Provérbios 31
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 Die woorde van L,muël, die koning van Massa, waarmee sy moeder hom vermaan het:
1 São estas as palavras solenes que a mãe do rei Lemuel lhe disse:
2 Wat, my seun, ja wat, seun van my skoot, ja wat, seun van my geloftes, sal ek sê?
2 Você é o meu filho querido, a resposta das minhas orações. O que lhe direi?
3 Gee jou krag nie aan vroue of jou omgang aan die wat konings uitroei nie.
3 Não gaste toda a sua energia nem todo o seu dinheiro com mulheres, pois até reis já se destruíram assim.
4 Die konings, o L,muël, die konings moet nie wyn drink nie, en die vorste moet nie sterk drank begeer nie;
4 Escute, Lemuel! Os reis não devem beber vinho nem outras bebidas alcoólicas.
5 anders drink hy en vergeet die insettinge en verdraai die reg van al die ellendiges.
5 Quando eles bebem, não lembram das leis e esquecem os direitos dos que são explorados.
6 Gee sterk drank aan hom wat wil ondergaan, en wyn aan die wat bitter bedroef is.
6 As bebidas alcoólicas são para os que estão morrendo, para os que estão na miséria.
7 Laat hy drink en sy armoede vergeet en aan sy moeite nie meer dink nie.
7 Que eles bebam e esqueçam que são pobres e infelizes!
8 Maak jou mond oop vir die stomme, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.
8 Fale a favor daqueles que não podem se defender. Proteja os direitos de todos os desamparados.
9 Maak jou mond oop, oordeel regverdig, en verskaf reg aan die ellendige en die behoeftige.
9 Fale por eles e seja um juiz justo. Proteja os direitos dos pobres e dos necessitados.
10 Alef. Wie sal 'n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale.
10 Como é difícil encontrar uma boa esposa! Ela vale mais do que pedras preciosas!
11 Bet. Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal dit hom nie ontbreek nie.
11 O seu marido confia nela e nunca ficará pobre.
12 Gimel. Sy doen aan hom goed, en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe.
12 Em todos os dias da sua vida, ela só lhe faz o bem e nunca o mal.
13 Dalet. Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk met gewillige hande.
13 Está sempre ocupada, fazendo roupas de lã e de linho.
14 He. Sy is soos die skepe van 'n handelaar -- van ver af bring sy haar brood in.
14 De lugares distantes ela traz comida para casa, como fazem os navios que carregam mercadorias.
15 Wau. En sy staan op as dit nog nag is en gee voedsel aan haar huisgesin en die bestemde deel aan haar diensmeisies.
15 Ela se levanta de madrugada para preparar comida para a família e para dar ordens às empregadas.
16 Sajin. Sy dink na oor 'n stuk grond en koop dit, van die vrug van haar hande plant sy 'n wingerd.
16 Examina e compra uma propriedade com o dinheiro que ganhou e faz nela uma plantação de uvas.
17 Get. Sy omgord haar lendene met krag en hou haar arms stewig.
17 É esforçada, forte e trabalhadora.
18 Tet. Sy voel dat haar wins goed is, in die nag gaan haar lamp nie dood nie.
18 Conhece o valor de tudo o que faz e trabalha até tarde da noite.
19 Jod. Sy steek haar hande uit na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas.
19 Ela prepara fios de lã e de linho para tecer as suas próprias roupas.
20 Kaf. Sy brei haar handpalm uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit na die behoeftige.
20 Ajuda os pobres e os necessitados.
21 Lamed. Sy is nie bevrees vir haar huisgesin vanweë die sneeu nie, want haar hele huisgesin dra skarlaken stof.
21 Quando faz muito frio, ela não se preocupa, porque a sua família tem agasalhos para vestir.
22 Mem. Sy maak vir haarself dekens, haar tabberd is van fyn linne en purper.
22 Faz cobertas e usa roupas de linho e de outros tecidos finos.
23 Noen. Haar man is bekend in die poorte as hy saam met die oudstes van die land sit.
23 O seu marido é estimado por todos — é um dos principais cidadãos do lugar.
24 Samek. Sy maak hemde en verkoop dit, en gordels lewer sy aan die handelaars.
24 Ela faz roupas e cintos para vender aos comerciantes.
25 Ajin. Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.
25 É forte, respeitada e não tem medo do futuro.
26 Pe. Haar mond maak sy oop met wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong.
26 Fala com sabedoria e delicadeza.
27 Sade. Opmerksaam gaan sy die werksaamhede van haar huis na, en die brood van luiheid eet sy nie.
27 Ela nunca tem preguiça e está sempre cuidando da sua família.
28 Kof. Haar seuns tree op en noem haar gelukkig, haar man ook, en hy prys haar:
28 Os seus filhos a respeitam e falam bem dela, e o seu marido a elogia.
29 Resj. Baie dogters het hulle knap gedra, maar jy oortref hulle almal.
29 Ele diz: “Muitas mulheres são boas esposas, mas você é a melhor de todas.”
30 Sjin. Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; 'n vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.
30 A formosura é uma ilusão, e a beleza acaba, mas a mulher que teme o Senhor Deus será elogiada.
31 Tau. Gee haar van die vrug van haar hande, en laat haar werke haar prys in die poorte.
31 Deem a ela o que merece por tudo o que faz, e que seja elogiada por todos.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Provérbios 31, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.