Lamentações 3

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Alef. Ek is die man wat ellende gesien het deur die roede van sy grimmigheid.
1 Eu sou o homem que conheceu a dor, sob a vara de seu furor.
2 My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig.
2 Conduziu-me e me fez caminhar nas trevas e não na claridade.
3 Ja, altyd weer draai Hy die hele dag sy hand teen my.
3 Ele não cessa de voltar a mão todos os dias contra mim.
4 Bet. Hy het my vlees en my vel laat wegteer, my gebeente verbreek.
4 Consumiu minha carne e minha pele, partiu meus ossos.
5 Hy het my met 'n bouwerk omsingel van gif en moeite.
5 Em torno de mim acumulou veneno e dor.
6 Hy het my in donker plekke laat sit soos die wat lankal dood is.
6 Fez-me morar nas trevas como os mortos do tempo antigo.
7 Gimel. Hy het my toegemuur, sodat ek nie kan uitkom nie, my koperboeie swaar gemaak.
7 Cercou-me com muralhas sem saída, carregou-me de pesados grilhões.
8 Al skreeu ek ook en al roep ek om hulp, Hy laat my gebed onverhoord.
8 Não obstante meus gritos e apelos sufocou a minha prece!
9 Hy het my weë toegemuur met gekapte klip, my paaie onbegaanbaar gemaak.
9 Fechou-me a vereda com pedras e obstruiu o meu caminho.
10 Dalet. Hy is 'n beer wat my voorlê, 'n leeu in skuilplekke.
10 Foi ele para mim qual urso de emboscada, qual leão traiçoeiro.
11 Hy het my weë laat wegdraai en my verskeur, my tot 'n woesteny gemaak.
11 Desviou-me para me dilacerar, deixando-me no abandono.
12 Hy het sy boog gespan en my as 'n teiken vir die pyl opgestel.
12 Retesou o arco e me tomou para alvo de suas setas.
13 He. Hy het die pyle uit sy pylkoker in my niere laat ingaan.
13 Cravou em meus rins as flechas de sua aljava.
14 Ek het 'n belagging geword vir my hele volk, hulle spotlied die hele dag.
14 Tornei-me escárnio do meu povo, objeto constante de suas canções.
15 Hy het my met bitter kruie versadig, my genoeg wilde-als laat drink.
15 Saturou-me de amarguras, saciou-me de absinto.
16 Wau. En Hy het my die tande op gruisklippertjies laat stukkend byt, my in die as neergedruk.
16 Quebrou-me os dentes com cascalhos, mergulhou-me em cinzas.
17 En U het my siel van die vrede verstoot, ek het die goeie vergeet.
17 A paz foi roubada de minha alma, nem sei mais o que é felicidade.
18 Ja, ek het gesê: My roem het vergaan en my hoop op die HERE.
18 E eu penso: perdi minha força e minha esperança no Senhor.
19 Sajin. Dink aan my ellende en my omswerwing, aan die wilde-als en die gif.
19 A lembrança de meus tormentos e minhas misérias é para mim absinto e veneno.
20 As my siel terdeë daaraan dink, buig hy hom neer in my.
20 A pensar nisso sem cessar, minha alma desfalece dentro de mim.
21 Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop:
21 Eis, porém, o que vou tomar a peito para recuperar a esperança.
22 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;
22 É graças ao Senhor que não fomos aniquilados, porque não se esgotou sua piedade.
23 hulle is elke môre nuut; u trou is groot.
23 Cada manhã ele se manifesta e grande é sua fidelidade.
24 Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
24 Disse-me a alma: o Senhor é minha partilha, e assim nele confio.
25 Tet. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.
25 O Senhor é bom para quem nele confia, para a alma que o procura.
26 Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE.
26 Bom é esperar em silêncio o socorro do Senhor.
27 Dit is goed vir 'n man dat hy die juk in sy jeug dra.
27 É bom para o homem carregar seu jugo na mocidade.
28 Jod. Laat hom eensaam sit en swyg, as Hy hom dit opgelê het.
28 Permaneça só e em silêncio, quando Deus lho determinar!
29 Laat hy sy mond in die stof steek -- miskien is daar hoop!
29 Leve sua boca ao pó; haverá, talvez, esperança?
30 Laat hy die wang gee vir die wat hom slaan, laat hy genoeg kry van smaad.
30 Estenda a face a quem o fere, e se farte de opróbrios!
31 Kaf. Want die Here sal nie vir ewig verstoot nie.
31 Porque o Senhor não repele para sempre.
32 Maar as Hy bedroef het, ontferm Hy Hom na die grootheid van sy goedertierenhede;
32 Após haver afligido, ele tem piedade, porque é grande sua misericórdia.
33 want nie van harte verdruk of bedroef Hy die mensekinders nie.
33 Não lhe alegra o coração humilhar e afligir os homens.
34 Lamed. Dat hulle al die gevangenes van die aarde onder hul voete vertrap,
34 Calcar aos pés todos os cativos da terra;
35 dat hulle die reg van 'n man verdraai voor die aangesig van die Allerhoogste,
35 violar o direito de um homem à face do Altíssimo;
36 dat hulle 'n mens onregverdig behandel in sy regsaak -- het die HERE dit nie gesien nie?
