Jó 35

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Verder het El¡hu aangehef en gesê:
1 Eliú retomou ainda a palavra nestes termos:
2 Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God,
2 Imaginas ter razão em pretender justificar-te contra Deus?
3 dat u vra wat dit u baat? Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig?
3 Quando dizes: Para que me serve isto, qual é minha vantagem em não pecar?
4 k sal u antwoord gee en aan u vriende saam met u.
4 Pois vou responder-te, a ti e a teus amigos.
5 Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is.
5 Considera os céus e olha: vê como são mais altas do que tu as nuvens!
6 As u sondig, watter skade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom daarmee aandoen?
6 Se pecas, que danos lhe causas? Se multiplicas tuas faltas, que mal lhe fazes?
7 As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat kan Hy uit u hand aanneem?
7 Se és justo, que vantagem lhe dás, ou que recebe ele de tua mão?
8 U goddeloosheid raak net 'n mens soos u, en u geregtigheid 'n mensekind.
8 Tua maldade só prejudica o homem, teu semelhante; tua justiça só diz respeito a um humano.
9 Vanweë die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die geweld van die grotes.
9 Sob o peso da opressão, geme-se, clama-se sob a mão dos poderosos.
10 Maar niemand sê nie: Waar is God, my Maker, wat lofsange gee in die nag,
10 Mas ninguém diz: Onde está Deus, meu criador, que inspira cantos de louvor em plena noite,
11 wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die voëls van die hemel?
11 que nos instrui mais do que os animais selvagens e nos torna mais sábios do que as aves do céu?
12 Dan roep hulle, maar Hy antwoord nie, vanweë die trotsheid van die kwaaddoeners.
12 Clamam, mas não são ouvidos, por causa do orgulho dos maus.
13 Sekerlik, na nietige klagte luister God nie, en die Almagtige slaan daar geen ag op nie.
13 Deus não ouve as palavras frívolas, o Todo-poderoso não lhes presta atenção.
14 Hoeveel minder as u sê u sien Hom nie! Die regsaak is voor Hom: wag dan op Hom.
14 Quando dizes que ele não se ocupa de ti, que tua causa está diante dele, que esperas sua decisão,
15 Maar nou, omdat sy toorn nie straf nie, en Hy nie grootliks ag gee op oormoed nie,
15 que sua cólera não castiga e que ele ignora o pecado,
16 maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis.
16 Jó abre a boca para palavras ociosas e derrama-se em discursos impertinentes.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 35, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.