Salmos 25
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC
1 'n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op.
1 De Davi. Para vós, Senhor, elevo a minha alma.
2 Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie.
2 Meu Deus, em vós confio: não seja eu decepcionado! Não escarneçam de mim meus inimigos!
3 Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.
3 Não, nenhum daqueles que esperam em vós será confundido, mas os pérfidos serão cobertos de vergonha.
4 Dalet. HERE, maak my u weë bekend; leer my u paaie.
4 Senhor, mostrai-me os vossos caminhos, e ensinai-me as vossas veredas.
5 He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.
5 Dirigi-me na vossa verdade e ensinai-me, porque sois o Deus de minha salvação e em vós eu espero sempre.
6 Sajin. Dink, HERE, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede, want die is van ewigheid af.
6 Lembrai-vos, Senhor, de vossas misericórdias e de vossas bondades, que são eternas.
7 Get. Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie; dink aan my na u goedertierenheid, om u goedheid ontwil, o HERE!
7 Não vos lembreis dos pecados de minha juventude e dos meus delitos; em nome de vossa misericórdia, lembrai-vos de mim, por causa de vossa bondade, Senhor.
8 Tet. Die HERE is goed en reg; daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
8 O Senhor é bom e reto, por isso reconduz os extraviados ao caminho reto.
9 Jod. Hy sal die ootmoediges lei in die reg en die ootmoediges sy weg leer.
9 Dirige os humildes na justiça, e lhes ensina a sua via.
10 Kaf. Al die paaie van die HERE is goedertierenheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar.
10 Todos os caminhos do Senhor são graça e fidelidade, para aqueles que guardam sua aliança e seus preceitos.
11 Lamed. Om u Naam ontwil, HERE, vergeef my ongeregtigheid, want dit is groot.
11 Por amor de vosso nome, Senhor, perdoai meu pecado, por maior que seja.
12 Mem. Wie tog is die man wat die HERE vrees? Hy sal hom leer aangaande die weg wat hy moet kies.
12 Que advém ao homem que teme o Senhor? Deus lhe ensina o caminho que deve escolher.
13 Noen. Hy self sal vernag in die goeie, en sy nageslag sal die land besit.
13 Viverá na felicidade, e sua posteridade possuirá a terra.
14 Samek. Die verborgenheid van die HERE is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit bekend te maak.
14 O Senhor se torna íntimo dos que o temem, e lhes manifesta a sua aliança.
15 Ajin. My oë is altyddeur op die HERE, want Hy sal my voete uit die net uitlei.
15 Meus olhos estão sempre fixos no Senhor, porque ele livrará do laço os meus pés.
16 Pe. Wend U tot my en wees my genadig, want ek is eensaam en ellendig.
16 Olhai-me e tende piedade de mim, porque estou só e na miséria.
17 Sade. Die benoudhede van my hart is wyd uitgestrek; lei my uit my angste.
17 Aliviai as angústias do meu coração, e livrai-me das aflições.
18 Resj. Aanskou my ellende en my moeite, en vergeef al my sondes.
18 Vede minha miséria e meu sofrimento, e perdoai-me todas as faltas.
19 Resj. Aanskou my vyande, want hulle is talryk, en hulle haat my met 'n gewelddadige haat.
19 Vede meus inimigos, são muitos, e com ódio implacável me perseguem.
20 Sjin. Bewaar my siel en red my; laat my nie beskaamd staan nie, want by U skuil ek.
20 Defendei minha alma e livrai-me; não seja confundido eu que em vós me acolhi.
21 Tau. Laat vroomheid en opregtheid my bewaar, want U verwag ek.
21 Protejam-me a inocência e a integridade, porque espero em vós, Senhor.
22 o God, verlos Israel uit al sy benoudhede!
22 Ó Deus, livrai Israel de todas as suas angústias.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 25, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.