Salmos 22
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ACF
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die hert van die dageraad." 'n Psalm van Dawid.
1 Deus meu, Deus meu, por que me desamparaste? Por que te alongas do meu auxílio e das palavras do meu bramido?
2 My God, my God, waarom het U my verlaat, ver van my hulp, van die woorde van my gebrul?
2 Deus meu, eu clamo de dia, e tu não me ouves; de noite, e não tenho sossego.
3 My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie.
3 Porém tu és santo, tu que habitas entre os louvores de Israel.
4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel!
4 Em ti confiaram nossos pais; confiaram, e tu os livraste.
5 Op U het ons vaders vertrou; hulle het vertrou, en U het hulle uitgered.
5 A ti clamaram e escaparam; em ti confiaram, e não foram confundidos.
6 Hulle het U aangeroep en het ontvlug; op U het hulle vertrou en nie beskaamd gestaan nie.
6 Mas eu sou verme, e não homem, opróbrio dos homens e desprezado do povo.
7 Maar ek is 'n wurm en geen man nie, 'n smaad van die mense en verag deur die volk.
7 Todos os que me vêem zombam de mim, estendem os lábios e meneiam a cabeça, dizendo:
8 Almal wat my sien, spot met my; hulle steek die lip uit, hulle skud die hoof en sê:
8 Confiou no Senhor, que o livre; livre-o, pois nele tem prazer.
9 Laat dit aan die HERE oor! Laat Hy hom red, laat Hy hom bevry: Hy het mos behae in hom!
9 Mas tu és o que me tiraste do ventre; fizeste-me confiar, estando aos seios de minha mãe.
10 Ja, U is dit wat my uit die moederskoot uitgetrek het, wat my veilig laat rus het aan my moeder se bors.
10 Sobre ti fui lançado desde a madre; tu és o meu Deus desde o ventre de minha mãe.
11 Aan U is ek oorgegee van die geboorte af; van die skoot van my moeder af is U my God.
11 Não te alongues de mim, pois a angústia está perto, e não há quem ajude.
12 Wees nie ver van my af nie, want die nood is naby, want daar is geen helper nie.
12 Muitos touros me cercaram; fortes touros de Basã me rodearam.
13 Baie stiere het my omsingel, sterkes van Basan het my omring.
13 Abriram contra mim suas bocas, como um leão que despedaça e que ruge.
14 Hulle het hul mond teen my oopgespalk soos 'n leeu wat verskeur en brul.
14 Como água me derramei, e todos os meus ossos se desconjuntaram; o meu coração é como cera, derreteu-se no meio das minhas entranhas.
15 Ek is uitgestort soos water; al my beendere raak los; my hart het soos was geword; dit het gesmelt binne-in my ingewande.
15 A minha força se secou como um caco, e a língua se me pega ao paladar; e me puseste no pó da morte.
16 My krag is verdroog soos 'n potskerf, en my tong kleef aan my verhemelte; en U lê my neer in die stof van die dood.
16 Pois me rodearam cães; o ajuntamento de malfeitores me cercou, traspassaram-me as mãos e os pés.
17 Want honde het my omsingel; 'n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe.
17 Poderia contar todos os meus ossos; eles vêem e me contemplam.
18 Al my beendere kan ek tel; hulle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer!
18 Repartem entre si as minhas vestes, e lançam sortes sobre a minha roupa.
19 Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.
19 Mas tu, Senhor, não te alongues de mim. Força minha, apressa-te em socorrer-me.
20 Maar U, HERE, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help!
20 Livra a minha alma da espada, e a minha predileta da força do cão.
21 Red my siel van die swaard, my enigste uit die mag van die hond.
21 Salva-me da boca do leão; sim, ouviste-me, das pontas dos bois selvagens.
22 Verlos my uit die bek van die leeu, en uit die horings van die buffels het U my verhoor!
22 Então declararei o teu nome aos meus irmãos; louvar-te-ei no meio da congregação.
23 Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys.
23 Vós, que temeis ao Senhor, louvai-o; todos vós, semente de Jacó, glorificai-o; e temei-o todos vós, semente de Israel.
24 Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!
24 Porque não desprezou nem abominou a aflição do aflito, nem escondeu dele o seu rosto; antes, quando ele clamou, o ouviu.
25 Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag of verfoei en sy aangesig vir hom nie verberg nie; maar Hy het gehoor toe die Hom aangeroep het om hulp.
25 O meu louvor será de ti na grande congregação; pagarei os meus votos perante os que o temem.
26 Van U kom my lof in 'n groot vergadering; ek sal my geloftes betaal in teenwoordigheid van die wat Hom vrees.
26 Os mansos comerão e se fartarão; louvarão ao Senhor os que o buscam; o vosso coração viverá eternamente.
27 Die ootmoediges sal eet en versadig word; hulle sal die HERE prys wat na Hom soek; mag julle hart vir ewig lewe!
27 Todos os limites da terra se lembrarão, e se converterão ao Senhor; e todas as famílias das nações adorarão perante a tua face.
28 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en hulle tot die HERE bekeer, en al die geslagte van die nasies sal voor u aangesig aanbid.
28 Porque o reino é do Senhor, e ele domina entre as nações.
29 Want die koninkryk behoort aan die HERE, en Hy heers oor die nasies.
29 Todos os que na terra são gordos comerão e adorarão, e todos os que descem ao pó se prostrarão perante ele; e nenhum poderá reter viva a sua alma.
30 Al die grotes van die aarde sal eet en aanbid; almal wat in die stof neerdaal, sal voor sy aangesig kniel en hy wat sy siel nie in die lewe kan hou nie.
30 Uma semente o servirá; será declarada ao Senhor a cada geração.
31 'n Nageslag sal Hom dien; dit sal vertel word van die HERE aan die volgende geslag. [ (Psalms 22:32) Hulle sal aankom en sy geregtigheid verkondig aan die volk wat gebore word; want Hy het dit gedoen. ]
31 Chegarão e anunciarão a sua justiça ao povo que nascer, porquanto ele o fez.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 22, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.