36 lesar os direitos de outros... Não vê tudo isso o Senhor?
37 Mem. Wie spreek daar, en dit gebeur? Het die Here dit nie beveel nie?
37 De quem se executa a ordem, sem que Deus a ordene?
38 Gaan uit die mond van die Allerhoogste nie kwaad sowel as goed nie?
38 Não é da boca do Altíssimo que procedem males e bens?
39 Wat klaag 'n mens in sy lewe? Laat elkeen klaag oor sy sondes.
39 De que pode o homem em vida queixar-se? Que cada um se queixe de seus pecados.
40 Noen. Laat ons ons weë naspeur en deursoek en ons tot die HERE bekeer;
40 Examinemos, escrutemos o nosso proceder, e voltemos para o Senhor.
41 laat ons ons hart saam met die hande ophef tot God in die hemel en sê:
41 Elevemos os corações, tanto quanto as mãos, para Deus lá nos céus.
42 Ons het oortree en ons was wederstrewig -- U het nie vergewe nie.
42 Pecamos, recalcitramos, e não nos perdoastes.
43 Samek. U het U in toorn gehul en ons agtervolg, U het gedood sonder verskoning.
43 Cobristes-vos de cólera para nos perseguir. Matastes sem piedade.
44 U het Uself in 'n wolk gehul, sodat daar geen gebed kon deurdring nie;
44 Numa nuvem vos envolvestes para impedir que a prece a atravessasse.
45 U het ons 'n uitvaagsel en 'n wegwerpsel onder die volke gemaak.
45 E de nós fizestes raspas, refugo das nações.
46 Pe. Al ons vyande het hulle mond teen ons oopgerek;
46 Contra nós abrem a boca todos os nossos inimigos.
47 skrik en kuil het ons deel geword, ondergang en verbreking.
47 Fosso e terror - é o nosso quinhão, com ruínas e desolação.
48 My oog loop af in waterstrome oor die verbreking van die dogter van my volk.
48 Rios de lágrimas correm-me dos olhos, por causa da ruína da filha de meu povo.
49 Ajin. My oog vloei rusteloos weg sonder ophou,
49 Não cessam meus olhos de chorar, porque não cessa {a desgraça},
50 totdat die HERE uit die hemel neersien en aanskou.
50 até que do alto dos céus o Senhor desça seu olhar.
51 My oog gee my pyn oor al die dogters van my stad.
51 Minha alma se amargura, ao ver todas as filhas da minha cidade.
52 Sade. Hulle het my soos 'n voël rondgejaag, die wat sonder oorsaak my vyande is;
52 Caçaram-me como a um pardal os que, sem razão, me odeiam.
53 hulle het my lewe in 'n kuil tot niet gemaak en klippe op my gegooi.
53 Quiseram precipitar-me no fosso rolando uma pedra sobre mim.
54 Water het oor my hoof gestroom, ek het gesê: Dit is klaar met my!
54 Acima de mim subiam as águas: Estou perdido!, exclamei.
55 Kof. Ek roep u Naam aan, HERE, uit die onderste kuil.
55 Invoquei, Senhor, o vosso nome do profundo fosso.
56 U hoor my stem; verberg u oor nie vir my ontboeseming, vir my hulpgeroep nie.
56 Ouvistes-me gritar: Não aparteis do meu chamado o vosso ouvido.
57 U kom nader die dag as ek U aanroep, U sê: Wees nie bevrees nie!
57 E vós viestes no dia em que vos invoquei e dissestes: Não tenhas medo!
58 Resj. U, Here, verdedig my regsaak, U verlos my lewe.
58 Defendestes, Senhor, a minha causa, e minha vida resgatastes.
59 U sien, HERE, my verdrukking; verskaf my tog reg.
59 Vistes, Senhor, o mal que me fizeram: fazei-me justiça.
60 U sien al hulle wraaksug, al hulle planne teen my.
60 Vós vedes seus projetos vingativos e suas tramas contra mim.
61 Sjin. U hoor hulle smaadrede, HERE, al hulle planne teen my,
61 Senhor, ouvistes suas injúrias e todos os seus conluios contra mim;
62 die lippe van my teëstanders en hulle bedenksels die hele dag teen my.
62 As palavras de meus inimigos e o que sem cessar estão tramando contra mim.
63 Aanskou tog hulle sit en hulle opstaan, ek is hulle spotlied.
63 Observai-os: sentados ou de pé, fazem de mim objeto de suas canções.
64 Tau. U sal hulle vergeld vir wat hulle gedoen het, HERE.
64 Dai-lhes, Senhor, a paga, o que merece o seu proceder.
65 U sal hulle gee verblinding van hart, u vervloeking oor hulle.
65 Cegai-lhes o coração; feri-os com a vossa maldição;
66 U sal hulle in toorn vervolg en hulle verdelg van onder die hemel van die HERE uit.
66 persegui-os com vossa cólera, e exterminai-os do nosso universo, Senhor!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Lamentações 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.