Salmos 103
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 'n Psalm van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!
1 Todo o meu ser louve o S enhor ; louvarei seu santo nome de todo o coração.
2 Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!
2 Todo o meu ser louve o S enhor ; que eu jamais me esqueça de suas bênçãos.
3 Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,
3 Ele perdoa todos os meus pecados e cura todas as minhas doenças.
4 wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede,
4 Ele me resgata da morte e me coroa de amor e misericórdia.
5 wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos die van 'n arend.
5 Ele enche minha vida de coisas boas; minha juventude é renovada como a águia!
6 Die HERE doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk word.
6 O S enhor faz justiça e defende a causa dos oprimidos.
7 Hy het aan Moses sy weë bekend gemaak, aan die kinders van Israel sy dade.
7 Revelou seus planos a Moisés e seus feitos, aos israelitas.
8 Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
8 O S enhor é compassivo e misericordioso, lento para se irar e cheio de amor.
9 Hy sal nie vir altyd twis en nie vir ewig die toorn behou nie.
9 Não nos acusará o tempo todo, nem permanecerá irado para sempre.
10 Hy handel met ons nie na ons sondes en vergeld ons nie na ons ongeregtighede nie.
10 Não nos castiga por nossos pecados, nem nos trata como merecemos.
11 Want so hoog as die hemel is bo die aarde, so geweldig is sy goedertierenheid oor die wat Hom vrees.
11 Pois seu amor por aqueles que o temem é imenso como a distância entre os céus e a terra.
12 So ver as die ooste verwyderd is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons.
12 De nós ele afastou nossos pecados, tanto como o Oriente está longe do Ocidente.
13 Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.
13 O S enhor é como um pai para seus filhos, bondoso e compassivo para os que o temem.
14 Want Hy, Hy weet watter maaksel ons is, gedagtig dat ons stof is.
14 Pois ele sabe como somos fracos; lembra que não passamos de pó.
15 Die mens -- soos die gras is sy dae; soos 'n blom van die veld, so bloei hy.
15 Nossos dias na terra são como o capim; como as flores do campo, desabrochamos.
16 As die wind daaroor gaan, is dit nie meer nie en sy plek ken hom nie meer nie.
16 O vento sopra, porém, e desaparecemos, como se nunca tivéssemos existido.
17 Maar die goedertierenheid van die HERE is van ewigheid tot ewigheid oor die wat Hom vrees, en sy geregtigheid vir kindskinders,
17 Mas o amor do S enhor por aqueles que o temem dura de eternidade a eternidade. Sua justiça se estende até os filhos dos filhos
18 vir die wat sy verbond hou en aan sy bevele dink om die te doen.
18 dos que guardam sua aliança, dos que obedecem a seus mandamentos.
19 Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles.
19 O S enhor fez dos céus o seu trono, de onde reina sobre todas as coisas.
20 Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!
20 Louvem o S enhor todos os anjos, os poderosos que executam seus planos, os que cumprem cada uma de suas ordens.
21 Loof die HERE, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen!
21 Sim, louvem o S enhor os exércitos de anjos, os que o servem e fazem sua vontade.
22 Loof die HERE, al sy werke, op al die plekke van sy heerskappy! Loof die HERE, o my siel!
22 Louve o S enhor tudo o que ele criou, todas as coisas em todo o seu reino. Todo o meu ser louve o S
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 103, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.