Salmos 145
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 'n Loflied van Dawid. Alef. o My God, o Koning, ek wil U verhoog en u Naam loof vir ewig en altyd.
1 Eu te exaltarei, meu Deus e Rei, louvarei teu nome para todo o sempre.
2 Bet. Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd.
2 Todos os dias te louvarei, sim, louvarei teu nome para sempre.
3 Gimel. Die HERE is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik.
3 Grande é o S enhor ! Ele é digno de muito louvor! É impossível medir sua grandeza.
4 Dalet. Die een geslag prys u werke by die ander, en hulle verkondig u magtige dade.
4 Que cada geração conte a seus filhos sobre tuas obras e proclame teu poder.
5 He. Ek wil spreek van die glans van u heerlike majesteit en van u wonderbare dade.
5 Meditarei em teu majestoso e glorioso esplendor e em tuas maravilhas.
6 Wau. En hulle sal spreek van die krag van u vreeslike dade, en u grootheid wil ek vertel.
6 Todos falarão de teus feitos notáveis, e eu anunciarei tua grandeza.
7 Sajin. Hulle sal die gedagtenis van u grote goedheid laat uitstroom en jubel oor u geregtigheid.
7 Todos contarão a história de tua imensa bondade e cantarão de alegria sobre tua justiça.
8 Get. Genadig en barmhartig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
8 O S enhor é misericordioso e compassivo, lento para se irar e cheio de amor.
9 Tet. Die HERE is vir almal goed, en sy barmhartighede is oor al sy werke.
9 O S enhor é bom para todos; derrama misericórdia sobre toda a sua criação.
10 Jod. Al u werke loof U, o HERE, en u gunsgenote prys U.
10 Todas as tuas obras te darão graças, ó S enhor , e teus fiéis te louvarão.
11 Kaf. Hulle maak melding van die heerlikheid van u koninkryk en spreek van u mag,
11 Falarão da glória do teu reino e proclamarão o teu poder.
12 Lamed. om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak en die glansryke heerlikheid van sy koninkryk.
12 Anunciarão teus feitos poderosos e a majestade e glória do teu reino.
13 Mem. U koninkryk is 'n koninkryk van alle eeue, en u heerskappy duur deur al die geslagte.
13 Pois o teu reino é reino para sempre; tu governas por todas as gerações. O S é bondoso em tudo que faz.
14 Samek. Die HERE ondersteun almal wat val, en Hy rig almal op wat neergeboë is.
14 O S enhor ajuda os que caíram e levanta os que estão encurvados sob o peso de suas cargas.
15 Ajin. Die oë van almal wag op U, en U gee hulle hul spys op die regte tyd.
15 Os olhos de todos estão voltados para ti com esperança; tu lhes provês o alimento conforme necessitam.
16 Pe. U maak u hand oop en versadig alles wat lewe met welbehae.
16 Quando abres tua mão, satisfazes o anseio de todos os seres vivos.
17 Sade. Die HERE is regverdig in al sy weë en goedgunstig in al sy werke.
17 O S enhor é justo em tudo que faz; é cheio de bondade.
18 Kof. Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid.
18 O S enhor está perto de todos que o invocam, sim, de todos que o invocam com sinceridade.
19 Resj. Hy vervul die wens van die wat Hom vrees, en Hy hoor hul hulpgeroep en verlos hulle.
19 Ele concede os desejos dos que o temem; ouve seus clamores e os livra.
20 Sjin. Die HERE bewaar almal wat Hom liefhet, maar Hy verdelg al die goddelose.
20 O S enhor protege todos que o amam, mas destrói os perversos.
21 Tau. My mond sal die lof van die HERE uitspreek, en laat alle vlees sy heilige Naam loof vir ewig en altyd.
21 Louvarei o S enhor , e que todos na terra louvem seu santo nome, para todo o sempre!
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 145, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.