Salmos 33

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 o Regverdiges, jubel in die HERE! 'n Loflied betaam die opregtes.
1 Exultai no Senhor, ó justos, pois aos retos convém o louvor.
2 Loof die HERE met die siter; psalmsing tot sy eer met die tiensnarige harp.
2 Celebrai o Senhor com a cítara, entoai-lhe hinos na harpa de dez cordas.
3 Sing tot sy eer 'n nuwe lied; speel goed met trompetgeklank.
3 Cantai-lhe um cântico novo, acompanhado de instrumentos de música,
4 Want die woord van die HERE is reg, en al sy werk is met trou.
4 porque a palavra do Senhor é reta, em todas as suas obras resplandece a fidelidade:
5 Hy het geregtigheid en reg lief; die aarde is vol van die goedertierenheid van die HERE.
5 ele ama a justiça e o direito, da bondade do Senhor está cheia a terra.
6 Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.
6 Pela palavra do Senhor foram feitos os céus, e pelo sopro de sua boca todo o seu exército.
7 Hy versamel die waters van die see soos 'n hoop; Hy bêre die wêreldvloede weg in skatkamers.
7 Ele junta as águas do mar como num odre, e em reservatórios encerra as ondas.
8 Laat die hele aarde vir die HERE vrees; laat al die bewoners van die wêreld vir Hom bedug wees;
8 Tema ao Senhor toda a terra; reverenciem-no todos os habitantes do globo.
9 want Hy het gespreek, en dit was; Hy het gebied, en dit staan.
9 Porque ele disse e tudo foi feito, ele ordenou e tudo existiu.
10 Die HERE vernietig die raad van die nasies, Hy verydel die gedagtes van die volke.
10 O Senhor desfaz os planos das nações pagãs, reduz a nada os projetos dos povos.
11 Die raad van die HERE bestaan vir ewig, die gedagtes van sy hart van geslag tot geslag.
11 Só os desígnios do Senhor permanecem eternamente e os pensamentos de seu coração por todas as gerações.
12 Welgeluksalig is die nasie wie se God die HERE is, die volk wat Hy vir Hom as erfdeel uitgekies het.
12 Feliz a nação que tem o Senhor por seu Deus, e o povo que ele escolheu para sua herança.
13 Die HERE kyk van die hemel af; Hy sien al die mensekinders.
13 O Senhor olha dos céus, vê todos os filhos dos homens.
14 Uit sy woonplek aanskou Hy al die bewoners van die aarde,
14 Do alto de sua morada observa todos os habitantes da terra,
15 Hy wat die hart van hulle almal formeer, wat let op al hul werke.
15 ele que formou o coração de cada um e está atento a cada uma de suas ações.
16 'n Koning word nie verlos deur 'n groot leër, 'n held nie gered deur groot krag nie.
16 Não vence o rei pelo numeroso exército, nem se livra o guerreiro pela grande força.
17 Die perd help niks vir die oorwinning en red nie deur sy groot krag nie.
17 O cavalo não é penhor de vitória, nem salva pela sua resistência.
18 Kyk, die oog van die HERE is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag;
18 Eis os olhos do Senhor pousados sobre os que o temem, sobre os que esperam na sua bondade,
19 om hulle siel te red van die dood en hulle in die lewe te hou in hongersnood.
19 a fim de livrar-lhes a alma da morte e nutri-los no tempo da fome.
20 Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild;
20 Nossa alma espera no Senhor, porque ele é nosso amparo e nosso escudo.
21 want ons hart is bly in Hom, omdat ons op sy heilige Naam vertrou.
21 Nele, pois, se alegra o nosso coração, em seu santo nome confiamos.
22 Laat u goedertierenheid, HERE, oor ons wees net soos ons op U wag!
22 Seja-nos manifestada, Senhor, a vossa misericórdia, como a esperamos de vós.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 33, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.