Salmos 116

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Ek het lief, want die HERE hoor my stem, my smekinge,
1 Amo o S enhor , porque ele ouve a minha voz e as minhas orações.
2 want Hy het sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep.
2 Porque ele se inclina para ouvir, orarei enquanto viver.
3 Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind.
3 A morte me envolveu com suas cordas, e os terrores da sepultura não via outra coisa senão sofrimento e tristeza.
4 Maar ek het die Naam van die HERE aangeroep: Ag, HERE, red my siel.
4 Então clamei pelo nome do S enhor : “Livra-me, S
5 Die HERE is genadig en regverdig, en onse God is 'n ontfermer.
5 O S enhor é compassivo e justo; o nosso Deus é misericordioso!
6 Die HERE bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp.
6 O S enhor protege os ingênuos; eu estava diante da morte, e ele me salvou.
7 My siel, keer terug tot jou rus; want die HERE het goed aan jou gedoen.
7 Volte, minha alma, a descansar, pois o S
8 Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling.
8 Ele livrou minha alma da morte, meus olhos, das lágrimas, meus pés, da queda.
9 Ek sal wandel voor die aangesig van die HERE in die lande van die lewendes.
9 Por isso, andarei na presença do S enhor enquanto viver aqui na terra.
10 Ek het geglo toe ek gespreek het: Ek is diep neergebuig.
10 Eu cri, por isso disse: “Estou profundamente aflito!”.
11 k het in my angs gesê: Alle mense is leuenaars.
11 Em meu desespero, declarei: “Todos são mentirosos!”.
12 Wat sal ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my?
12 Que posso oferecer ao S enhor por tudo que ele me tem feito?
13 Ek sal die beker van verlossinge opneem en die Naam van die HERE aanroep.
13 Celebrarei meu livramento e louvarei o nome do S
14 My geloftes sal ek aan die HERE betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk.
14 Cumprirei meus votos ao S enhor na presença de todo o seu povo.
15 Kosbaar is in die oë van die HERE die dood van sy gunsgenote.
15 O S enhor se importa profundamente com a morte de seus fiéis.
16 Ag, HERE, sekerlik, ek is u kneg, ek is u kneg, die seun van u diensmaagd; U het my bande losgemaak.
16 Ó S enhor , sou teu servo, sim, teu servo, teu humilde servo; tu me livraste de minhas correntes.
17 Ek sal U 'n offer van danksegging bring en die Naam van die HERE aanroep.
17 Oferecerei a ti um sacrifício de ação de graças e louvarei o nome do S
18 Ek sal my geloftes aan die HERE betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk,
18 Cumprirei meus votos ao S enhor na presença de todo o seu povo,
19 in die voorhowe van die huis van die HERE, binne-in jou, o Jerusalem! Halleluja!
19 na casa do S enhor , no meio de Jerusalém. Louvado seja o S

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 116, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.