Jó 4

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Toe antwoord lifas, die Temaniet, en sê:
1 Elifaz de Temã tomou a palavra nestes termos:
2 As 'n mens dit met 'n woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou -- wie kan dit?
2 Se arriscarmos uma palavra, talvez ficarás aflito, mas quem poderá impedir-me de falar?
3 Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk.
3 Eis: exortaste muita gente, deste força a mãos débeis,
4 Jou woorde het opgerig die wat struikel, en jy het knikkende knieë versterk.
4 tuas palavras levantavam aqueles que caíam, fortificaste os joelhos vacilantes.
5 Maar nou dat dit jou oorkom, is jy moedverlore; nou dat dit jou tref, is jy verslae!
5 Agora que é a tua vez, enfraqueces; quando és atingido, te perturbas.
6 Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie?
6 Não é tua piedade a tua esperança, e a integridade de tua vida, a tua segurança?
7 Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg?
7 Lembra-te: qual o inocente que pereceu? Ou quando foram destruídos os justos?
8 Volgens ek gesien het: Die wat onreg ploeg en moeite saai, die maai dit.
8 Tanto quanto eu saiba, os que praticam a iniqüidades e os que semeiam sofrimento, também os colhem.
9 Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernietig.
9 Ao sopro de Deus eles perecem, e são aniquilados pelo vento de seu furor.
10 Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller -- ja, die tande van die jong leeus word uitgebreek.
10 Urra o leão, e seu rugido é abafado; os dentes dos leõezinhos são quebrados.
11 Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuin word verstrooi.
11 A fera morreu porque não tinha presa, e os filhotes da leoa são dispersados.
12 Verder is 'n woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het 'n gefluister daarvan opgevang,
12 Uma palavra chegou a mim furtivamente, meu ouvido percebeu o murmúrio,
13 by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, wanneer diepe slaap op die mense val.
13 na confusão das visões da noite, na hora em que o sono se apodera dos humanos.
14 Skrik het oor my gekom en siddering en het my hele gebeente laat bewe.
14 Assaltaram-me o medo e o terror, e sacudiram todos os meus ossos;
15 Toe skuif daar 'n gees voor my verby; die hare van my vlees het opgerys.
15 um sopro perpassou pelo meu rosto, e fez arrepiar o pêlo de minha pele.
16 Hy bly staan, maar ek kon sy gedaante nie herken nie -- 'n verskyning voor my oë! Ek hoor die gefluister van 'n stem wat sê:
16 Lá estava um ser - não lhe vi o rosto - como um espectro sob meus olhos.
17 Sou 'n sterfling regverdig wees voor God? Of 'n man rein wees voor sy Maker?
17 Ouvi uma débil voz: Pode um homem ser justo na presença de Deus, pode um mortal ser puro diante de seu Criador?
18 Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek Hy dwaling.
18 Ele não confia nem em seus próprios servos; até mesmo em seus anjos encontra defeitos,
19 Hoeveel meer by hulle wat kleihuise bewoon, van wie die grondslag in die stof is, wat fyngedruk word soos 'n mot.
19 quanto mais em seus hóspedes das casas de argila que têm o pó por fundamento! São esmagados como uma traça;
20 Tussen môre en aand word hulle verpletter; hulle kom vir ewig om sonder dat iemand daar ag op gee.
20 entre a noite e a manhã são aniquilados; sem que neles se preste atenção, morrem para sempre.
21 Word hulle tentlyn nie losgeruk in hulle nie? Hulle sterwe, en dit sonder wysheid.
21 Não foi arrancada a estaca da tenda deles? Morrem por não terem conhecido a sabedoria.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 4, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.