Salmos 49

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.
1 Ouçam isto, todos os povos! Escutem, todos os habitantes da terra!
2 Hoor dit, alle volke, luister, alle bewoners van die wêreld,
2 Toda a humanidade, sem exceção, tanto ricos como pobres, prestem atenção!
3 geringes sowel as aansienlikes, tesame ryk en arm!
3 Pois minhas palavras são sábias, e meus pensamentos, cheios de entendimento.
4 My mond sal louter wysheid spreek, en die oordenking van my hart is net verstand.
4 Ouço muitos provérbios com atenção e, ao som da harpa, explico enigmas.
5 Ek sal my oor neig tot 'n spreuk; ek sal my raaisel verklaar by die siter.
5 Por que terei medo quando vierem as dificuldades, quando inimigos perversos me cercarem?
6 Waarom sou ek vrees in dae van onheil, as die ongeregtigheid van my onderkruipers my omring --
6 Eles confiam em seus bens e contam vantagem de suas grandes riquezas.
7 die wat vertrou op hulle vermoë en hulle beroem op die grootheid van hulle rykdom?
7 Mas não são capazes de se redimir da morte e pagar um resgate a Deus.
8 Niemand kan ooit 'n broer loskoop nie; hy kan aan God sy losprys nie gee nie
8 O preço para resgatar uma vida é altíssimo, e ninguém é capaz de pagar o suficiente
9 — ausente —
9 para viver para sempre e jamais ver a sepultura.
10 dat hy vir ewig sou voortlewe, die vernietiging nie sou sien nie.
10 Os sábios, no fim, morrerão, como os tolos e os ignorantes, que deixam toda a sua riqueza para trás.
11 Want hy sien: wyse manne sterwe, die dwaas en die onverstandige kom tesame om en laat hulle vermoë aan ander na.
11 A sepultura é seu lar eterno, onde ficarão para sempre. Dão o próprio nome às suas terras,
12 Hulle binneste gedagte is: hul huise sal vir ewig wees, hul wonings van geslag tot geslag; hulle noem die lande na hul name.
12 mas a sua fama não durará; como os animais, eles também morrerão.
13 Maar die mens wat in aansien is, hou nie stand nie; hy is soos die diere wat vergaan.
13 Esse é o destino dos tolos, embora sejam admirados pelo que dizem. Interlúdio
14 Dit is die weg van die wat op hulleself vertrou, en van hulle volgelinge wat in hul woorde 'n behae het. Sela.
14 Como ovelhas, são levados à sepultura, onde a morte será seu pastor. Pela manhã, os justos governarão sobre eles; seus corpos apodrecerão na sepultura, longe de suas grandes propriedades.
15 Soos skape word hulle bestem vir die doderyk; die dood is hulle herder, en die opregtes heers oor hulle in die môre ; en hulle gestalte is daar vir die doderyk om te verteer, sodat daarvoor geen woning meer is nie.
15 Quanto a mim, Deus resgatará minha vida e me livrará do poder da sepultura. Interlúdio
16 Maar God sal my siel loskoop van die mag van die doderyk, want Hy sal my opneem. Sela.
16 Portanto, não desanimem quando o perverso enriquecer e sua casa se tornar ainda mais luxuosa.
17 Wees nie bevrees as 'n man ryk word, as die rykdom van sy huis groot word nie;
17 Pois, quando morrer, nada levará consigo; sua riqueza não o acompanhará ao túmulo.
18 want by sy dood sal hy van alles niks saamneem nie; sy heerlikheid sal nie neerdaal agter hom aan nie.
18 Nesta vida, ele se considera afortunado e é elogiado por seu sucesso.
19 Al ag hy homself gelukkig in sy lewe -- en prys hulle jou, omdat jy aan jouself goed doen --
19 Contudo, morrerá como todos os seus antepassados e nunca mais voltará a ver a luz do dia.
20 tog gaan sy siel na die geslag van sy vaders; tot in ewigheid sal hulle die lig nie sien nie. [ (Psalms 49:21) Die mens wat in aansien is en geen verstand het nie, is soos die diere wat vergaan. ]
20 Os que contam vantagem de suas riquezas nada entendem; como os animais, também morrerão.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 49, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.