Jó 14
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARC
1 Die mens uit 'n vrou gebore, is kort van dae en sat van onrus.
1 O homem, nascido da mulher, é de bem poucos dias e cheio de inquietação.
2 Hy spruit uit soos 'n blom en verwelk; ook vlug hy soos 'n skaduwee en hou nie stand nie.
2 Sai como a flor e se seca; foge também como a sombra e não permanece.
3 En oor so een maak U die oë oop, en U bring my voor u gereg.
3 E sobre este tal abres os teus olhos, e a mim me fazes entrar em juízo contigo.
4 Ag, kon maar 'n reine voortkom uit 'n onreine -- nie een nie!
4 (Quem do imundo tirará o puro? Ninguém!)
5 As dan sy dae vasgestel is, die getal van sy maande by U is, U vir hom grense gestel het waar hy nie oor kan gaan nie,
5 Visto que os seus dias estão determinados, contigo está o número dos seus meses; e tu lhe puseste limites, e não passará além deles.
6 kyk dan weg van hom af, dat hy kan rus -- totdat hy soos 'n dagloner hom tevrede voel met sy dag.
6 Desvia-te dele, para que tenha repouso, até que, como o jornaleiro, tenha contentamento no seu dia.
7 Want vir 'n boom is daar verwagting: as dit afgekap word, loop dit weer uit en sy loot ontbreek nie.
7 Porque há esperança para a árvore, que, se for cortada, ainda se renovará, e não cessarão os seus renovos.
8 As sy wortel oud word in die aarde en sy stam sterf in die stof --
8 Se envelhecer na terra a sua raiz, e morrer o seu tronco no pó,
9 van die reuk van die water spruit dit weer uit, en dit maak 'n tak soos 'n jong plantjie.
9 ao cheiro das águas, brotará e dará ramos como a planta.
10 Maar 'n man sterwe en is magteloos; ja, 'n mens blaas die asem uit en -- waar is hy?
10 Mas, morto o homem, é consumido; sim, rendendo o homem o espírito, então, onde está?
11 Die waters verdwyn uit die groot waterplas, en die rivier droog uit en lê droog --
11 Como as águas se retiram do mar, e o rio se esgota e fica seco,
12 so lê die mens daar sonder om weer op te staan; totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hul slaap opgewek nie.
12 assim o homem se deita e não se levanta; até que não haja mais céus, não acordará, nem se erguerá de seu sono.
13 Ag, as U my maar in die doderyk wou wegsteek, my wou verberg totdat u toorn bedaar het, my 'n bepaalde tyd wou stel en dan aan my wou dink!
13 Tomara que me escondesses na sepultura, e me ocultasses até que a tua ira se desviasse, e me pusesses um limite, e te lembrasses de mim!
14 As 'n mens sterwe, sal hy weer lewe? Dan sou ek hoop al die dae van my stryd totdat my aflossing kom;
14 Morrendo o homem, porventura, tornará a viver? Todos os dias de meu combate esperaria, até que viesse a minha mudança.
15 U sou roep, en ek sou U antwoord, na die maaksel van u hande sou U verlang.
15 Chamar-me-ias, e eu te responderia; afeiçoa-te à obra de tuas mãos.
16 Want nou tel U my voetstappe. Let U nie op my sonde nie?
16 Mas agora contas os meus passos; não estás tu vigilante sobre o meu pecado?
17 My oortreding is verseël in 'n bondeltjie, en U sluit my ongeregtigheid weg.
17 A minha transgressão está selada num saco, e amontoas as minhas iniquidades.
18 Maar soos 'n berg stukkend val as dit neerstort, en 'n rots versit word uit sy plek;
18 E, na verdade, caindo a montanha, desfaz-se; e a rocha se remove do seu lugar.
19 die water klippe glad skuur; die stortvloede daarvan die grond van die aarde wegspoel; so is die verwagting van 'n mens -- U maak dit tot niet.
19 As águas gastam as pedras; as cheias afogam o pó da terra; e tu fazes perecer a esperança do homem.
20 U oorweldig hom vir ewig, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en stuur hom weg.
20 Tu para sempre prevaleces contra ele, e ele passa; tu, mudando o seu rosto, o despedes.
21 Sy kinders kom in eer, maar hy word dit nie gewaar nie; en hulle word gering, maar hy let nie op hulle nie.
21 Os seus filhos estão em honra, sem que ele o saiba; ou ficam minguados, sem que ele o perceba;
22 Net sy vlees aan hom voel pyn, en sy siel in hom treur.
22 mas a sua carne, nele, tem dores; e a sua alma, nele, lamenta.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 14, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.