Salmos 81
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ACF
1 Vir die musiekleier; op die Gittiet. 'n Psalm van Asaf.
1 Exultai a Deus, nossa fortaleza; jubilai ao Deus de Jacó.
2 — ausente —
2 Tomai um salmo, e trazei junto o tamborim, a harpa suave e o saltério.
3 Hef aan 'n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp.
3 Tocai a trombeta na lua nova, no tempo apontado da nossa solenidade.
4 Blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag.
4 Porque isto era um estatuto para Israel, e uma lei do Deus de Jacó.
5 Want dit is 'n insetting vir Israel, 'n verordening van die God van Jakob.
5 Ordenou-o em José por testemunho, quando saíra pela terra do Egito, onde ouvi uma língua que não entendia.
6 Hy het dit ingestel as getuienis in Josef toe Hy uitgetrek het teen Egipteland. 'n Taal wat ek nie geken het nie, het ek gehoor:
6 Tirei de seus ombros a carga; as suas mãos foram livres dos cestos.
7 Ek het sy skouer bevry van die las, sy hande het die mandjie gelos.
7 Clamaste na angústia, e te livrei; respondi-te no lugar oculto dos trovões; provei-te nas águas de Meribá. (Selá.)
8 In die nood het jy geroep, en Ek het jou uitgered; Ek het jou geantwoord in die skuilplek van die donder; Ek het jou getoets by die waters van M,riba. Sela.
8 Ouve-me, povo meu, e eu te atestarei: Ah, Israel, se me ouvires!
9 Hoor, my volk, en Ek wil jou dit inskerp; Israel, as jy tog na My wou luister!
9 Não haverá entre ti deus alheio nem te prostrarás ante um deus estranho.
10 Daar mag by jou geen vreemde god wees nie, en voor 'n uitlandse god mag jy jou nie neerbuig nie.
10 Eu sou o Senhor teu Deus, que te tirei da terra do Egito; abre bem a tua boca, e ta encherei.
11 Ek is die HERE jou God wat jou laat optrek het uit Egipteland; maak jou mond wyd oop, dat Ek dit kan vul.
11 Mas o meu povo não quis ouvir a minha voz, e Israel não me quis.
12 Maar my volk het na my stem nie geluister nie, en Israel was vir My nie gewillig nie.
12 Portanto eu os entreguei aos desejos dos seus corações, e andaram nos seus próprios conselhos.
13 Toe het Ek hulle oorgegee aan die verhardheid van hul hart, dat hulle in hul eie planne kon wandel.
13 Oh! se o meu povo me tivesse ouvido! se Israel andasse nos meus caminhos!
14 Ag, as my volk maar na My wou luister, Israel in my weë wou wandel!
14 Em breve abateria os seus inimigos, e viraria a minha mão contra os seus adversários.
15 Gou sou Ek hul vyande onderwerp en my hand teen hul teëstanders uitstrek.
15 Os que odeiam ao Senhor ter-se-lhe-iam sujeitado, e o seu tempo seria eterno.
16 Die haters van die HERE sou kruipende na Hom toe kom; maar hulle tyd sou vir ewig wees. [ (Psalms 81:17) Ja, Hy sou hulle voed met die beste van die koring; en met heuning uit die rots sou Ek jou versadig. ]
16 E o sustentaria com o trigo mais fino, e o fartaria com o mel saído da rocha.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 81, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.