Jó 39

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Kan jy prooi jag vir die leeuin? Of die honger van die jong leeus stil maak
1 “Você sabe quando as cabras monteses dão à luz? Viu as corças nascerem?
2 as hulle neerbuig in die lêplekke, klaar sit in die skuilplek om te loer?
2 Sabe quantos meses dura sua gestação? Sabe qual é o momento do parto?
3 Wie berei vir die kraai sy spys as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel?
3 Elas se agacham para dar à luz seus filhotes, e assim suas crias nascem.
4 Weet jy die tyd as die steenbokke lam? Neem jy dit waar as die takbokooie voortbring?
4 Os filhotes crescem nos campos abertos e vão embora, para nunca mais voltar.
5 Tel jy die maande wat hulle dragtig is? En weet jy die tyd dat hulle lam?
5 “Quem deu ao jumento sua liberdade? Quem desatou suas cordas?
6 Hulle buig hul krom, bring hulle kleintjies voort -- weg is hulle weë!
6 Eu o coloquei no deserto; as terras estéreis são seu lar.
7 Hulle kleintjies word sterk, word groot in die veld, loop weg en kom na hulle nie terug nie.
7 Ele despreza o barulho da cidade e não faz caso dos gritos do condutor.
8 Wie het die wilde-esel so vry laat loop? En wie het die bande van die woestyn-esel losgemaak?
8 Os montes são seu pasto, onde ele procura o capim.
9 Vir hom het Ek die wildernis sy huis gemaak en die brak land sy woonplek.
9 “Acaso o boi selvagem aceitará ser domado? Passará a noite no curral?
10 Hy lag oor die gewoel van die stad; die geskreeu van die drywer hoor hy nie.
10 Você consegue prendê-lo ao arado? Acaso ele lavrará um campo para você?
11 Die omgewing van die berge is sy weiveld; en al wat groen is, soek hy uit.
11 Sendo ele muito forte, pode-se confiar nele? Você pode ir embora, certo de que ele fará seu trabalho?
12 Sal die buffel gewillig wees om jou te dien? Of sal hy vernag by jou krip?
12 Pode depender dele para recolher o trigo e levá-lo ao lugar de debulhar os grãos?
13 Kan jy die buffel aan die ploegvoor bind met sy trektou? Of sal hy die laagtes agter jou eg?
13 “A avestruz bate as asas, alegre, mas não tem a plumagem da cegonha.
14 Sal jy op hom vertrou, omdat sy krag groot is? En aan hom jou arbeid oorlaat?
14 Ela põe seus ovos na terra, para que sejam aquecidos no pó.
15 Kan jy op hom reken, dat hy jou gesaaide sal inbring en bymekaarmaak op jou dorsvloer?
15 Não se preocupa que alguém possa pisá-los ou que um animal selvagem os destrua.
16 Die vlerk van die volstruis klap vrolik. Is dit 'n sagaardige vleuel en veer?
16 Trata seus filhotes com dureza, como se não fossem seus; não se importa se eles morrem.
17 Want sy laat haar eiers op die grond lê en hou hulle warm op die grond;
17 Pois Deus não lhe deu sabedoria, nem lhe concedeu entendimento.
18 en vergeet dat 'n voet dit kan stukkend druk en die wilde diere van die veld dit kan vertrap.
18 Quando, porém, ela se levanta para correr, zomba até mesmo do cavalo mais veloz e seu cavaleiro.
19 Hard behandel sy haar kleintjies asof dit nie hare is nie; is haar moeite tevergeefs -- sy is nie bekommerd nie.
19 “Acaso você deu força ao cavalo ou lhe cobriu o pescoço com a crina?
20 Want God het haar die wysheid ontsê en haar geen deel gegee aan die verstand nie.
20 Deu-lhe a habilidade de pular como um gafanhoto? Seu bufar majestoso é assustador!
21 Wanneer sy haarself in die hoogte klap, lag sy oor die perd en sy ruiter.
21 Ele revolve o chão com as patas e alegra-se em sua força quando corre para a batalha.
22 Gee jy aan die perd sterkte? Beklee jy sy nek met maanhare?
22 Ri do medo e nada teme; não foge da espada.
23 Laat jy hom spring soos die sprinkaan? Sy trotse gesnuif is 'n verskrikking.
23 Flechas voam ao seu redor, lanças e dardos faíscam.
24 Hy grawe in die laagte en is vrolik in sy krag; hy trek uit, die stryd tegemoet.
24 Agitado e enfurecido, devora o caminho; lança-se à batalha quando a trombeta ressoa.
25 Hy lag oor die vrees en word nie verskrik nie en draai nie om vir die swaard nie.
25 Relincha ao toque da trombeta e fareja de longe a batalha, à espera das ordens do capitão e do ruído de luta.
26 Op hom rammel die pylkoker, die flikkerende spies en lans.
26 “Acaso é sua sabedoria que faz o falcão voar alto e abrir as asas para o sul?
27 Onstuimig en wild verslind hy die grond en staan nie stil as die basuin klink nie.
27 É por ordem sua que a águia se eleva e faz o ninho lá no alto?
28 By elke basuinstoot sê hy: Heag! En van ver ruik hy die oorlog, die donderroep van die leërowerstes en die oorlogsgeskreeu.
28 Ela mora nos rochedos; constrói seu ninho nas pedras mais altas.
29 Sweef die valk opwaarts deur jou verstand en sprei sy vlerke uit na die suide toe?
29 Dali, ela caça sua presa; de longe, seus olhos a avistam.
30 Of vlieg die adelaar hoog op jou bevel en bou hy hoog sy nes? [ (Job 39:31) Op die rots woon hy en vernag hy, op die rotspunt en bergvesting. ] [ (Job 39:32) Daarvandaan loer hy op voedsel, sy oë kyk in die verte. ] [ (Job 39:33) Ook slurp sy kleintjies bloed, en waar gesneuweldes lê, daar is hy. ] [ (Job 39:34) En die HERE het Job geantwoord en gesê: ] [ (Job 39:35) Wil die berisper met die Almagtige twis? Laat hy wat God teregwys, hierop antwoord! ] [ (Job 39:36) Toe het Job die HERE geantwoord en gesê: ] [ (Job 39:37) Kyk, ek is te gering. Wat kan ek U antwoord? Ek lê my hand op my mond. ] [ (Job 39:38) Een maal het ek gespreek, maar sal nie meer antwoord nie; ja, twee maal, maar ek sal nie voortgaan nie. ]
30 Seus filhotes bebem sangue; onde há um animal morto, ali ela está”.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 39, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.