Salmos 136
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
1 Dêem graças ao Senhor, porque ele é bom. O seu amor dura para sempre!
2 Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
2 Dêem graças ao Deus dos deuses. O seu amor dura para sempre!
3 Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid --
3 Dêem graças ao Senhor dos senhores. O seu amor dura para sempre!
4 Hy wat alleen groot wonders doen, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
4 Ao único que faz grandes maravilhas, O seu amor dura para sempre!
5 Wat die hemele met verstand gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
5 que com habilidade fez os céus, O seu amor dura para sempre!
6 Wat die aarde op die water uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
6 que estendeu a terra sobre as águas; O seu amor dura para sempre!
7 Wat die groot ligte gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
7 Àquele que fez os grandes luminares, O seu amor dura para sempre!
8 Die son om te heers oor die dag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
8 o sol para governar o dia, O seu amor dura para sempre!
9 Die maan en sterre om te heers oor die nag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
9 a lua e as estrelas para governarem a noite; O seu amor dura para sempre!
10 Wat die Egiptenaars getref het in hulle eersgeborenes, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
10 Àquele que matou os primogênitos do Egito O seu amor dura para sempre!
11 En Israel onder hulle uitgelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
11 e tirou Israel do meio deles O seu amor dura para sempre!
12 Met 'n sterk hand en met 'n uitgestrekte arm, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
12 com mão poderosa e braço forte; O seu amor dura para sempre!
13 Wat die Skelfsee in stukke gesny het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
13 Àquele que dividiu o mar Vermelho O seu amor dura para sempre!
14 En Israel daar dwarsdeur laat gaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
14 e fez Israel atravessá-lo, O seu amor dura para sempre!
15 En Farao saam met sy leër in die Skelfsee gestort het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
15 mas lançou o faraó e o seu exército no mar Vermelho; O seu amor dura para sempre!
16 Wat sy volk deur die woestyn gelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
16 Àquele que conduziu seu povo pelo deserto, O seu amor dura para sempre!
17 Wat groot konings verslaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
17 que feriu grandes reis O seu amor dura para sempre!
18 En geweldige konings gedood het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
18 e matou reis poderosos; O seu amor dura para sempre!
19 Sihon, die koning van die Amoriete, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
19 Seom, rei dos amorreus, O seu amor dura para sempre!
20 En Og, die koning van Basan, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
20 e Ogue, rei de Basã, O seu amor dura para sempre!
21 En hulle land as erfdeel gegee het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
21 e deu a terra deles como herança, O seu amor dura para sempre!
22 As erfdeel aan Israel, sy kneg, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
22 como herança ao seu servo Israel; O seu amor dura para sempre!
23 Wat in ons vernedering aan ons gedink het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
23 Àquele que se lembrou de nós quando fomos humilhados O seu amor dura para sempre!
24 En ons van ons teëstanders losgeruk het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
24 e nos livrou dos nossos adversários; O seu amor dura para sempre!
25 Wat voedsel gee aan alle vlees, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
25 Àquele que dá alimento a todos os seres vivos. O seu amor dura para sempre!
26 Loof die God van die hemel, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
26 Dêem graças ao Deus dos céus. O seu amor dura para sempre!
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 136, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.