Salmos 48

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 'n Lied. 'n Psalm van die kinders van Korag.
1 Grande é o Senhor e mui digno de ser louvado, na cidade do nosso Deus.
2 Die HERE is groot en baie lofwaardig in die stad van onse God, sy heilige berg!
2 Seu santo monte, belo e sobranceiro, é a alegria de toda a terra; o monte Sião, para os lados do Norte, a cidade do grande Rei.
3 Skoon deur sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde is die berg Sion, aan die noordekant, die stad van die groot Koning!
3 Nos palácios dela, Deus se faz conhecer como alto refúgio.
4 God het Hom in sy paleise bekend gemaak as 'n rotsvesting.
4 Por isso, eis que os reis se coligaram e juntos sumiram-se;
5 Want kyk, die konings het bymekaargekom, tesame opgetrek.
5 bastou-lhes vê-lo, e se espantaram, tomaram-se de assombro e fugiram apressados.
6 Skaars het hulle dit gesien, of hulle het verstom, verskrik geword, in angs weggevlug.
6 O terror ali os venceu, e sentiram dores como de parturiente.
7 Bewing het hulle daar aangegryp, smart soos van een wat baar.
7 Com vento oriental destruíste as naus de Társis.
8 Deur die oostewind verbreek U die skepe van Tarsis.
8 Como temos ouvido dizer, assim o vimos na cidade do na cidade do nosso Deus. Deus a estabelece para sempre.
9 Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad van die HERE van die leërskare, in die stad van onse God: God sal dit bevestig tot in ewigheid. Sela.
9 Pensamos, ó Deus, na tua misericórdia no meio do teu templo.
10 o God, ons dink aan u goedertierenheid binne-in u tempel.
10 Como o teu nome, ó Deus, assim o teu louvor se estende até aos confins da terra; a tua destra está cheia de justiça.
11 Soos u Naam, o God, so is u roem tot die eindes van die aarde toe; u regterhand is vol geregtigheid.
11 Alegre-se o monte Sião, exultem as filhas de Judá, por causa dos teus juízos.
12 Laat die berg Sion bly wees, laat die dogters van Juda juig oor u oordele.
12 Percorrei a Sião, rodeai-a toda, contai-lhe as torres;
13 Gaan rondom Sion, trek daaromheen, tel sy torings;
13 notai bem os seus baluartes, observai os seus palácios, para narrardes às gerações vindouras
14 let op sy skanse, wandel deur sy paleise, sodat julle dit aan die volgende geslag kan vertel, [ (Psalms 48:15) dat hierdie God onse God is, vir ewig en altyd; Hy sal ons lei tot die dood toe. ]
14 que este é Deus, o nosso Deus para todo o sempre; ele será nosso guia até à morte.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 48, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.