Salmos 55

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. n Onderwysing van Dawid.
1 Escuta a minha oração, ó Deus, não ignores a minha súplica;
2 o God, hoor my gebed en verberg U nie vir my smeking nie.
2 ouve-me e responde-me! Os meus pensamentos me perturbam, e estou atordoado
3 Luister na my en verhoor my; in my onrus dwaal ek rond en is verward,
3 diante do barulho do inimigo, diante da gritaria dos ímpios; pois aumentam o meu sofrimento e, irados, mostram seu rancor.
4 weens die geroep van die vyand, weens die geraas van die goddelose; want hulle stort onreg op my af, en in toorn behandel hulle my as vyand.
4 O meu coração está acelerado; os pavores da morte me assaltam.
5 My hart krimp inmekaar in my binneste, en verskrikkinge van die dood het op my geval.
5 Temor e tremor me dominam; o medo tomou conta de mim.
6 Vrees en bewing kom oor my, en angs oordek my.
6 Então eu disse: "Quem dera eu tivesse asas como a pomba; voaria até encontrar repouso!
7 Toe het ek gesê: Ag, had ek maar vlerke soos 'n duif, dan sou ek wegvlieg en wegbly!
7 Sim, eu fugiria para bem longe, e no deserto eu teria o meu abrigo. Pausa
8 Kyk, ek sou ver wegvlug; ek sou vernag in die woestyn! Sela.
8 Eu me apressaria em achar refúgio longe do vendaval e da tempestade".
9 Gou sou ek vir my 'n skuilplek soek teen die onstuimige wind, teen die storm.
9 Destrói os ímpios, Senhor, confunde a língua deles, pois vejo violência e brigas na cidade.
10 Verwar, Here, verdeel hulle spraak, want ek sien geweld en twis in die stad.
10 Dia e noite eles rondam por seus muros; nela permeiam o crime e a maldade.
11 Dag en nag omring hulle dit op sy mure, en binnekant is onreg en moeite.
11 A destruição impera na cidade; a opressão e a fraude jamais deixam suas ruas.
12 Wat onheil aanbring, is daarbinne, en verdrukking en bedrog wyk nie van sy markplein nie.
12 Se um inimigo me insultasse, eu poderia suportar; se um adversário se levantasse contra mim, eu poderia defender-me;
13 Want dit is geen vyand wat my smaad nie, anders sou ek dit dra; dit is nie my hater wat hom teen my groot maak nie, anders sou ek my vir hom wegsteek;
13 mas logo você, meu colega, meu companheiro, meu amigo chegado,
14 maar jy, 'n man soos ek, my vriend en my vertroude!
14 você, com quem eu partilhava agradável comunhão enquanto íamos com a multidão festiva para a casa de Deus!
15 Ons wat innig met mekaar omgegaan het, in die huis van God gewandel het met die woelige skare.
15 Que a morte apanhe os meus inimigos de surpresa! Desçam eles vivos para a sepultura, pois entre eles o mal acha guarida.
16 Laat die dood hulle oorval, laat hulle lewendig in die doderyk neerdaal; want boosheid is in hulle woning, in hulle binneste.
16 Eu, porém, clamo a Deus, e o Senhor me salvará.
17 Maar ek, ek roep God aan, en die HERE sal my verlos.
17 À tarde, pela manhã e ao meio-dia choro angustiado, e ele ouve a minha voz.
18 Saans en smôre ns en smiddags klaag ek en steun, en Hy hoor my stem.
18 Ele me guarda ileso na batalha, ainda que muitos estejam contra mim.
19 Hy verlos my siel in vrede van die stryd teen my, want met menigtes is hulle teen my.
19 Deus, que reina desde a eternidade, me ouvirá e os castigará. Pausa Pois jamais mudam sua conduta e não têm temor de Deus.
20 God sal hoor en hulle antwoord; ja, Hy wat op die troon sit van lankal af, Sela; omdat by hulle geen verbetering is en hulle God nie vrees nie.
20 Aquele homem se voltou contra os seus aliados, violando o seu acordo.
21 Hy het sy hande uitgesteek teen die wat in vrede met hom geleef het; hy het sy verbond ontheilig.
21 Macia como manteiga é a sua fala, mas a guerra está no seu coração; suas palavras são mais suaves que o óleo, mas são afiadas como punhais.
22 Glad is die botterwoorde van sy mond, maar sy hart is oorlog; sy woorde is sagter as olie, maar hulle is ontblote swaarde.
22 Entregue suas preocupações ao Senhor, e ele o susterá; jamais permitirá que o justo venha a cair.
23 Werp jou sorg op die HERE, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie. [ (Psalms 55:24) Maar U, o God, sal hulle laat neerdaal in die put van vernietiging; manne van bloed en bedrog sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie; maar ,k vertrou op U. ]
23 Mas tu, ó Deus, farás descer à cova da destruição aqueles assassinos e traidores, os quais não viverão a metade dos seus dias. Quanto a mim, porém, confio em ti.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 55, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.