Jó 29

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê:
1 Jó continuou a falar:
2 Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het;
2 “Tenho saudade dos tempos que passaram, dos dias em que Deus cuidava de mim.
3 toe sy lamp bo my hoof geskyn het, ek by sy lig die duisternis deurwandel het;
3 Ele iluminava o caminho à minha frente, e eu andava em segurança em meio à escuridão.
4 soos ek was in my herfsdae toe die verborgenheid van God oor my tent was;
4 Na flor de minha idade, a amizade de Deus estava presente em meu lar.
5 toe die Almagtige nog by my was, my kinders rondom my;
5 O Todo-poderoso ainda estava comigo, e eu tinha meus filhos ao redor.
6 toe my voetstappe gewas is in dikmelk en die rots by my strome van olie uitgegiet het.
6 Meus pés eram lavados em leite, e ribeiros de azeite corriam das rochas para mim.
7 Toe ek uitgegaan het na die poort, op na die stad toe, op die markplein my sitplek reggemaak het,
7 “Naquele tempo, eu ia até a porta da cidade e tomava meu lugar entre os líderes.
8 het die seuns weggekruip as hulle my sien, en grysaards het hulle opgerig en bly staan.
8 Os jovens abriam caminho ao me ver, e até os idosos se punham em pé.
9 Vorste het hulle woorde ingehou en die hand op hul mond gelê.
9 As autoridades se calavam e colocavam a mão sobre a boca.
10 Die stem van edeles is teruggehou, en hulle tong het gekleef aan hul verhemelte.
10 Os mais altos oficiais da cidade faziam silêncio e refreavam a língua em sinal de respeito.
11 Want het 'n oor net gehoor, dan prys dit my gelukkig; en het 'n oog net gesien, dan gee dit vir my getuienis.
11 “Todos que me ouviam me elogiavam, todos que me viam falavam bem de mim.
12 Want ek het die ellendige gered wat om hulp geroep het, en die wees en hom wat geen helper het nie.
12 Pois eu auxiliava os pobres que pediam ajuda e os órfãos que precisavam de socorro.
13 Die seën van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom; en die hart van die weduwee het ek laat jubel.
13 Os que estavam à beira da morte me abençoavam; eu trazia alegria ao coração das viúvas.
14 Die geregtigheid was my kleed, en ek sy kleed; my reg was soos 'n mantel en 'n tulband.
14 Era honesto em tudo que fazia; a retidão me cobria como manto, e a justiça eu usava como turbante.
15 Oë was ek vir die blinde, en voete vir die lamme was ek.
15 Servia de olhos para os cegos e de pés para os aleijados.
16 'n Vader was ek vir die behoeftiges; en die regsaak van hom wat ek nie geken het nie, het ek ondersoek.
16 Era um pai para os pobres e defendia a causa dos estrangeiros.
17 En ek het die tande van die kwaaddoener stukkend gebreek en die buit uit sy gebit geslinger.
17 Quebrava as mandíbulas dos ímpios e de seus dentes resgatava as vítimas.
18 So het ek dan gedink: By my nes sal ek die asem uitblaas, en soos die feniks my dae vermenigvuldig.
18 ‘Por certo morrerei rodeado por minha família’, pensava, ‘depois de uma vida longa e boa.
19 My wortel staan oop na die water toe, en dou vernag op my tak.
19 Pois sou como a árvore cujas raízes chegam até a água, cujos ramos são refrescados pelo orvalho.
20 My eer is altyd nuut by my, en my boog bly jonk in my hand.
20 Recebo sempre novas honras, e minha força vive renovada.’
21 Na my het hulle geluister vol verwagting, en hulle het stil my raad aangehoor.
21 “Todos escutavam meus conselhos; ficavam em silêncio e esperavam que eu falasse.
22 N my woorde het hulle nie weer gespreek nie, en my rede het op hulle gedrup.
22 E, depois que eu falava, nada tinham a acrescentar, pois o que eu dizia os satisfazia.
23 En hulle het op my gewag soos op reën, en hulle mond wyd oopgemaak soos vir lentereëns.
23 Esperavam minhas palavras como quem espera a chuva; bebiam-nas como chuva de primavera.
24 Ek het hulle toegelag as hulle moedeloos was, en hulle kon die lig van my gesig nie verdonker nie.
24 Quando estavam desanimados, eu sorria para eles; valorizavam meu olhar de aprovação.
25 Het ek die weg na hulle toe gekies, dan sit ek as voorman en woon soos 'n koning onder die skare, soos een wat treuriges vertroos.
25 Como um líder, eu lhes dizia o que fazer; vivia como rei entre suas tropas e consolava os que choravam.”

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 29, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.