Salmos 7
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Sjiggajon van Dawid wat hy tot eer van die HERE gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet.
1 Em ti me refugio, S enhor , meu Deus; salva-me dos que me perseguem e livra-me!
2 HERE, my God, by U skuil ek; verlos my van al my vervolgers en red my;
2 Do contrário, eles me atacarão como leões e me despedaçarão, sem que ninguém me resgate.
3 sodat hy nie soos 'n leeu my verskeur en wegruk sonder dat iemand red nie.
3 Ó S enhor , meu Deus, se fiz o mal, se cometi alguma injustiça,
4 HERE, my God, as ek dit gedoen het, as daar onreg in my hande is,
4 se traí um amigo ou saqueei meu adversário sem razão,
5 as ek hom kwaad aangedoen het wat in vrede met my geleef het ja, ek het hom gered wat my sonder oorsaak vyandig was,
5 que meus inimigos me persigam e capturem; que me pisoteiem no chão e no pó arrastem minha honra. Interlúdio
6 mag die vyand my dan vervolg en inhaal en my lewe teen die grond vertrap en my eer in die stof laat woon. Sela.
6 Levanta-te, S enhor , em tua ira! Ergue-te contra a fúria de meus inimigos! Desperta, meu Deus, e faz justiça!
7 Staan op, HERE, in u toorn, verhef U teen die grimmigheid van my teëstanders en ontwaak vir my, U wat die reg beveel het!
7 Reúne as nações diante de ti e toma teu lugar de autoridade sobre elas.
8 En laat die vergadering van die volke U omring; keer dan bo hulle terug in die hoogte!
8 O S enhor julga as nações; declara-me justo, ó S pois sou inocente, ó Altíssimo!
9 Die HERE oordeel die volke. Doen aan my reg, HERE, na my geregtigheid en na my onskuld wat by my is.
9 Faz cessar a maldade dos perversos e dá segurança ao justo. Pois tu sondas a mente e o coração, ó Deus justo.
10 Laat tog die boosheid van die goddelose mense 'n einde neem, maar bevestig U die regverdige, ja, U wat harte en niere toets, o regverdige God!
10 Deus é meu escudo; ele salva os que têm coração íntegro.
11 My skild is by God wat die opregtes van hart verlos.
11 Deus é justo juiz; todos os dias ele mostra sua ira contra os perversos.
12 God is 'n regverdige regter, en 'n God wat elke dag toornig is.
12 Se eles não se arrependerem, Deus afiará sua espada; armará seu arco para disparar,
13 As hy hom nie bekeer nie, maak Hy sy swaard skerp; Hy span sy boog en mik daarmee
13 preparará suas armas mortais e acenderá suas flechas com fogo.
14 en berei vir hom dodelike werktuie; Hy maak sy pyle brandende wapens.
14 Sim, o perverso gera o mal; concebe o sofrimento e dá à luz a mentira.
15 Kyk, hy is in barensweë van onreg en is swanger van moeite; hy baar leuens.
15 Abre uma cova profunda, mas ele próprio cai em sua armadilha.
16 Hy het 'n kuil gegrawe en dit uitgehol; maar hy het geval in die vangkuil wat hy gemaak het.
16 Sua maldade se volta contra ele; sua violência lhe cai sobre a cabeça.
17 Die onheil wat hy gestig het, keer op sy hoof terug, en sy geweld kom op sy skedel neer. [ (Psalms 7:18) Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing. ]
17 Darei graças ao S enhor porque ele é justo; cantarei louvores ao nome do S
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 7, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.