Salmos 96

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA

Sair da comparação
NAA Nova Almeida Atualizada 2017
1 Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied; sing voor die HERE, o ganse aarde!
1 Cantem ao Senhor um cântico novo, cantem ao todas as terras.
2 Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam, verkondig sy heil van dag tot dag.
2 Cantem ao Senhor , bendigam o seu nome; proclamem a sua salvação, dia após dia.
3 Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.
3 Anunciem entre as nações a sua glória, entre todos os povos, as suas maravilhas.
4 Want die HERE is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode.
4 Porque o Senhor é grande e digno de ser louvado, mais temível do que todos os deuses.
5 Want al die gode van die volke is afgode, maar die HERE het die hemele gemaak.
5 Porque todos os deuses dos povos não passam de ídolos; o
6 Majesteit en heerlikheid is voor sy aangesig, sterkte en sieraad in sy heiligdom.
6 Glória e majestade estão diante dele, força e formosura, no seu santuário.
7 Gee aan die HERE, o geslagte van die volke, gee aan die HERE eer en sterkte.
7 Deem ao Senhor , ó famílias dos povos, deem ao
8 Gee aan die HERE die eer van sy Naam, bring offers en kom in sy voorhowe.
8 Deem ao Senhor a glória devida ao seu nome; tragam ofertas e entrem nos seus átrios.
9 Aanbid die HERE in heilige gewaad; beef voor sy aangesig, o ganse aarde!
9 Adorem o Senhor na beleza da sua santidade; tremam diante dele, todas as terras.
10 Sê onder die volke: Die HERE is Koning! Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie. Hy sal die volke regverdig oordeel.
10 Digam entre as nações: “Reina o Ele firmou o mundo para que não se abale e julga os povos com justiça.
11 Laat die hemele bly wees en die aarde juig; laat die see en sy volheid bruis.
11 Alegrem-se os céus, e a terra exulte; ruja o mar e a sua plenitude.
12 Laat die veld juig en al wat daarin is; dan sal al die bome van die bos jubel
12 Alegre-se o campo e tudo o que nele há; cantem de alegria todas as árvores do bosque,
13 voor die aangesig van die HERE; want Hy kom, want Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke in sy trou.
13 na presença do Senhor , porque vem, vem julgar a terra; julgará o mundo com justiça e os povos, de acordo com a sua fidelidade.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 96, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.