Provérbios 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC
1 Die spreuke van Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel,
1 Provérbios de Salomão, filho de Davi, rei de Israel,
2 om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan,
2 para conhecer a sabedoria e a instrução, para compreender as palavras sensatas,
3 om aan te neem tug wat verstandig maak, geregtigheid en reg en regverdigheid;
3 para adquirir as lições do bom senso, da justiça, da eqüidade e da retidão;
4 om aan die eenvoudiges skranderheid te gee, aan die jongeling kennis en oorleg;
4 para dar aos simples o discernimento, ao adolescente a ciência e a reflexão.
5 laat die wyse luister, dan sal hy insig vermeerder, en die verstandige sal verstandige gedagtes verkry,
5 Que o sábio escute, e aumentará seu saber, e o homem inteligente adquirirá prudência
6 om 'n spreuk en beeldspraak te verstaan, die woorde van die wyse manne en hulle raaisels.
6 para compreender os provérbios, as alegorias, as máximas dos sábios e seus enigmas.
7 Die vrees van die HERE is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.
7 O temor do Senhor é o princípio da sabedoria. Os insensatos desprezam a sabedoria e a instrução.
8 My seun, luister na die tug van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie;
8 Ouve, meu filho, a instrução de teu pai: não desprezes o ensinamento de tua mãe.
9 want dit is 'n lieflike krans vir jou hoof en sierlike kettings vir jou hals.
9 Isto será, pois, um diadema de graça para tua cabeça e um colar para teu pescoço.
10 My seun, as die sondaars jou wil verlei, moet jy nie inwillig nie;
10 Meu filho, se pecadores te quiserem seduzir, não consintas;
11 as hulle sê: Gaan saam met ons, laat ons loer op bloed, laat ons die onskuldige voorlê sonder oorsaak,
11 se te disserem: Vem conosco, faremos emboscadas, para {derramar} sangue, armaremos ciladas ao inocente, sem motivo,
12 laat ons hulle lewendig verslind soos die doderyk en die gesondes soos die wat in die kuil neerdaal;
12 como a região dos mortos devoremo-lo vivo, inteiro, como aquele que desce à cova.
13 allerhande kosbare goed sal ons vind, ons huise sal ons vol maak met buit;
13 Nós acharemos toda a sorte de coisas preciosas, nós encheremos nossas casas de despojos.
14 jy sal jou lot onder ons werp, ons sal almal een beurs hê --
14 Tu desfrutarás tua parte conosco, uma só será a bolsa comum de todos nós!
15 my seun, gaan nie met hulle saam op die weg nie, hou jou voet terug van hulle pad;
15 Oh, não andes com eles, afasta teus passos de suas sendas,
16 want hulle voete hardloop na die kwaad en haas hulle om bloed te vergiet;
16 porque seus passos se dirigem para o mal, e se apressam a derramar sangue.
17 want die net word tevergeefs uitgesprei voor die oë van allerhande voëls:
17 Debalde se lança a rede diante daquele que tem asas.
18 so loer hulle op hul eie bloed, hulle lê hulleself voor.
18 Eles mesmos armam emboscadas contra seu próprio sangue e se enganam a si mesmos.
19 So gaan dit met almal wat onregverdige wins maak: dit ontneem sy besitter die lewe.
19 Tal é a sorte de todo homem ávido de riqueza: arrebata a vida àquele que a detém.
20 Die Wysheid roep hardop daarbuite, sy verhef haar stem op die pleine,
20 A Sabedoria clama nas ruas, eleva sua voz na praça,
21 op die hoek van die rumoerige strate roep sy, by die ingange van die poorte, in die stad, spreek sy haar woorde:
21 clama nas esquinas da encruzilhada, à entrada das portas da cidade ela faz ouvir sua voz: e até quando os que zombam se comprazerão na zombaria?
22 Hoe lank sal julle, eenvoudiges, die eenvoudigheid liefhê en die spotters lus hê om te spot en die dwase kennis haat?
22 Até quando, insensatos, amareis a tolice, e os tolos odiarão a ciência?
23 Wend julle tot my teregwysing, dan laat ek my gees vir julle uitstroom, wil ek my woorde aan julle bekend maak.
23 Convertei-vos às minhas admoestações, espalharei sobre vós o meu espírito, ensinar-vos-ei minhas palavras.
24 Omdat ek geroep en julle geweier het, ek my hand uitgestrek en niemand geluister het nie,
24 Uma vez que recusastes o meu chamado e ninguém prestou atenção quando estendi a mão,
25 en julle al my raad nie opgevolg en van my teregwysing nie wou geweet het nie,
25 uma vez que negligenciastes todos os meus conselhos e não destes ouvidos às minhas admoestações,
26 daarom sal ek ook lag by julle ondergang, ek sal spot as julle verskrikking kom;
26 também eu me rirei do vosso infortúnio e zombarei, quando vos sobrevier um terror,
27 as julle verskrikking kom soos 'n onweer, en julle ondergang soos 'n stormwind aankom, as benoudheid en angs julle oorval.
27 quando vier sobre vós um pânico, como furacão; quando se abater sobre vós a calamidade, como a tempestade; e quando caírem sobre vós tribulação e angústia.
28 Dan sal hulle na my roep, maar ek sal nie antwoord nie; hulle sal my soek, maar my nie vind nie.
28 Então me chamarão, mas não responderei; procurar-me-ão, mas não atenderei.
29 Omdat hulle die kennis gehaat en die vrees van die HERE nie verkies het nie,
29 Porque detestam a ciência sem lhe antepor o temor do Senhor,
30 van my raad nie wou weet nie, al my teregwysinge verag het,
30 porque repelem meus conselhos com desprezo às minhas exortações;
31 daarom sal hulle eet van die vrug van hulle wandel en versadig word van hulle planne.
31 comerão do fruto dos seus erros e se saciarão com seus planos,
32 Want hulle eie afkerigheid maak die eenvoudiges dood, en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde;
32 porque a apostasia dos tolos os mata e o desleixo dos insensatos os perde.
33 maar die wat na my luister, sal veilig woon en gerus wees teen die skrik vir die onheil.
33 Aquele que me escuta, porém, habitará com segurança, viverá tranqüilo, sem recear dano algum.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Provérbios 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.