Jó 32

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Toe het die drie manne opgehou om Job te antwoord, omdat hy in sy eie oë regverdig was.
1 Como Jó persistisse em considerar-se como um justo, estes três homens cessaram de lhe responder.
2 En die toorn van El¡hu, die seun van Bar geël, die Busiet, uit die geslag van Ram, het ontvlam; teen Job het sy toorn ontvlam, omdat hy homself regverdig beskou het voor God.
2 Então se inflamou a cólera de Eliú, filho de Baraquel, de Buz, da família de Rão; sua cólera inflamou-se contra Jó, por este pretender justificar-se perante Deus.
3 Sy toorn het ook ontvlam teen sy drie vriende, omdat hulle geen antwoord gevind het nie en Job veroordeel het.
3 Inflamou-se também contra seus três amigos, por não terem achado resposta conveniente, dando assim culpa a Deus.
4 Maar El¡hu het op Job gewag met sy woorde, omdat hulle ouer was as hy.
4 Como fossem mais velhos do que ele, Eliú tinha se abstido de responder a Jó.
5 Maar toe El¡hu sien dat daar geen antwoord was in die mond van die drie manne nie, het sy toorn ontvlam.
5 Mas, quando viu que não tinham mais nada para responder, encolerizou-se.
6 En El¡hu, die seun van Bar geël, die Busiet, het begin en gesê: Ek is jonk, en u is hoogbejaard; daarom was ek beskroomd en het gevrees om my kennis aan u mee te deel.
6 Então Eliú, filho de Baraquel, de Buz, tomou a palavra nestes termos: Sou jovem em anos, e vós sois velhos; é por isso que minha timidez me impediu de manifestar-vos o meu saber.
7 Ek het gesê: Laat die dae spreek en die veelheid van jare wysheid te kenne gee.
7 Dizia comigo: A idade vai falar; os muitos anos farão conhecer a sabedoria,
8 Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hulle verstandig maak.
8 mas é o Espírito de Deus no homem, e um sopro do Todo-poderoso que torna inteligente.
9 Nie die bejaardes is wys nie, en nie die oues verstaan wat reg is nie.
9 Não são os mais velhos que são sábios, nem os anciãos que discernem o que é justo;
10 Daarom sê ek: Luister na my; ek wil ook my kennis meedeel.
10 é por isso que digo: Escutai-me, vou mostrar-vos o que sei.
11 Kyk, ek het gewag op u woorde; ek wou luister na verstandige taal van u, totdat u die regte woorde uitgevind het.
11 Esperei enquanto faláveis, prestei atenção em vossos raciocínios. Enquanto discutíeis,
12 En ek het op u ag gegee; maar kyk: daar was niemand wat Job weerlê het nie, niemand van u wat sy woorde beantwoord het nie.
12 segui-vos atentamente. Mas ninguém refutou Jó, ninguém respondeu aos seus argumentos.
13 Sê maar net nie: Ons het wysheid aangetref, God alleen kan hom verslaan, geen mens nie.
13 Não digais: Encontramos a sabedoria; é Deus e não um homem quem nos instrui.
14 Teen my tog het hy geen woorde ingebring nie; en met u redeneringe sal ek hom nie beantwoord nie.
14 Não foi a mim que dirigiu seus discursos, mas encontrarei outras respostas diferentes das vossas.
15 Hulle staan verslae; hulle antwoord nie meer nie; die woorde laat hulle in die steek.
15 Ei-los calados, já não dizem mais nada; faltam-lhes as palavras.
16 Sal ek dan wag, omdat hulle nie spreek nie, omdat hulle daar staan sonder antwoord?
16 Esperei que se calassem, que parassem e cessassem de responder.
17 Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook my kennis meedeel.
17 É a minha vez de responder: vou também mostrar o que sei.
18 Want ek is vol woorde; die gees in my binneste dring my.
18 Pois estou cheio de palavras, o espírito que está em meu peito me oprime.
19 Kyk, my binneste is soos wyn wat geen opening het nie, soos nuwe leersakke wil dit bars.
19 Meu peito é como o vinho arrolhado, como um barril pronto para estourar.
20 Ek wil spreek om lug te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee.
20 Vou falar, isto me aliviará, abrirei meus lábios para responder.
21 Ek wil nie partydig wees nie; en 'n mens vlei, sal ek nie.
21 Não farei acepção de ninguém, não adularei este ou aquele.
22 Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem!
22 Pois não sei bajular; do contrário, meu Criador logo me levaria.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 32, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.