nele folgar.
27 Hulle almal wag op U, dat U hulle voedsel kan gee op die regte tyd.
27 Todos esperam de ti que lhes dês de comer a seu tempo.
28 U gee dit aan hulle, hulle tel dit op; U maak u hand oop, hulle word versadig met die goeie.
28 Se lhes dás, eles o recolhem; se abres a mão, eles se fartam de bens.
29 U verberg u aangesig, hulle word verskrik; U neem hulle asem weg, hulle sterwe en keer terug tot hul stof.
29 Se ocultas o rosto, eles se perturbam; se lhes cortas a respiração, morrem e voltam ao seu pó.
30 U stuur u Gees uit, hulle word geskape; en U maak die gelaat van die aarde nuut.
30 Envias o teu Espírito, eles são criados, e, assim, renovas a face da terra.
31 Laat die heerlikheid van die HERE vir ewig wees, laat die HERE bly wees oor sy werke,
31 A glória do Senhor seja para sempre! Exulte o
32 Hy wat die aarde aankyk, en dit bewe; Hy raak die berge aan, en hulle rook.
32 Com só olhar para a terra, ele a faz tremer; toca as montanhas, e elas fumegam.
33 Ek wil sing tot eer van die HERE solank as ek lewe, ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek daar is.
33 Cantarei ao Senhor enquanto eu viver; cantarei louvores ao meu Deus durante a minha vida.
34 Mag my oordenking Hom welgevallig wees; ,k sal bly wees in die HERE!
34 Seja-lhe agradável a minha meditação; eu me alegrarei no
35 Mag die sondaars omkom van die aarde en die goddelose mense nie meer wees nie! Loof die HERE, o my siel! Halleluja!
35 Desapareçam da terra os pecadores, e já não subsistam os perversos. Bendize, ó minha alma, ao Aleluia!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 104, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.