Provérbios 7
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 My seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou;
1 Meu filho, siga meu conselho; guarde meus mandamentos como um tesouro.
2 onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel;
2 Obedeça a meus mandamentos e viva; cuide de minhas instruções como da menina de seus olhos.
3 bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.
3 Amarre-as aos dedos como lembrança e escreva-as no fundo do coração.
4 Sê aan die wysheid: Jy is my suster! en noem die verstand jou vertroueling,
4 Ame a sabedoria como se fosse sua irmã e faça do discernimento um membro da família.
5 sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.
5 Eles o guardarão da mulher imoral, das palavras sedutoras da promíscua.
6 Want ek het deur die venster van my huis, deur my tralievenster uitgekyk,
6 Enquanto estava à janela de minha casa e olhava pela cortina,
7 en ek het onder die eenvoudiges gesien, onder die jongmense 'n verstandelose jongman opgemerk,
7 vi alguns rapazes ingênuos e percebi um entre eles que não tinha juízo.
8 wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap,
8 Ele atravessava a rua, perto da esquina onde morava certa mulher, e caminhava em direção à casa dela.
9 in die skemer, in die aand van die dag, in die middel van die nag en die donker.
9 Era o crepúsculo, o anoitecer, quando caía a escuridão profunda.
10 En kyk, daar kom 'n vrou hom tegemoet, soos 'n hoer aangetrek en listig van hart --
10 A mulher se aproximou dele, com roupas provocantes e coração malicioso.
11 sy is onrustig en losbandig, haar voete kan nie in haar huis bly nie --
11 Era ousada e inquieta, do tipo que nunca para em casa.
12 nou buitekant, dan weer op die pleine, en sy staan by elke hoek en loer.
12 Está sempre nas ruas e nos mercados, à espreita em cada esquina.
13 En sy het hom gegryp en hom gesoen, met 'n onbeskaamde gesig vir hom gesê:
13 Abraçou o rapaz e o beijou e, sem a menor vergonha, lhe disse:
14 Ek moes dankoffers bring, vandag het ek my geloftes betaal;
14 “Hoje apresentei uma oferta de paz e cumpri meus votos.
15 daarom het ek uitgegaan om jou te ontmoet, om jou aangesig te soek, en ek het jou gekry.
15 Por isso, estava à sua procura; saí para encontrá-lo, e agora o achei!
16 Ek het my bed met dekens opgemaak, met bont spreie van Egiptiese linne;
16 Estendi lindas cobertas sobre minha cama e lençóis coloridos de linho egípcio.
17 ek het my bed besprinkel met mirre, alewee en kaneel --
17 Perfumei minha cama com mirra, aloés e canela.
18 kom, laat ons dronk word van liefde tot die môre toe, laat ons mekaar vrolik maak in welluste.
18 Venha, vamos nos embriagar de amor até o amanhecer! Vamos desfrutar as carícias um do outro,
19 Want die man is nie tuis nie, hy het ver weg op reis gegaan,
19 pois meu marido não está em casa. Ele partiu numa longa viagem;
20 die geldbeurs het hy met hom saamgeneem, teen die dag van volmaan sal hy eers tuis kom.
20 levou consigo uma bolsa cheia de dinheiro e só voltará no fim do mês”.
21 Sy het hom verlei deur haar baie mooipraatjies, deur die gladheid van haar lippe het sy hom verlok.
21 Assim ela o seduziu com palavras agradáveis e com elogios doces o atraiu.
22 Hy loop skielik agter haar aan soos 'n bees wat na die slagpaal gaan, en soos voetboeie wat dien tot tugtiging van die sot,
22 Ele a acompanhou de imediato, como boi que vai para o matadouro, como cervo que caiu na armadilha
23 totdat die pyl sy lewer splits; soos 'n voël haastig na die vangnet vlieg -- sonder om te weet dat dit ten koste van sy lewe is.
23 à espera da flecha que lhe atravessará o coração, como o pássaro que voa direto para o laço, sem saber que lhe custará a vida.
24 Hoor dan nou na my, seuns, en luister na die woorde van my mond.
24 Portanto, meu filho, ouça-me; preste atenção às minhas palavras.
25 Laat jou hart nie afwyk na haar weë nie, dwaal nie rond op haar paaie nie.
25 Não deixe que seu coração se desvie para ela, não se perca em seus caminhos tortuosos.
26 Want baie is die gesneuweldes wat sy laat val het, en talryk almal wat deur haar vermoor is.
26 Pois ela causou a ruína de muitos; não são poucas as suas vítimas.
27 Haar huis is weë na die doderyk, wat afdaal na die kamers van die dood.
27 Sua casa é o caminho para a sepultura, seu quarto é a câmara da morte.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Provérbios 7, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.